|
|
|
|
|
|
| Re: Elana Meyer geskors [boodskap #77447 is 'n antwoord op boodskap #77444] |
Wo., 07 Mei 2003 14:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dy is baie verbaas oor die skorsing, daar was glo te veel kafeine in haar
bloed. Sy beveg die bevinding.
Annette
.na> skryf in boodskap news:3eb904f8.0@news1.mweb.co.za...
> Watter monster? Sarel? Alle grappies op 'n stokkie, dié vroumens is so
> maar sy moet keer om nie deur haar eie hol te val nie, wat se middels help
> vir haar? As ek 'n steroidvervaardiger is sal ek definitief nie my naam
> aan haar gekoppel wil hê nie! Sekerlik maar iets soos Advil C
> verkouemedisyne? Dit bevat verbode goete........
> "Annette" wrote in message
> news:b9askc$hjeh8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar is glo verbode middels in 'n monster gevind.
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Elana Meyer geskors [boodskap #77452 is 'n antwoord op boodskap #77448] |
Wo., 07 Mei 2003 17:09   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat bedoel jy, haar eie Afrikaanse neut is nie sterk genoeg nie?:))))))
Boontjies - koffie boontjies:))
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:3eb92d16$0$235@hades.is.co.za...
> Sterk koppie boeretroos - seker Braziliaanse neute?
>
> :-)
>
> TJ
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Elana Meyer geskors [boodskap #77480 is 'n antwoord op boodskap #77478] |
Do., 08 Mei 2003 10:42  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is reg daar!!
Sjeim, sy was seker vreeslik dors:))
Annette
"FoilCut" skryf in boodskap news:b9d0lg$cjh$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sien sy moes by rooibostee gebly het !
> "Annette" wrote in message
> news:b9askc$hjeh8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar is glo verbode middels in 'n monster gevind.
>> Annette
>>
>
|
|
|
|