Lotto [boodskap #74614] |
Tue, 18 March 2003 09:31 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat dink julle van die skelmspul van 33 "ongelukkige" wenners, en die
besonder hoë uitbetaling van net 3 nommers reg?
Annette
|
|
|
Re: Lotto [boodskap #74644 is 'n antwoord op boodskap #74614] |
Wed, 19 March 2003 06:51 |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Wat dink julle van die skelmspul van 33 "ongelukkige" wenners, en die
> besonder hoë uitbetaling van net 3 nommers reg?
>
Annette
As ek 'n R5 muntstuk as kleingeld kry in 'n winkel wat Lotto kaartjies
verkoop, kry ek vir my twee kaartjies daarmee. Sulke "geragnskikte"
nommers soos wat Saterdag gewen het dink ek nooit eers aan nie, maar
bleikbaar is daar baie wat dit wel doen.
Drom
|
|
|
Re: Lotto [boodskap #74646 is 'n antwoord op boodskap #74644] |
Wed, 19 March 2003 07:03 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Is so - blykbaar is bevat die grootste % kaartjies elke week die nommers
1 -6. As dit inkom, betaal die 3-nommers meer uit as die jekpot;))
Annette
message news:1e507c17.0303182251.2111ddc@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Wat dink julle van die skelmspul van 33 "ongelukkige" wenners, en die
>> besonder hoë uitbetaling van net 3 nommers reg?
>>
>
> Annette
>
> As ek 'n R5 muntstuk as kleingeld kry in 'n winkel wat Lotto kaartjies
> verkoop, kry ek vir my twee kaartjies daarmee. Sulke "geragnskikte"
> nommers soos wat Saterdag gewen het dink ek nooit eers aan nie, maar
> bleikbaar is daar baie wat dit wel doen.
>
> Drom
|
|
|