Roelfie se skuld [boodskap #80752] |
Ma, 21 Julie 2003 12:59 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou is dit Roelf Meyer se skuld dat die bebaarde Boerevolkbetotteldes bomme
geplant het.
Hy is glo gedagvaar om in hul hofsaak te getuig.
Annette
|
|
|
Re: Roelfie se skuld [boodskap #80768 is 'n antwoord op boodskap #80752] |
Ma, 21 Julie 2003 15:10 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Getuig oor wat?
"Annette" skryf in boodskap news:bfgobt$dv2ih$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Nou is dit Roelf Meyer se skuld dat die bebaarde Boerevolkbetotteldes bomme
> geplant het.
> Hy is glo gedagvaar om in hul hofsaak te getuig.
> Annette
>
|
|
|