| Wat is dit? [boodskap #81183] |
So., 27 Julie 2003 06:40  |
Henri
Boodskappe: 69 Geregistreer: Julie 2003
|
Volle Lid |
|
|
Kan iemand vir my sê wat 'n oktrooi is?
Henri
(NS. Nou gaan Speedy my seker weer beledig)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is dit? [boodskap #81188 is 'n antwoord op boodskap #81186] |
So., 27 Julie 2003 10:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat is 'n rik?
Moet dit nie Hendruk wees nie?:))
Annette
"DD" skryf in boodskap news:v537iv40e0bl82koajkeag114q2hsajalp@4ax.com...
> On Sun, 27 Jul 2003 20:16:34 +1200, "Henri"
> wrote:
>
>> Ag dankie Speedy, ek het aan jou gedink vanoggend. Ek het geweet dat daar
>> êrens iets positiefs in jou moet wees. Jis jy was 'n kluit gisteraand. Vir
>> my sê Hendrikiekie!
>>
>
> ROL... somtyds dink ek ook dat daar iets goeds
> in my moet wees, Henri... al is dit net hoop.
> Maar om dit te vind...!
>
> Speedy:-)))
>
> ns.
> dankie, dis gesond om te lag - ek het sopas
> gesonde uitbarsting van oefening gehad:-)))
>
|
|
|
|
| Re: Wat is dit? [boodskap #81189 is 'n antwoord op boodskap #81183] |
So., 27 Julie 2003 10:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Ooi wat ok ge-tr is?:))
Annette
"Henri" skryf in boodskap news:dtKUa.93673$JA5.2051955@news.xtra.co.nz...
> Kan iemand vir my sê wat 'n oktrooi is?
> Henri
>
> (NS. Nou gaan Speedy my seker weer beledig)
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is dit? [boodskap #81191 is 'n antwoord op boodskap #81190] |
So., 27 Julie 2003 14:06   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Solank dit Atilla die Hen is:))
Annette
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:afg7iv8okmd2escpv007speb0u6aral1dn@4ax.com...
> On Sun, 27 Jul 2003 12:16:18 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Wat is 'n rik?
>>
>> Moet dit nie Hendruk wees nie?:))
>> Annette
>>
>
> skimp jy vir 'n drikkie?
>
> Speedy
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is dit? [boodskap #81206 is 'n antwoord op boodskap #81204] |
Ma., 28 Julie 2003 06:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
My Pa se naam was ook Hendrik:
Jy moenie warrie nie - ons is gewoond aan skurwe eiers:
Dis mos die uiers wat salf kry om sag te wees:))
Annette
"Henri" skryf in boodskap news:zi3Va.94684$JA5.2077776@news.xtra.co.nz...
> Anetta .............. laat ek maar eerder sê, tot vanadag toe wag ek nog vir
> daai eier. Verder swyg ek eerder - netnou sê julle ek raak skurf..
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is dit? [boodskap #81214 is 'n antwoord op boodskap #81213] |
Ma., 28 Julie 2003 07:59   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dan praat ons nie eers van eierdanse nie;))
Annette
"Henri" skryf in boodskap news:ge4Va.94740$JA5.2078957@news.xtra.co.nz...
> Ja, en hulle sê eiers gee jou die voorsprong (skurf of te not)
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is dit? [boodskap #81232 is 'n antwoord op boodskap #81222] |
Ma., 28 Julie 2003 11:38   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O Koek!! Dis snaaks:))))
Annette
"Henri" skryf in boodskap news:tV6Va.94883$JA5.2082955@news.xtra.co.nz...
> Eierdanse? Nou sal jy moet verduidelik. Het dit iets te doen met 'n
> klokkespel?
>
|
|
|
|
| Re: Wat is dit? [boodskap #81250 is 'n antwoord op boodskap #81222] |
Ma., 28 Julie 2003 13:08  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Close, close:))
Miskien is 'n riel 'n beter beskrywing;))
Annette
"Henri" skryf in boodskap news:tV6Va.94883$JA5.2082955@news.xtra.co.nz...
> Eierdanse? Nou sal jy moet verduidelik. Het dit iets te doen met 'n
> klokkespel?
>
|
|
|
|