Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Natuurbewaring, Steve en Gloudina
Re: Natuurbewaring, Steve en Gloudina [boodskap #82552] Wed, 20 August 2003 07:01 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: August 2003
Karma: 0
Senior Lid
Uit die lang relaas van strooi kwytraak deur die ou antie, moet ek net een
ding sê. Die Krugerwildtuin is nommer een nie 'n speelplek vir rykes nie.
Dis 'n plek waar die natuur in sy oorspronklike vorm bewaar kan word. Die
inkomste wat uit besoekers gemaak word, veroorsaak dat die wildtuin sonder
begrotingshulp van die regering kan bestaan. Miskien moet die antie ophou
om dinge te plooi om haar goedkoop politieke siening te pas? Het sy al
ooit in daai klein breintjie van haar gedink wat sou van die wildlewe in
Afrika geword het as iemand nie bereid was om briek aan te draai nie?
Verder lees die ou bok ook Steve se boodkap nie heeltemal lekker nie.
Hoekom moet die nuwe politieke vryheidsvarke die bestaande monumente afbreek
om dit te vervang met hul eie? Hul kan mos hul eie monumente bou? Of is
alle vryheidsvarke soos Gloudina? Hulle kan geld bymekaar maak deur 'n
Gloudina-poppie te maak. Jy druk 'n Rand in sy fondament in en dan praat
dit stront vir 3 minute!
Re: Natuurbewaring, Steve en Gloudina [boodskap #82560 is 'n antwoord op boodskap #82552] Wed, 20 August 2003 11:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote

Die Krugerwildtuin is nommer een nie 'n speelplek vir rykes nie.
> Dis 'n plek waar die natuur in sy oorspronklike vorm bewaar kan word. Die
> inkomste wat uit besoekers gemaak word, veroorsaak dat die wildtuin sonder
> begrotingshulp van die regering kan bestaan

Verlede keer toe ek in die Krugerwildtuin was, het
ek darem snuf in die neus begin kry. Sommige van
daardie leeus lyk dit vir my is nie meer regtig wild
nie. Ons het in 'n klomp leeus beland. Ons en nog
'n paar ander karre. My swaer moes stadig aanhou
beweeg om tred te hou met karre voor en agter hom.
Langs my, twee tree van my af, het een ou leeu wat
maar oes gelyk het, saam gedraf vir 'n rukkie (en ek
het tien kleintjies per halfminuut gekry) en toe het dit
voor die kar begin draf, terwyl sy ou aanhangsels
so heen en weer swaai. My swaer wou krepeer van
die lag, nie net vir my banggeit nie, maar ook vir die
ou leeu. Later begin dink ek toe. Daardie leeus is
nie meer wilde leeus nie. Hulle lewe al so lank saam
met karre dat hulle al half mak is.
Dertig jaar gelede, toe ek vir die eerste keer uit
Kanada terug is SA toe, en dieselfde swaer en my
suster vir ons ook na die Krugerwildtuin neem, toe
het ons maar min leeus te sien gekry. Toe ons nou
terug is in Ontario, toe vat ons die kinders na 'n
plek wat African Safari genoem word, en waar hulle
omtrent 'n dosyn ou leeus het. Ek stuur toe vir my
suster 'n foto om te wys hoeveel leeus ons onlangs
wel gesien het, in Kanada.

Gloudina
Re: Natuurbewaring, Steve en Gloudina [boodskap #82562 is 'n antwoord op boodskap #82552] Wed, 20 August 2003 11:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote

Hulle kan geld bymekaar maak deur 'n
> Gloudina-poppie te maak. Jy druk 'n Rand in sy fondament in en dan praat
> dit stront vir 3 minute!

Nou het jy darem 'n goeie idee daar beet,
Suidwester. Kom ons dink wat die poppie
alles kan kwytraak. Soos " wie het die
grensoorlog gewen?" " Wanneer daag hulle
vir P.W. Botha voor die oorlogsmisdadiger-
hof?" "Hoekom het die swartes nie alle
wittes in die see in gejaag nie?" en so voort
en so voort en so voort.

Tant Hessie van die Spergebied
Re: Natuurbewaring, Steve en Gloudina [boodskap #82570 is 'n antwoord op boodskap #82562] Wed, 20 August 2003 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[3]  is tans af-lyn  daniel[3]
Boodskappe: 38
Geregistreer: February 2000
Karma: 0
Volle Lid
Slaaaaaptyd Antie, dis al lankal verby jou slaaptyd.

Eienaardig hoe 'n storie oor leeus kan verander in 'n politieke debakel.

Maar dan ken ons mos onse Antie....
Re: Natuurbewaring, Steve en Gloudina [boodskap #82576 is 'n antwoord op boodskap #82562] Wed, 20 August 2003 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: August 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja en dink net as mens dit kan programmeer om die waarheid te praat, dan sal
hy vir Mandela en Nujoma saam met Hitler veroordeel omdat hulle
vryheidsaksies hoofsaaklik onskuldige mense doodgemaak het met bomme op
strate, ens. En die swartes kan nie die wittes in die see injaag nie want
wie dink jy gaan vir julle pap en huise gee? Wie gaan die groot gros
belasting betaal sodat die kwasi-politici met hul gekoopte 'dokta' grade
daarmee bedrog kan pleeg? Verdwyn die wit boere van die plase af soos
julle lot graag wil hê, by wie gaan jy en jou volk aas om vir julle kos te
gee?
"@rogers.com" wrote in message
news:KTI0b.229602$hOa.60919@news02.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Suidwester wrote
>
> Hulle kan geld bymekaar maak deur 'n
>> Gloudina-poppie te maak. Jy druk 'n Rand in sy fondament in en dan praat
>> dit stront vir 3 minute!
>
> Nou het jy darem 'n goeie idee daar beet,
> Suidwester. Kom ons dink wat die poppie
> alles kan kwytraak. Soos " wie het die
> grensoorlog gewen?" " Wanneer daag hulle
> vir P.W. Botha voor die oorlogsmisdadiger-
> hof?" "Hoekom het die swartes nie alle
> wittes in die see in gejaag nie?" en so voort
> en so voort en so voort.
>
> Tant Hessie van die Spergebied
>
Re: Natuurbewaring, Steve en Gloudina [boodskap #82577 is 'n antwoord op boodskap #82560] Wed, 20 August 2003 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: August 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet jy gloei op onbehoorlike plekke en soek net geselskap, maar my
antie, jy praat nou loutere kak in alle respek gesê. Dis julle spul sotte
wat daar in Kanada onder die sneeu in geboue wegkruip wat g'n benul van die
natuur en sy omgewing het nie. Die Krugerwildtuin is sekerlik die beste
natuurbewaringsgebied in die wêreld en dit sal net iemand soos jy wees wat
dit salprobeer geringskat en probeer gelykstel met 'n dieretuin. Sekerlik
sal jy saam met jou swart boetietjies wil sien dat al die wilde diere
vrekgemaak en opgevreet word soos omtrent in die hele res van Afrika? Jy
het jouself darem nou gekategoriseer soos min tevore!
"@rogers.com" wrote in message
news:KNI0b.229569$hOa.84647@news02.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Suidwester wrote
>
> Die Krugerwildtuin is nommer een nie 'n speelplek vir rykes nie.
>> Dis 'n plek waar die natuur in sy oorspronklike vorm bewaar kan word.
> Die
>> inkomste wat uit besoekers gemaak word, veroorsaak dat die wildtuin sonder
>> begrotingshulp van die regering kan bestaan
>
> Verlede keer toe ek in die Krugerwildtuin was, het
> ek darem snuf in die neus begin kry. Sommige van
> daardie leeus lyk dit vir my is nie meer regtig wild
> nie. Ons het in 'n klomp leeus beland. Ons en nog
> 'n paar ander karre. My swaer moes stadig aanhou
> beweeg om tred te hou met karre voor en agter hom.
> Langs my, twee tree van my af, het een ou leeu wat
> maar oes gelyk het, saam gedraf vir 'n rukkie (en ek
> het tien kleintjies per halfminuut gekry) en toe het dit
> voor die kar begin draf, terwyl sy ou aanhangsels
> so heen en weer swaai. My swaer wou krepeer van
> die lag, nie net vir my banggeit nie, maar ook vir die
> ou leeu. Later begin dink ek toe. Daardie leeus is
> nie meer wilde leeus nie. Hulle lewe al so lank saam
> met karre dat hulle al half mak is.
> Dertig jaar gelede, toe ek vir die eerste keer uit
> Kanada terug is SA toe, en dieselfde swaer en my
> suster vir ons ook na die Krugerwildtuin neem, toe
> het ons maar min leeus te sien gekry. Toe ons nou
> terug is in Ontario, toe vat ons die kinders na 'n
> plek wat African Safari genoem word, en waar hulle
> omtrent 'n dosyn ou leeus het. Ek stuur toe vir my
> suster 'n foto om te wys hoeveel leeus ons onlangs
> wel gesien het, in Kanada.
>
> Gloudina
>
Re: Natuurbewaring, Steve en Gloudina [boodskap #82599 is 'n antwoord op boodskap #82577] Thu, 21 August 2003 00:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie van die leeus nie, maar ek het gesien dat sommige bokke so mak
word as hulle in aanhouding is. In die wildkampe wat my pa bestuur het, het
ek gesien hoe 'n uitgegroeide Koedoe Bul so mak soos 'n bees raak. Hy't
altyd nader gestap vir 'n bietjie "liefie". Ek was versigtig vir hom, maar
ek ek was nie bang nie. Hy het altyd doodluiters sy kop laat saak en dan so
bietjie skeef gedraai sodat ek hom agter die ore kon krap. Die kamp was nie
oop vir besoekers nie, en al wie ooit daar in gegaan het was ek, my pa en 'n
paar swartes wat so nou en dan bietjie gaan opknap het.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f437492.0@news1.mweb.co.za...
> Ek weet jy gloei op onbehoorlike plekke en soek net geselskap, maar my
> antie, jy praat nou loutere kak in alle respek gesê. Dis julle spul sotte
> wat daar in Kanada onder die sneeu in geboue wegkruip wat g'n benul van die
> natuur en sy omgewing het nie. Die Krugerwildtuin is sekerlik die beste
> natuurbewaringsgebied in die wêreld en dit sal net iemand soos jy wees wat
> dit salprobeer geringskat en probeer gelykstel met 'n dieretuin. Sekerlik
> sal jy saam met jou swart boetietjies wil sien dat al die wilde diere
> vrekgemaak en opgevreet word soos omtrent in die hele res van Afrika? Jy
> het jouself darem nou gekategoriseer soos min tevore!
Re: Natuurbewaring, Steve en Gloudina [boodskap #82600 is 'n antwoord op boodskap #82560] Thu, 21 August 2003 00:49 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy het seker nie gelees van die klomp mense wat al deur die leeus verskeur
is in die wildtuin nie nê? Of die mensvreter leeus wat die onwettige
immigrante vir ons gevang het nie?

E

"@rogers.com" wrote:

> Verlede keer toe ek in die Krugerwildtuin was, het
> ek darem snuf in die neus begin kry. Sommige van
> daardie leeus lyk dit vir my is nie meer regtig wild
> nie. Ons het in 'n klomp leeus beland. Ons en nog
> 'n paar ander karre. My swaer moes stadig aanhou
> beweeg om tred te hou met karre voor en agter hom.
> Langs my, twee tree van my af, het een ou leeu wat
> maar oes gelyk het, saam gedraf vir 'n rukkie (en ek
> het tien kleintjies per halfminuut gekry) en toe het dit
> voor die kar begin draf, terwyl sy ou aanhangsels
> so heen en weer swaai. My swaer wou krepeer van
> die lag, nie net vir my banggeit nie, maar ook vir die
> ou leeu. Later begin dink ek toe. Daardie leeus is
> nie meer wilde leeus nie. Hulle lewe al so lank saam
> met karre dat hulle al half mak is.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: PlaasVark?
Volgende onderwerp: Amin is dood ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:06:17 UTC 2025