Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mandela party
Mandela party [boodskap #80720] So, 20 Julie 2003 17:02 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie weet wie het vir die party opgedok?
Re: Mandela party [boodskap #80723 is 'n antwoord op boodskap #80720] So, 20 Julie 2003 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Manto se Vigsfonds?
Die Mandela Kinderfonds?
Die ANC se fonds?
Die Switserse bankrekenings van oud-parlementslede?
Ek dink Gadaffi - Mandela het dan 'n kleinseun wat na hom vernoem is.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bfehv1$7ec$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie weet wie het vir die party opgedok?
>
Re: Mandela party [boodskap #80734 is 'n antwoord op boodskap #80720] Ma, 21 Julie 2003 05:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 20 Jul 2003 19:02:20 +0200, Jonas wrote:

> Wie weet wie het vir die party opgedok?
Wat ek gehoor het Coke Cola die party geborg
Re: Mandela party [boodskap #80735 is 'n antwoord op boodskap #80734] Ma, 21 Julie 2003 05:21 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In samewerking met die Gauteng Administratsie, want eintlik was die
partytjie mos om 'n nuwe brug te vier, reg?:)
Annette

"Chris" skryf in boodskap news:pan.2003.07.21.05.20.15.381685@netscape.net...
> On Sun, 20 Jul 2003 19:02:20 +0200, Jonas wrote:
>
>> Wie weet wie het vir die party opgedok?
> Wat ek gehoor het Coke Cola die party geborg
Vorige onderwerp: Woonstel nuus?
Volgende onderwerp: Roelfie se skuld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 09:34:25 MGT 2024