Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Herfs, Oudtshoorn " deur FERDI GREYLING
" Herfs, Oudtshoorn " deur FERDI GREYLING [boodskap #77511] Fri, 09 May 2003 12:47
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

HERFS, OUDTSHOORN
Ferdi Greyling

ma, die son jaag 'n wind van verder as ver
wat die helder lug bo die berg verbrokkel
bruin aan bome in die lanings vreet
en die appelkoosboom in jou agterplaas
in geel vlamme verbrand
Vorige onderwerp: " Job " deur ELIZABETH EYBERS
Volgende onderwerp: " Sloping " deur PETER BLUM
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 12:58:27 UTC 2024