Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Al weer ABSA
Al weer ABSA [boodskap #81684] |
Sun, 03 August 2003 10:44  |
Henri
Boodskappe: 69 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
ABSA Bank koer my moer. My bankkoste was verlede maand R140. Dis 'n fooitjie
hier en 'n kaartbeskerming daar. Lw. Ek het geen oortrokke rekenening by
hulle nie, en ek het ook nie verlede maand een tjek uitgeskryf nie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Al weer ABSA [boodskap #81812 is 'n antwoord op boodskap #81809] |
Tue, 05 August 2003 14:16   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis reg!! Blaker my bes-bewaarde geheim uit aan die wye wêreld! Nou gaan
almal NBS toe, en om al die personeel te kan betaal om al die nie kliënte
te hanteer, sal hulle hul bankkoste ook moet opstoot.
Annette
"Kobie" skryf in boodskap news:3f2fb73b$0$225@hades.is.co.za...
> Henri,
>
> Probeer gerus NBS se ICanOnline www.icanonline.co.za
>
> Ons is nou a byna 3 jaar sonder ABSA en kyk nie een dag terug nie, alles
> word deur die Internet gedoen en hulle kostes is billik (laer as enige ander
> bank) en hulle rente is baie hoër.
>
> Drie hoera's vir ABSA (hoer, hoer, hoer, ha, ha, ha).
>
> "Henri" wrote in message
> news:rD5Xa.104325$JA5.2279402@news.xtra.co.nz...
>> ABSA Bank koer my moer. My bankkoste was verlede maand R140. Dis 'n fooitjie
>> hier en 'n kaartbeskerming daar. Lw. Ek het geen oortrokke rekenening by
>> hulle nie, en ek het ook nie verlede maand een tjek uitgeskryf nie.
>>
>
|
|
|
Re: Al weer ABSA [boodskap #81823 is 'n antwoord op boodskap #81809] |
Tue, 05 August 2003 18:10   |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 5 Aug 2003 15:57:30 +0200, "Kobie" wrote:
> Henri,
>
> Probeer gerus NBS se ICanOnline www.icanonline.co.za
>
> Ons is nou a byna 3 jaar sonder ABSA en kyk nie een dag terug nie, alles
> word deur die Internet gedoen en hulle kostes is billik (laer as enige ander
> bank) en hulle rente is baie hoër.
>
> Drie hoera's vir ABSA (hoer, hoer, hoer, ha, ha, ha).
Selfs na jy gesien het dat die bank jou nie teen hacking beskerm nie?
Selfs na jy gesien het dat elektroniese diefstal jou eie risiko is?
Ek doen vertroulike dinge op internet, Jacobus Jooste.
Court selfs 'n girl in London:-)
Maar my bankrekening!
Die idee klink net soos jou lag:-(
Speedy
|
|
|
|
Re: Al weer ABSA [boodskap #81860 is 'n antwoord op boodskap #81823] |
Wed, 06 August 2003 09:30   |
Kobie Jooste
Boodskappe: 12 Geregistreer: December 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek dink my elektroniese betalings is veiliger as jou tjeks, ook is dit nie
die Bank se verantwoordelikheid as jy van Internet Bankdienste gebruik maak
nie, jy word mos gewaarsku.
Dis mos altyd makliker om iemand anders die skuld te gee vir ons eie foute.
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:vurvivsqa8ioa32uhotppf2qkkvk68m98o@4ax.com...
> On Tue, 5 Aug 2003 15:57:30 +0200, "Kobie"
> wrote:
>
>> Henri,
>>
>> Probeer gerus NBS se ICanOnline www.icanonline.co.za
>>
>> Ons is nou a byna 3 jaar sonder ABSA en kyk nie een dag terug nie, alles
>> word deur die Internet gedoen en hulle kostes is billik (laer as enige ander
>> bank) en hulle rente is baie hoër.
>>
>> Drie hoera's vir ABSA (hoer, hoer, hoer, ha, ha, ha).
>
>
> Selfs na jy gesien het dat die bank jou nie teen hacking beskerm nie?
> Selfs na jy gesien het dat elektroniese diefstal jou eie risiko is?
> Ek doen vertroulike dinge op internet, Jacobus Jooste.
> Court selfs 'n girl in London:-) ??????
> Maar my bankrekening!
> Die idee klink net soos jou lag:-(
>
> Speedy
>
|
|
|
|
|
|
Re: Al weer ABSA [boodskap #81940 is 'n antwoord op boodskap #81875] |
Thu, 07 August 2003 10:32   |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Dis een van die skokke wat mens kry as jy na Noord-Amerika kom,
> en jy besef dat hulle maar baie konserwatief en soms baie agter die
> tyd is. En dat hulle famous efficiency om dinge te doen, ook grootliks
> 'n fabel is. En dat wat hulle verklaar hulle kan doen, nie eintlik altyd
> waar is nie.
> Ek ondervind dit tot 'n sekere mate hier in Kanada ook. Maar mens
> verbaas jou somtyds om te hoor wat in die VSA aangaan. Een van ons
> kinders het onlangs in San Jose by een van ons ander kinders gekuier.
> Sy bel gewoonlik huis toe op 'n kode wat die betaling vir die oproep
> op ons rekening sit. Dit werk uit SA. Dit werk in die ooste van die VSA.
> Maar skielik wil dit nou nie werk uit California nie. Daar is altyd
> verskonings dat mens die lokale foonmaatskappye moet kontak, of
> soiets.
> 'n Ander ding waarmee hulle in die VSA tot nou kort gelede
> vir Kanada ver agter was, was dit gebruik van debit cards. Dit was
> glo omdat Mastercard en Visa 'n kartel gevorm het in die VSA en
> die fooie vir die gebruik daarvan taamlik hoog gehou het. 'n
> Prokureursmaatskappy hier in Ottawa het saamgespan met 'n
> Amerikaanse maatskappy en navorsing gedoen en Visa en Mastercard
> voor die hof gekry, en die twee maatskappye is vir biljoene gevonnis
> in die VSA.
>
> Gloudina
Ten spyte van die feit dat ek daagliks met internasionale telekommuniekasie
maatskapye werk, weet ek nie hoe hierdie "calling" kaarte altyd werk nie. Ek
het 'n spesiale "Calling" kaart en my lyn by die huis het ook addisionele
funksies wat my in staat stel om vannaf enige plek in die wereld(moderne
wereld), huis toe te kan bel met 'n korter spesiale nommer. Vannaf Belize
kos 'n 60 minute oproep my $4 maar vannaf Jamaica kos dit $60. Jamaica is
nader aan Florida as Belize. Gelukkig het my maatskappy daarvoor betaal maar
dis soms moeilik om 'n $500 telefoon rekening vir 2 weke, te verduidelik.
|
|
|
|
Re: Al weer ABSA [boodskap #81955 is 'n antwoord op boodskap #81947] |
Thu, 07 August 2003 14:21  |
Jottie
Boodskappe: 223 Geregistreer: April 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> ... Ek het
> nog altyd gewonder hoe so 'n firma dit kan bekostig.
> So hulle het seker ook spesiale soorte calling cards.
>
> Gloudina
>
Dis heel waarskynlik tax-deductable so die maatskappy vir wie jou seun werk
voel eintlik vere.. ;-)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 17:43:02 UTC 2025
|