Nuus 24/4 [boodskap #76597] |
Thu, 24 April 2003 08:01 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Ongelukkige man wat 6 maande gelede van sy vrou geskei is, het haar by
die Panorama hospitaal gaan doodskiet.
Blykbaar op die parkeerterrein.
In gister se koerant was daar toe 'n artikel oor die verslae van die
fiksheidskundige en die kopdokter wat vir die Krieketspan aangestel is -
waarop die bestuur en die spelers geen ag op geslaan het nie.
Tog snaaks dat Herschelle, wat deur beide kundiges uitgewys is as ongeskik -
die beste gemiddelde van alle kolwers op die toernooi aangeteken het. Dan is
daar natuurlik ook ander spelers wat volgens beide kenners stroopsoet en
doodreg was, maar hulle kon nog steeds geen hond haaraf maak in die toernooi
nie.
Joost en sy nuwe vrou gaan skei - sy was onder die indruk 'n bul het twee
horings.:))))))))
Annette
|
|
|
Re: Nuus 24/4 [boodskap #76600 is 'n antwoord op boodskap #76597] |
Thu, 24 April 2003 11:35 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As die krieketmanne se data voor die tyd bekend was, waarom het die
spanbestuur dit gelate aanvaar? Ook, vanwaar die gerieflike lekkasie van
inligting?
Miskien moet meer pertinente aan die Xhosa-krieketbaas, Majola, gevra word.
Om bloot die kriketkaptein die pad te steek sal seker nie die probleme oplos
nie.
"Annette" wrote in message
news:b885ig$7b9i1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> 'n Ongelukkige man wat 6 maande gelede van sy vrou geskei is, het haar by
> die Panorama hospitaal gaan doodskiet.
> Blykbaar op die parkeerterrein.
>
> In gister se koerant was daar toe 'n artikel oor die verslae van die
> fiksheidskundige en die kopdokter wat vir die Krieketspan aangestel is -
> waarop die bestuur en die spelers geen ag op geslaan het nie.
> Tog snaaks dat Herschelle, wat deur beide kundiges uitgewys is as ongeskik -
> die beste gemiddelde van alle kolwers op die toernooi aangeteken het. Dan is
> daar natuurlik ook ander spelers wat volgens beide kenners stroopsoet en
> doodreg was, maar hulle kon nog steeds geen hond haaraf maak in die toernooi
> nie.
>
> Joost en sy nuwe vrou gaan skei - sy was onder die indruk 'n bul het twee
> horings.:))))))))
>
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Nuus 24/4 [boodskap #76618 is 'n antwoord op boodskap #76597] |
Thu, 24 April 2003 18:29 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hê? Joost is mos met Amore getroud? Gaan hulle nou weer skei?! O wel, wys
jou net, jy kan nie jou geluk op iemand anders se ongeluk bou nie :-))
E
"Annette" wrote:
> Joost en sy nuwe vrou gaan skei - sy was onder die indruk 'n bul het twee
> horings.:))))))))
>
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Nuus 24/4 [boodskap #76640 is 'n antwoord op boodskap #76618] |
Fri, 25 April 2003 02:48 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Elaine - kyk na die rede en die smaailies - dis eintlik net 'n ou grappie.
Annette
"Elaine" wrote in message
news:3ea82d2a.0@news1.mweb.co.za...
> Hê? Joost is mos met Amore getroud? Gaan hulle nou weer skei?! O wel, wys
> jou net, jy kan nie jou geluk op iemand anders se ongeluk bou nie :-))
>
> E
>
> "Annette" wrote:
>
>> Joost en sy nuwe vrou gaan skei - sy was onder die indruk 'n bul het twee
>> horings.:))))))))
>>
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Nuus 24/4 [boodskap #76654 is 'n antwoord op boodskap #76640] |
Fri, 25 April 2003 10:28 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
mmmmm.... so gedink. My laat gisteraand getref terwyl ek voor die t.v. gelê
en niks doen het nie. Ek dink ek kort 'n lekker laaaaaaannnnnnnggggg
vakansie...
E
"Annette" skryf in boodskap news:b8a88b$81egm$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Elaine - kyk na die rede en die smaailies - dis eintlik net 'n ou grappie.
> Annette
|
|
|