|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat het van henerietjie geword? [boodskap #78494 is 'n antwoord op boodskap #78428] |
Do., 29 Mei 2003 14:17  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Goeie vraag. Ook - het hy saam met die "Reisiger" verdwyn?
Is hulle dalk een en dieselfde mens? Wie weet?
Luister moremiddag weer na Dricky Beukes se roerende verhaal wat elke
moederhart sal raak ...
"flinder" skryf in boodskap news:bb310k$g7t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> dit gaan baie goed met die seun. speel rugby en presteer akademies flink.
>
>
> "dg" skryf in boodskap news:R6qcnSyTSf9WnUijXTWcpQ@giganews.com...
>> Wat het van heneritjie geword?!
>>
>
|
|
|
|