|
Re: Elana Meyer geskors [boodskap #77444 is 'n antwoord op boodskap #77441] |
Wed, 07 May 2003 13:07 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Watter monster? Sarel? Alle grappies op 'n stokkie, dié vroumens is so
maar sy moet keer om nie deur haar eie hol te val nie, wat se middels help
vir haar? As ek 'n steroidvervaardiger is sal ek definitief nie my naam
aan haar gekoppel wil hê nie! Sekerlik maar iets soos Advil C
verkouemedisyne? Dit bevat verbode goete........
"Annette" skryf in boodskap news:b9askc$hjeh8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar is glo verbode middels in 'n monster gevind.
> Annette
>
|
|
|
Re: Elana Meyer geskors [boodskap #77446 is 'n antwoord op boodskap #77444] |
Wed, 07 May 2003 13:21 |
Stone
Boodskappe: 85 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Nee, was "caffeine".
Van www.news24.com :
"On the morning of the event I drank only one cup of hotel coffee, which was
the only substance I took which could have contained caffeine," she added.
The limit for caffeine content is 12 microgram per milliliter and Meyer's
sample was found to contain 15mg/ml.
"Suidwester" skryf in boodskap news:3eb904f8.0@news1.mweb.co.za...
> Watter monster? Sarel? Alle grappies op 'n stokkie, dié vroumens is so
> maar sy moet keer om nie deur haar eie hol te val nie, wat se middels help
> vir haar? As ek 'n steroidvervaardiger is sal ek definitief nie my naam
> aan haar gekoppel wil hê nie! Sekerlik maar iets soos Advil C
> verkouemedisyne? Dit bevat verbode goete........
> "Annette" wrote in message
> news:b9askc$hjeh8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar is glo verbode middels in 'n monster gevind.
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Elana Meyer geskors [boodskap #77447 is 'n antwoord op boodskap #77444] |
Wed, 07 May 2003 14:46 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dy is baie verbaas oor die skorsing, daar was glo te veel kafeine in haar
bloed. Sy beveg die bevinding.
Annette
.na> skryf in boodskap news:3eb904f8.0@news1.mweb.co.za...
> Watter monster? Sarel? Alle grappies op 'n stokkie, dié vroumens is so
> maar sy moet keer om nie deur haar eie hol te val nie, wat se middels help
> vir haar? As ek 'n steroidvervaardiger is sal ek definitief nie my naam
> aan haar gekoppel wil hê nie! Sekerlik maar iets soos Advil C
> verkouemedisyne? Dit bevat verbode goete........
> "Annette" wrote in message
> news:b9askc$hjeh8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar is glo verbode middels in 'n monster gevind.
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
Re: Elana Meyer geskors [boodskap #77452 is 'n antwoord op boodskap #77448] |
Wed, 07 May 2003 17:09 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat bedoel jy, haar eie Afrikaanse neut is nie sterk genoeg nie?:))))))
Boontjies - koffie boontjies:))
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:3eb92d16$0$235@hades.is.co.za...
> Sterk koppie boeretroos - seker Braziliaanse neute?
>
> :-)
>
> TJ
>
|
|
|
|
Re: Elana Meyer geskors [boodskap #77478 is 'n antwoord op boodskap #77441] |
Thu, 08 May 2003 07:19 |
FoilCut[1]
Boodskappe: 29 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Sien sy moes by rooibostee gebly het !
"Annette" skryf in boodskap news:b9askc$hjeh8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar is glo verbode middels in 'n monster gevind.
> Annette
>
|
|
|
Re: Elana Meyer geskors [boodskap #77480 is 'n antwoord op boodskap #77478] |
Thu, 08 May 2003 10:42 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is reg daar!!
Sjeim, sy was seker vreeslik dors:))
Annette
"FoilCut" skryf in boodskap news:b9d0lg$cjh$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sien sy moes by rooibostee gebly het !
> "Annette" wrote in message
> news:b9askc$hjeh8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar is glo verbode middels in 'n monster gevind.
>> Annette
>>
>
|
|
|