| Lotto [boodskap #74614] |
Di., 18 Maart 2003 09:31  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat dink julle van die skelmspul van 33 "ongelukkige" wenners, en die
besonder hoë uitbetaling van net 3 nommers reg?
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Lotto [boodskap #74646 is 'n antwoord op boodskap #74644] |
Wo., 19 Maart 2003 07:03  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Is so - blykbaar is bevat die grootste % kaartjies elke week die nommers
1 -6. As dit inkom, betaal die 3-nommers meer uit as die jekpot;))
Annette
message news:1e507c17.0303182251.2111ddc@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Wat dink julle van die skelmspul van 33 "ongelukkige" wenners, en die
>> besonder hoë uitbetaling van net 3 nommers reg?
>>
>
> Annette
>
> As ek 'n R5 muntstuk as kleingeld kry in 'n winkel wat Lotto kaartjies
> verkoop, kry ek vir my twee kaartjies daarmee. Sulke "geragnskikte"
> nommers soos wat Saterdag gewen het dink ek nooit eers aan nie, maar
> bleikbaar is daar baie wat dit wel doen.
>
> Drom
|
|
|
|