Ryery [boodskap #78390] |
Wed, 28 May 2003 05:11 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat is die meeste verskillende vervoermiddels wat jy al op een dag gery het?
In 1993 het ons in 1 dag die volgende gery:
Vliegtuig, trein, taxi, bus, boot.
Annette
|
|
|
Re: Ryery [boodskap #78395 is 'n antwoord op boodskap #78390] |
Wed, 28 May 2003 06:36 |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 28 May 2003 07:11:59 +0200, "Annette"
served the following to the group:
> Wat is die meeste verskillende vervoermiddels wat jy al op een dag gery het?
> In 1993 het ons in 1 dag die volgende gery:
> Vliegtuig, trein, taxi, bus, boot.
>
> Annette
>
>
>
3 x vliegtuig, 4 x taxi, 2 x boot, 1 x kameel, 1 x perd
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
Re: Ryery [boodskap #78410 is 'n antwoord op boodskap #78390] |
Wed, 28 May 2003 13:29 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
Ons wag nog vir die inligting, Annette.
Ons, die mense wat bly waar die Afrikaanse
kultuur sy bestendige ontwikkeling oor die
jare gesien het, ons wat gebly het en nie
getrek het nie, ons wat weet wat ons weet.
Ons wag vir jou nuus oor Manto.
Die Burgers van Swellendam
|
|
|
Re: Ryery [boodskap #78411 is 'n antwoord op boodskap #78390] |
Wed, 28 May 2003 13:47 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoe ry die boere (en die tannies) sit sit so ... ?
Of hoe ry die boere die tannies (of is dit andersom) ... ?
Motor, Taxi, Lughawe ("travelator"), Bus, Vliegtuig, Bus, Motor, Boot,
Helikopter, Ystrekker ... Skis na SANAE.
:-)
TJ
|
|
|
Re: Ryery [boodskap #78470 is 'n antwoord op boodskap #78410] |
Thu, 29 May 2003 06:07 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wel - ten minste het jy die nuus oor Trevor gekry.
Maar vertel ons Anti - ondersteun jy die Manto-meisie en haar dinge?
skryf in boodskap news:3ED4BA24.7080402@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
> Ons wag nog vir die inligting, Annette.
> Ons, die mense wat bly waar die Afrikaanse
> kultuur sy bestendige ontwikkeling oor die
> jare gesien het, ons wat gebly het en nie
> getrek het nie, ons wat weet wat ons weet.
> Ons wag vir jou nuus oor Manto.
>
> Die Burgers van Swellendam
>
|
|
|
Re: Ryery [boodskap #78478 is 'n antwoord op boodskap #78410] |
Thu, 29 May 2003 09:07 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Watse nuus oor Manto?
Wat Elaine geskryf het ? - dis reg.
O - ja, Manto leef nog. Sjeim:)
Annette
skryf in boodskap news:3ED4BA24.7080402@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
> Ons wag nog vir die inligting, Annette.
> Ons, die mense wat bly waar die Afrikaanse
> kultuur sy bestendige ontwikkeling oor die
> jare gesien het, ons wat gebly het en nie
> getrek het nie, ons wat weet wat ons weet.
> Ons wag vir jou nuus oor Manto.
>
> Die Burgers van Swellendam
>
|
|
|
Re: Ryery [boodskap #78492 is 'n antwoord op boodskap #78478] |
Thu, 29 May 2003 13:36 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> Watse nuus oor Manto?
> Wat Elaine geskryf het ? - dis reg.
Tot en met 'n verskoning aan die
hele nuusgroep, kan jy maar tot
siens sê aan enige outoriteit op
hierdie nuusgroep. Jy het jou
ware kleure ontbloot. Ek sien
selfs dat Wouter Plaasvark jou
die ander dag oor die vingers tik
oor die onwaarhede wat jy versprei.
Tant Souf
|
|
|