Wat is dit? [boodskap #81183] |
Sun, 27 July 2003 06:40 |
Henri
Boodskappe: 69 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Kan iemand vir my sê wat 'n oktrooi is?
Henri
(NS. Nou gaan Speedy my seker weer beledig)
|
|
|
Re: Wat is dit? [boodskap #81184 is 'n antwoord op boodskap #81183] |
Sun, 27 July 2003 06:52 |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 27 Jul 2003 18:40:13 +1200, "Henri" wrote:
> Kan iemand vir my sê wat 'n oktrooi is?
> Henri
>
> (NS. Nou gaan Speedy my seker weer beledig)
>
Haai Henri, moet nou nie moedswillig wees nie.
Speedy is deurgaans die vredeliewenste mens
op die nuusgroep. Sy huis se naam is "Ter Wille Van Vrede"
en sy hele geaardheid is deurspek van vreedsaamheid.
(Behalwe wanneer vetkoet betrokke is, want dan word dit
'vreetsaamheid'.)
'Oktrooi' is magtiging om om handel te dryf en word ook gebruik
by 'Uitsluitlike reg om sekere artikels te maak en te verkoop'.
Anoniem
Met 'n beker koffie en 'n groot vetkoek op die lessenaar
|
|
|
Re: Wat is dit? [boodskap #81185 is 'n antwoord op boodskap #81184] |
Sun, 27 July 2003 08:16 |
Henri
Boodskappe: 69 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ag dankie Speedy, ek het aan jou gedink vanoggend. Ek het geweet dat daar
êrens iets positiefs in jou moet wees. Jis jy was 'n kluit gisteraand. Vir
my sê Hendrikiekie!
|
|
|
Re: Wat is dit? [boodskap #81186 is 'n antwoord op boodskap #81185] |
Sun, 27 July 2003 08:30 |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 27 Jul 2003 20:16:34 +1200, "Henri" wrote:
> Ag dankie Speedy, ek het aan jou gedink vanoggend. Ek het geweet dat daar
> êrens iets positiefs in jou moet wees. Jis jy was 'n kluit gisteraand. Vir
> my sê Hendrikiekie!
>
>
ROL... somtyds dink ek ook dat daar iets goeds
in my moet wees, Henri... al is dit net hoop.
Maar om dit te vind...!
Speedy:-)))
ns.
dankie, dis gesond om te lag - ek het sopas
gesonde uitbarsting van oefening gehad:-)))
|
|
|
Re: Wat is dit? [boodskap #81188 is 'n antwoord op boodskap #81186] |
Sun, 27 July 2003 10:16 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat is 'n rik?
Moet dit nie Hendruk wees nie?:))
Annette
"DD" skryf in boodskap news:v537iv40e0bl82koajkeag114q2hsajalp@4ax.com...
> On Sun, 27 Jul 2003 20:16:34 +1200, "Henri"
> wrote:
>
>> Ag dankie Speedy, ek het aan jou gedink vanoggend. Ek het geweet dat daar
>> êrens iets positiefs in jou moet wees. Jis jy was 'n kluit gisteraand. Vir
>> my sê Hendrikiekie!
>>
>
> ROL... somtyds dink ek ook dat daar iets goeds
> in my moet wees, Henri... al is dit net hoop.
> Maar om dit te vind...!
>
> Speedy:-)))
>
> ns.
> dankie, dis gesond om te lag - ek het sopas
> gesonde uitbarsting van oefening gehad:-)))
>
|
|
|
Re: Wat is dit? [boodskap #81189 is 'n antwoord op boodskap #81183] |
Sun, 27 July 2003 10:17 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Ooi wat ok ge-tr is?:))
Annette
"Henri" skryf in boodskap news:dtKUa.93673$JA5.2051955@news.xtra.co.nz...
> Kan iemand vir my sê wat 'n oktrooi is?
> Henri
>
> (NS. Nou gaan Speedy my seker weer beledig)
>
|
|
|
Re: Wat is dit? [boodskap #81190 is 'n antwoord op boodskap #81188] |
Sun, 27 July 2003 12:14 |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 27 Jul 2003 12:16:18 +0200, "Annette" wrote:
> Wat is 'n rik?
>
> Moet dit nie Hendruk wees nie?:))
> Annette
>
>
skimp jy vir 'n drikkie?
Speedy
|
|
|
Re: Wat is dit? [boodskap #81191 is 'n antwoord op boodskap #81190] |
Sun, 27 July 2003 14:06 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Solank dit Atilla die Hen is:))
Annette
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:afg7iv8okmd2escpv007speb0u6aral1dn@4ax.com...
> On Sun, 27 Jul 2003 12:16:18 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Wat is 'n rik?
>>
>> Moet dit nie Hendruk wees nie?:))
>> Annette
>>
>
> skimp jy vir 'n drikkie?
>
> Speedy
>
|
|
|
Re: Wat is dit? [boodskap #81204 is 'n antwoord op boodskap #81190] |
Mon, 28 July 2003 06:22 |
Henri
Boodskappe: 69 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Anetta .............. laat ek maar eerder sê, tot vanadag toe wag ek nog vir
daai eier. Verder swyg ek eerder - netnou sê julle ek raak skurf..
|
|
|
Re: Wat is dit? [boodskap #81206 is 'n antwoord op boodskap #81204] |
Mon, 28 July 2003 06:34 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
My Pa se naam was ook Hendrik:
Jy moenie warrie nie - ons is gewoond aan skurwe eiers:
Dis mos die uiers wat salf kry om sag te wees:))
Annette
"Henri" skryf in boodskap news:zi3Va.94684$JA5.2077776@news.xtra.co.nz...
> Anetta .............. laat ek maar eerder sê, tot vanadag toe wag ek nog vir
> daai eier. Verder swyg ek eerder - netnou sê julle ek raak skurf..
>
|
|
|
|
Re: Wat is dit? [boodskap #81214 is 'n antwoord op boodskap #81213] |
Mon, 28 July 2003 07:59 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dan praat ons nie eers van eierdanse nie;))
Annette
"Henri" skryf in boodskap news:ge4Va.94740$JA5.2078957@news.xtra.co.nz...
> Ja, en hulle sê eiers gee jou die voorsprong (skurf of te not)
>
|
|
|
|
Re: Wat is dit? [boodskap #81232 is 'n antwoord op boodskap #81222] |
Mon, 28 July 2003 11:38 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O Koek!! Dis snaaks:))))
Annette
"Henri" skryf in boodskap news:tV6Va.94883$JA5.2082955@news.xtra.co.nz...
> Eierdanse? Nou sal jy moet verduidelik. Het dit iets te doen met 'n
> klokkespel?
>
|
|
|
Re: Wat is dit? [boodskap #81250 is 'n antwoord op boodskap #81222] |
Mon, 28 July 2003 13:08 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Close, close:))
Miskien is 'n riel 'n beter beskrywing;))
Annette
"Henri" skryf in boodskap news:tV6Va.94883$JA5.2082955@news.xtra.co.nz...
> Eierdanse? Nou sal jy moet verduidelik. Het dit iets te doen met 'n
> klokkespel?
>
|
|
|