Dankie tog !!!!!! [boodskap #83345] |
Vr, 05 September 2003 05:00 |
Pete
Boodskappe: 61 Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hoor die skoolklere-mafia is so pas dood. Skool uniforms is nou blykbaar 'n
ding van die verlede. Wonder wat die mafia nou weer in die mou gaan
voer......
|
|
|
Re: Dankie tog !!!!!! [boodskap #83346 is 'n antwoord op boodskap #83345] |
Vr, 05 September 2003 06:17 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Designer kopdoeke om die skole te kan identifiseer:)
Annette
"Pete" skryf in boodskap news:bj9587$d0s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoor die skoolklere-mafia is so pas dood. Skool uniforms is nou blykbaar 'n
> ding van die verlede. Wonder wat die mafia nou weer in die mou gaan
> voer......
>
|
|
|
Re: Dankie tog !!!!!! [boodskap #83395 is 'n antwoord op boodskap #83346] |
Vr, 05 September 2003 20:02 |
Pete
Boodskappe: 61 Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Vals alarm - blykbaar het die mafia by die een of ander ANC bigshot uitgekom
voordat dit beleid kon word, of so dink ek. Tog te jammer, skoolklere is
regtigwaar uitbuitery op sy beste.
|
|
|
Re: Dankie tog !!!!!! [boodskap #83412 is 'n antwoord op boodskap #83395] |
Sa, 06 September 2003 07:21 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees wat jy sê en nou gaan alle skoolkinders aantrek wat hulle wil en
niemand gaan 'n idee hê van waar hulle kom of gaan nie? Moet maar shit
wees om dan vandag skool te gaan want in my dae was dit ons trots om deel te
wees van ons skool.....maar so verander die lewe?
"Pete" skryf in boodskap news:bjaq3i$9jv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vals alarm - blykbaar het die mafia by die een of ander ANC bigshot uitgekom
> voordat dit beleid kon word, of so dink ek. Tog te jammer, skoolklere is
> regtigwaar uitbuitery op sy beste.
>
|
|
|