|
|
Re: Probeer dit [boodskap #74011 is 'n antwoord op boodskap #74006] |
Wo, 26 Februarie 2003 04:09 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Yvon - dis een van daardie Afrikaanse slenterslae ....
"yvon louwersheimer" skryf in boodskap news:b3gjdg$i64$1@reader08.wxs.nl...
> what is the trick?
> sorry, I'm clog - can't write afrikaans...
> --
> groetjes!
> yvon
> "Annette" schreef in bericht
> news:b3e1rv$1kg64o$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis spookagtig.
>>
>> http://www.cyberglass.co.uk/FlashEx/mindreader.html
>>
>
|
|
|
Re: Probeer dit [boodskap #74013 is 'n antwoord op boodskap #74006] |
Wo, 26 Februarie 2003 06:05 |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"yvon louwersheimer" skryf in boodskap news:...
> what is the trick?
> sorry, I'm clog - can't write afrikaans...
> --
> groetjes!
> yvon
Nog 'n Du Plessis?
|
|
|
Re: Probeer dit [boodskap #74047 is 'n antwoord op boodskap #74013] |
Wo, 26 Februarie 2003 18:35 |
yvon louwersheimer
Boodskappe: 4 Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
no, I'm dutch, but I have a friend called du Plessis....
maar waarschijnlijk vat ik de grap niet!
--
groetjes!
yvon
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0302252205.5c219d2f@posting.google.com...
> "yvon louwersheimer" wrote in message
news:...
>> what is the trick?
>> sorry, I'm clog - can't write afrikaans...
>> --
>> groetjes!
>> yvon
>
>
> Nog 'n Du Plessis?
|
|
|
Re: Probeer dit [boodskap #74048 is 'n antwoord op boodskap #74011] |
Wo, 26 Februarie 2003 18:37 |
yvon louwersheimer
Boodskappe: 4 Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
sorry, dit was een brit die het gemaakt heeft....
--
groetjes!
yvon
"Jonas" skryf in boodskap news:b3helt$88e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Yvon - dis een van daardie Afrikaanse slenterslae ....
> "yvon louwersheimer" wrote in message
> news:b3gjdg$i64$1@reader08.wxs.nl...
>> what is the trick?
>> sorry, I'm clog - can't write afrikaans...
>> --
>> groetjes!
>> yvon
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:b3e1rv$1kg64o$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dis spookagtig.
>>>
>>> http://www.cyberglass.co.uk/FlashEx/mindreader.html
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Probeer dit [boodskap #74078 is 'n antwoord op boodskap #74047] |
Do, 27 Februarie 2003 06:19 |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"yvon louwersheimer" skryf in boodskap news:...
> no, I'm dutch, but I have a friend called du Plessis....
> maar waarschijnlijk vat ik de grap niet!
> --
> groetjes!
> yvon
Ja, net 'n grappie. Hier is 'n persoon op die nuusgroep wat omtrent
elke nuwe toetreder hier daarvan bedskuldig dat hy/sy 'n ene Dave du
Plessis is,
Groete, Drom
|
|
|
Re: Probeer dit [boodskap #74087 is 'n antwoord op boodskap #74078] |
Do, 27 Februarie 2003 07:27 |
Thys de Wet
Boodskappe: 211 Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kom ons rol 'n drom daaroor... Moenie dit vinnig probeer sê nie. jy kan
dalk iets anders daaroor rol...
Thys oppie Bos
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0302262219.438c5273@posting.google.com...
> Ja, net 'n grappie. Hier is 'n persoon op die nuusgroep wat omtrent
> elke nuwe toetreder hier daarvan bedskuldig dat hy/sy 'n ene Dave du
> Plessis is,
> Groete, Drom
|
|
|
Re: Probeer dit [boodskap #74090 is 'n antwoord op boodskap #74087] |
Do, 27 Februarie 2003 07:55 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Thys, dis nog moeiliker as mens bry:))
Annette
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:b3kekk$up8$1@news.adamastor.ac.za...
> Kom ons rol 'n drom daaroor... Moenie dit vinnig probeer sê nie. jy kan
> dalk iets anders daaroor rol...
> Thys oppie Bos
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0302262219.438c5273@posting.google.com...
>> Ja, net 'n grappie. Hier is 'n persoon op die nuusgroep wat omtrent
>> elke nuwe toetreder hier daarvan bedskuldig dat hy/sy 'n ene Dave du
>> Plessis is,
>> Groete, Drom
>
|
|
|
Re: Probeer dit [boodskap #74097 is 'n antwoord op boodskap #74078] |
Do, 27 Februarie 2003 13:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Drom wrote:
> Ja, net 'n grappie. Hier is 'n persoon op die nuusgroep wat omtrent
> elke nuwe toetreder hier daarvan bedskuldig dat hy/sy 'n ene Dave du
> Plessis is,
Drom. Drom. Jy is 'n arme drommel as
jy nie vir Du Plessis vind presies waar
ek hom vind nie. Oftewel gevind het.
Deesdae ignoreer ek hom. In sy laaste
verskyning was hy sóó insipid, en dan
het hy nogal voorgegee om iemand anders
te wees wat somtyds hier op die nuusgroep
pos.
Gloudina
|
|
|