| Re: Natuurbewaring, Steve en Gloudina [boodskap #82552] |
Wo., 20 Augustus 2003 07:01  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Uit die lang relaas van strooi kwytraak deur die ou antie, moet ek net een
ding sê. Die Krugerwildtuin is nommer een nie 'n speelplek vir rykes nie.
Dis 'n plek waar die natuur in sy oorspronklike vorm bewaar kan word. Die
inkomste wat uit besoekers gemaak word, veroorsaak dat die wildtuin sonder
begrotingshulp van die regering kan bestaan. Miskien moet die antie ophou
om dinge te plooi om haar goedkoop politieke siening te pas? Het sy al
ooit in daai klein breintjie van haar gedink wat sou van die wildlewe in
Afrika geword het as iemand nie bereid was om briek aan te draai nie?
Verder lees die ou bok ook Steve se boodkap nie heeltemal lekker nie.
Hoekom moet die nuwe politieke vryheidsvarke die bestaande monumente afbreek
om dit te vervang met hul eie? Hul kan mos hul eie monumente bou? Of is
alle vryheidsvarke soos Gloudina? Hulle kan geld bymekaar maak deur 'n
Gloudina-poppie te maak. Jy druk 'n Rand in sy fondament in en dan praat
dit stront vir 3 minute!
|
|
|
|
| Re: Natuurbewaring, Steve en Gloudina [boodskap #82560 is 'n antwoord op boodskap #82552] |
Wo., 20 Augustus 2003 11:18   |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Suidwester wrote
Die Krugerwildtuin is nommer een nie 'n speelplek vir rykes nie.
> Dis 'n plek waar die natuur in sy oorspronklike vorm bewaar kan word. Die
> inkomste wat uit besoekers gemaak word, veroorsaak dat die wildtuin sonder
> begrotingshulp van die regering kan bestaan
Verlede keer toe ek in die Krugerwildtuin was, het
ek darem snuf in die neus begin kry. Sommige van
daardie leeus lyk dit vir my is nie meer regtig wild
nie. Ons het in 'n klomp leeus beland. Ons en nog
'n paar ander karre. My swaer moes stadig aanhou
beweeg om tred te hou met karre voor en agter hom.
Langs my, twee tree van my af, het een ou leeu wat
maar oes gelyk het, saam gedraf vir 'n rukkie (en ek
het tien kleintjies per halfminuut gekry) en toe het dit
voor die kar begin draf, terwyl sy ou aanhangsels
so heen en weer swaai. My swaer wou krepeer van
die lag, nie net vir my banggeit nie, maar ook vir die
ou leeu. Later begin dink ek toe. Daardie leeus is
nie meer wilde leeus nie. Hulle lewe al so lank saam
met karre dat hulle al half mak is.
Dertig jaar gelede, toe ek vir die eerste keer uit
Kanada terug is SA toe, en dieselfde swaer en my
suster vir ons ook na die Krugerwildtuin neem, toe
het ons maar min leeus te sien gekry. Toe ons nou
terug is in Ontario, toe vat ons die kinders na 'n
plek wat African Safari genoem word, en waar hulle
omtrent 'n dosyn ou leeus het. Ek stuur toe vir my
suster 'n foto om te wys hoeveel leeus ons onlangs
wel gesien het, in Kanada.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Natuurbewaring, Steve en Gloudina [boodskap #82577 is 'n antwoord op boodskap #82560] |
Wo., 20 Augustus 2003 13:13   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet jy gloei op onbehoorlike plekke en soek net geselskap, maar my
antie, jy praat nou loutere kak in alle respek gesê. Dis julle spul sotte
wat daar in Kanada onder die sneeu in geboue wegkruip wat g'n benul van die
natuur en sy omgewing het nie. Die Krugerwildtuin is sekerlik die beste
natuurbewaringsgebied in die wêreld en dit sal net iemand soos jy wees wat
dit salprobeer geringskat en probeer gelykstel met 'n dieretuin. Sekerlik
sal jy saam met jou swart boetietjies wil sien dat al die wilde diere
vrekgemaak en opgevreet word soos omtrent in die hele res van Afrika? Jy
het jouself darem nou gekategoriseer soos min tevore!
"@rogers.com" wrote in message
news:KNI0b.229569$hOa.84647@news02.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Suidwester wrote
>
> Die Krugerwildtuin is nommer een nie 'n speelplek vir rykes nie.
>> Dis 'n plek waar die natuur in sy oorspronklike vorm bewaar kan word.
> Die
>> inkomste wat uit besoekers gemaak word, veroorsaak dat die wildtuin sonder
>> begrotingshulp van die regering kan bestaan
>
> Verlede keer toe ek in die Krugerwildtuin was, het
> ek darem snuf in die neus begin kry. Sommige van
> daardie leeus lyk dit vir my is nie meer regtig wild
> nie. Ons het in 'n klomp leeus beland. Ons en nog
> 'n paar ander karre. My swaer moes stadig aanhou
> beweeg om tred te hou met karre voor en agter hom.
> Langs my, twee tree van my af, het een ou leeu wat
> maar oes gelyk het, saam gedraf vir 'n rukkie (en ek
> het tien kleintjies per halfminuut gekry) en toe het dit
> voor die kar begin draf, terwyl sy ou aanhangsels
> so heen en weer swaai. My swaer wou krepeer van
> die lag, nie net vir my banggeit nie, maar ook vir die
> ou leeu. Later begin dink ek toe. Daardie leeus is
> nie meer wilde leeus nie. Hulle lewe al so lank saam
> met karre dat hulle al half mak is.
> Dertig jaar gelede, toe ek vir die eerste keer uit
> Kanada terug is SA toe, en dieselfde swaer en my
> suster vir ons ook na die Krugerwildtuin neem, toe
> het ons maar min leeus te sien gekry. Toe ons nou
> terug is in Ontario, toe vat ons die kinders na 'n
> plek wat African Safari genoem word, en waar hulle
> omtrent 'n dosyn ou leeus het. Ek stuur toe vir my
> suster 'n foto om te wys hoeveel leeus ons onlangs
> wel gesien het, in Kanada.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Natuurbewaring, Steve en Gloudina [boodskap #82600 is 'n antwoord op boodskap #82560] |
Do., 21 Augustus 2003 00:49  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Jy het seker nie gelees van die klomp mense wat al deur die leeus verskeur
is in die wildtuin nie nê? Of die mensvreter leeus wat die onwettige
immigrante vir ons gevang het nie?
E
"@rogers.com" wrote:
> Verlede keer toe ek in die Krugerwildtuin was, het
> ek darem snuf in die neus begin kry. Sommige van
> daardie leeus lyk dit vir my is nie meer regtig wild
> nie. Ons het in 'n klomp leeus beland. Ons en nog
> 'n paar ander karre. My swaer moes stadig aanhou
> beweeg om tred te hou met karre voor en agter hom.
> Langs my, twee tree van my af, het een ou leeu wat
> maar oes gelyk het, saam gedraf vir 'n rukkie (en ek
> het tien kleintjies per halfminuut gekry) en toe het dit
> voor die kar begin draf, terwyl sy ou aanhangsels
> so heen en weer swaai. My swaer wou krepeer van
> die lag, nie net vir my banggeit nie, maar ook vir die
> ou leeu. Later begin dink ek toe. Daardie leeus is
> nie meer wilde leeus nie. Hulle lewe al so lank saam
> met karre dat hulle al half mak is.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|