Banke [boodskap #81395] |
Wo, 30 Julie 2003 07:06 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is vanoggend aangekondig dat van die 4 groot banke hier, die publiek
die mees tevrede is met ENB, en die minste tevrede met Absa.
Vir my hang dit egter van tak tot tak af - en ek sal sê vir my is die tak
van ENB naby Nobelpark loshande die swakste tak van alle banke in SA.
Annette
|
|
|
Re: Banke [boodskap #81403 is 'n antwoord op boodskap #81395] |
Wo, 30 Julie 2003 08:28 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wie het die opname gemaak - seker ENB.
Hulle is almal ewe swak.
Die gehalte diens wat jy van jou bank kry hou direk verband met die gehalte
bestuurder van jou tak - en jou verhouding met daardie bestuurder.
Die res is dieselfde.
"Annette" skryf in boodskap news:bg7qu7$m23kh$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Daar is vanoggend aangekondig dat van die 4 groot banke hier, die publiek
> die mees tevrede is met ENB, en die minste tevrede met Absa.
>
> Vir my hang dit egter van tak tot tak af - en ek sal sê vir my is die tak
> van ENB naby Nobelpark loshande die swakste tak van alle banke in SA.
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Banke [boodskap #81407 is 'n antwoord op boodskap #81403] |
Wo, 30 Julie 2003 09:00 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
> Wie het die opname gemaak - seker ENB.
Nee - die Verbruikersraad - maar hulle het nie gesê wanneer nie.
> Hulle is almal ewe swak.
> Die gehalte diens wat jy van jou bank kry hou direk verband met die gehalte
> bestuurder van jou tak - en jou verhouding met daardie bestuurder.
> Die res is dieselfde.
Ek stem saam dat die bestuurder die tak maak - maar die een wat ek gemeld
het kry altyd die swakste bestuurders:))
Annette
>
> "Annette" wrote in message
> news:bg7qu7$m23kh$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Daar is vanoggend aangekondig dat van die 4 groot banke hier, die publiek
>> die mees tevrede is met ENB, en die minste tevrede met Absa.
>>
>> Vir my hang dit egter van tak tot tak af - en ek sal sê vir my is die tak
>> van ENB naby Nobelpark loshande die swakste tak van alle banke in SA.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Banke [boodskap #81421 is 'n antwoord op boodskap #81395] |
Wo, 30 Julie 2003 11:37 |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 30 Jul 2003 09:06:25 +0200, "Annette"
served the following to the group:
> Daar is vanoggend aangekondig dat van die 4 groot banke hier, die publiek
> die mees tevrede is met ENB, en die minste tevrede met Absa.
>
> Vir my hang dit egter van tak tot tak af - en ek sal sê vir my is die tak
> van ENB naby Nobelpark loshande die swakste tak van alle banke in SA.
>
> Annette
>
in sommige gevalle hang dit wel van die tak af ja maar oor die
algemeen is absa se diens swak.
>
>
>
Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
|
|
|
Re: Banke [boodskap #81448 is 'n antwoord op boodskap #81421] |
Wo, 30 Julie 2003 20:19 |
Pete
Boodskappe: 61 Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek is oortuig dat daar nie een tak is wat ABSA Jhb die loef kan afsteek nie.
Hel, as daar diens was kon mens nog daaroor gaan kla het.....
|
|
|
Re: Banke [boodskap #81454 is 'n antwoord op boodskap #81448] |
Wo, 30 Julie 2003 22:29 |
Fransie
Boodskappe: 38 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
ek laaik ABSA, hulle het saam met oom Johan Stemmet vir my geld op TVgegee
"Pete" skryf in boodskap news:bg9979$ki5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is oortuig dat daar nie een tak is wat ABSA Jhb die loef kan afsteek nie.
> Hel, as daar diens was kon mens nog daaroor gaan kla het.....
>
|
|
|
Re: Banke [boodskap #81487 is 'n antwoord op boodskap #81454] |
Do, 31 Julie 2003 09:50 |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> ek laaik ABSA, hulle het saam met oom Johan Stemmet vir my geld op TVgegee
Ek laaik ook mense of instansie wat vir my geld wil gee.
As daar van julle is op die ng laat maar weet dan stuur ek my bank
besonderhede.
|
|
|
Re: Banke [boodskap #81495 is 'n antwoord op boodskap #81421] |
Do, 31 Julie 2003 10:19 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nog net goeie diens by ABSA gekry. Ek en my man altwee. Maar dan
aan die ander kant ons maak nogal van baie van hulle produkte gebruik.
Hulle moet nice wees of hulle verloor 'n klomp geld.
E
"Threeships Mcduck" wrote:
>
> in sommige gevalle hang dit wel van die tak af ja maar oor die
> algemeen is absa se diens swak.
>
>>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
|
|
|
Re: Banke [boodskap #81557 is 'n antwoord op boodskap #81487] |
Do, 31 Julie 2003 15:31 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Glücklich" < wrote
> As daar van julle is op die ng laat maar weet dan stuur ek my bank
> besonderhede.
Glucklich, ek begin al hoe meer wonder oor jou en
jou " vroutjie." Hoekom kom daar pos van jou hier
by ons aan tien voor ses in die oggend van Florida
af? Kan jy nie slaap nie. Wat dink vroutjie daarvan?
Tant Hessie van die Algonquins
|
|
|
Re: Banke [boodskap #81580 is 'n antwoord op boodskap #81557] |
Vr, 01 Augustus 2003 01:23 |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Glucklich, ek begin al hoe meer wonder oor jou en
> jou " vroutjie." Hoekom kom daar pos van jou hier
> by ons aan tien voor ses in die oggend van Florida
> af? Kan jy nie slaap nie. Wat dink vroutjie daarvan?
>
> Tant Hessie van die Algonquins
Juis antie soos ek op 'n ander plek verduidelik het sluip ek maar uit die
kamer weg voor ek haar wakker maak.
Dalk het "Klaasvakie van die noorde" 'n vloek op my geplaas dat ek nie kan
laat slaap nie.
|
|
|