| Wat kan Steve doen? [boodskap #77483] |
Do., 08 Mei 2003 13:59  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vanoggend op RSG, moes mense inbel om 'n CD te kan wen.
Die vraag wat hulle moes antwoord was: behalwe om te kan sing, watter twee
ander goed kan Steve Hofmeyer doen?
Oor die Bybel praat en handgemeen raak?:)))
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat kan Steve doen? [boodskap #77486 is 'n antwoord op boodskap #77485] |
Do., 08 Mei 2003 14:58   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Snaaks, ek het hom nog nooit gehoor jodel nie;))
Annette
"Tufka" skryf in boodskap news:b9dr32$9s5$07$1@news.t-online.com...
> Ek weet dat hy ook Alpine ski.
>
> Tuffi
>
> Annette wrote:
>> Vanoggend op RSG, moes mense inbel om 'n CD te kan wen.
>> Die vraag wat hulle moes antwoord was: behalwe om te kan sing, watter twee
>> ander goed kan Steve Hofmeyer doen?
>>
>> Oor die Bybel praat en handgemeen raak?:)))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat kan Steve doen? [boodskap #77499 is 'n antwoord op boodskap #77495] |
Vr., 09 Mei 2003 05:37  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kyk, ek kon die twee goed nog by ski uitbring ( twee ski's) maar twee tele
of twee Sasols?
:)))
Annette
"Knop Kop" skryf in boodskap news:3ebaa8bb$0$235@hades.is.co.za...
> Hulle het hom mos nie verniet "Sasol" genoem nie??
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b9dtr4$ndi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Teel?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b9dpvv$i4i10$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Vanoggend op RSG, moes mense inbel om 'n CD te kan wen.
>>> Die vraag wat hulle moes antwoord was: behalwe om te kan sing, watter
> twee
>>> ander goed kan Steve Hofmeyer doen?
>>>
>>> Oor die Bybel praat en handgemeen raak?:)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|