Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jonas
Jonas [boodskap #83392] Vr, 05 September 2003 19:48
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas, jy kan my met persoonlike pos antwoord as jy wil,
maar ek wonder somtyds of jy nie ook onder 'n ander naam
skryf nie. So, jy hoef dit nie hier in die openbaar te erken nie:-)
Skryf jy somtyds onder die naam 'Ferdi'?

DD
Sommer net in 'n nuuskierige bui
Vorige onderwerp: Re: Zuid-Afrikaans de Taal van de Demon ?
Volgende onderwerp: Dankie tog !!!!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 18:12:04 MGT 2024