Wat kan Steve doen? [boodskap #77483] |
Thu, 08 May 2003 13:59 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vanoggend op RSG, moes mense inbel om 'n CD te kan wen.
Die vraag wat hulle moes antwoord was: behalwe om te kan sing, watter twee
ander goed kan Steve Hofmeyer doen?
Oor die Bybel praat en handgemeen raak?:)))
Annette
|
|
|
Re: Wat kan Steve doen? [boodskap #77485 is 'n antwoord op boodskap #77483] |
Thu, 08 May 2003 14:50 |
Tufka
Boodskappe: 31 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek weet dat hy ook Alpine ski.
Tuffi
Annette wrote:
> Vanoggend op RSG, moes mense inbel om 'n CD te kan wen.
> Die vraag wat hulle moes antwoord was: behalwe om te kan sing, watter twee
> ander goed kan Steve Hofmeyer doen?
>
> Oor die Bybel praat en handgemeen raak?:)))
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Wat kan Steve doen? [boodskap #77486 is 'n antwoord op boodskap #77485] |
Thu, 08 May 2003 14:58 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Snaaks, ek het hom nog nooit gehoor jodel nie;))
Annette
"Tufka" skryf in boodskap news:b9dr32$9s5$07$1@news.t-online.com...
> Ek weet dat hy ook Alpine ski.
>
> Tuffi
>
> Annette wrote:
>> Vanoggend op RSG, moes mense inbel om 'n CD te kan wen.
>> Die vraag wat hulle moes antwoord was: behalwe om te kan sing, watter twee
>> ander goed kan Steve Hofmeyer doen?
>>
>> Oor die Bybel praat en handgemeen raak?:)))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Wat kan Steve doen? [boodskap #77487 is 'n antwoord op boodskap #77486] |
Thu, 08 May 2003 15:33 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hy dig en hy's 'n akteur........en hy gee moffies op hulle moer!
"Annette" skryf in boodskap news:b9dr9i$i17p9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Snaaks, ek het hom nog nooit gehoor jodel nie;))
> Annette
>
>
>
> "Tufka" wrote in message
> news:b9dr32$9s5$07$1@news.t-online.com...
>> Ek weet dat hy ook Alpine ski.
>>
>> Tuffi
>>
>> Annette wrote:
>>> Vanoggend op RSG, moes mense inbel om 'n CD te kan wen.
>>> Die vraag wat hulle moes antwoord was: behalwe om te kan sing, watter
> twee
>>> ander goed kan Steve Hofmeyer doen?
>>>
>>> Oor die Bybel praat en handgemeen raak?:)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Wat kan Steve doen? [boodskap #77488 is 'n antwoord op boodskap #77483] |
Thu, 08 May 2003 15:40 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Teel?
"Annette" skryf in boodskap news:b9dpvv$i4i10$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vanoggend op RSG, moes mense inbel om 'n CD te kan wen.
> Die vraag wat hulle moes antwoord was: behalwe om te kan sing, watter twee
> ander goed kan Steve Hofmeyer doen?
>
> Oor die Bybel praat en handgemeen raak?:)))
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Wat kan Steve doen? [boodskap #77491 is 'n antwoord op boodskap #77486] |
Thu, 08 May 2003 16:07 |
Tufka
Boodskappe: 31 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Maar wie weet, miskien is daar sekere situasies waarin hy jodel!
Tuffy
Annette wrote:
> Snaaks, ek het hom nog nooit gehoor jodel nie;))
> Annette
>
>
>
> "Tufka" wrote in message
> news:b9dr32$9s5$07$1@news.t-online.com...
>
>> Ek weet dat hy ook Alpine ski.
>> Tuffi
>> Annette wrote:
>>> Vanoggend op RSG, moes mense inbel om 'n CD te kan wen.
>>> Die vraag wat hulle moes antwoord was: behalwe om te kan sing, watter
>
> twee
>
>>> ander goed kan Steve Hofmeyer doen?
>
>>> Oor die Bybel praat en handgemeen raak?:)))
>
>>> Annette
>
>
>
>
>
>
>
|
|
|
Re: Wat kan Steve doen? [boodskap #77492 is 'n antwoord op boodskap #77483] |
Thu, 08 May 2003 17:48 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 8 May 2003 15:59:31 +0200, "Annette" wrote:
> Vanoggend op RSG, moes mense inbel om 'n CD te kan wen.
> Die vraag wat hulle moes antwoord was: behalwe om te kan sing, watter twee
> ander goed kan Steve Hofmeyer doen?
>
> Oor die Bybel praat en handgemeen raak?:)))
>
> Annette
Fantasties, daardie Radio Sonder Grense. Ek kan hom nog steeds
beluister hier in Vlaandere..
Groete,
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
Re: Wat kan Steve doen? [boodskap #77494 is 'n antwoord op boodskap #77488] |
Thu, 08 May 2003 18:04 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 8 May 2003 17:40:49 +0200, "Jonas" wrote:
> Teel?
>
LOL, onverbeterlik (met 'n tipiese Jonas humor)
('n swart man by 'n vulstasie het my vanmiddag
gekomplimenteer met my 'humeur'.)
DD
|
|
|
Re: Wat kan Steve doen? [boodskap #77495 is 'n antwoord op boodskap #77488] |
Thu, 08 May 2003 18:58 |
Knop Kop
Boodskappe: 10 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hulle het hom mos nie verniet "Sasol" genoem nie??
"Jonas" skryf in boodskap news:b9dtr4$ndi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Teel?
> "Annette" wrote in message
> news:b9dpvv$i4i10$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vanoggend op RSG, moes mense inbel om 'n CD te kan wen.
>> Die vraag wat hulle moes antwoord was: behalwe om te kan sing, watter twee
>> ander goed kan Steve Hofmeyer doen?
>>
>> Oor die Bybel praat en handgemeen raak?:)))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Wat kan Steve doen? [boodskap #77499 is 'n antwoord op boodskap #77495] |
Fri, 09 May 2003 05:37 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kyk, ek kon die twee goed nog by ski uitbring ( twee ski's) maar twee tele
of twee Sasols?
:)))
Annette
"Knop Kop" skryf in boodskap news:3ebaa8bb$0$235@hades.is.co.za...
> Hulle het hom mos nie verniet "Sasol" genoem nie??
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b9dtr4$ndi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Teel?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b9dpvv$i4i10$1@ID-92016.news.dfncis.de...