Mbeki? [boodskap #73369] |
Wed, 12 February 2003 13:28 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is Mbeki die swakste leier wat hierdie land ooit gehad het - dit was 'n
onderwerp van bespreking tussen vrinne vanoggend.
Die gesprek het nie na sy party se beleid verwys nie.
|
|
|
Re: Mbeki? [boodskap #73378 is 'n antwoord op boodskap #73369] |
Wed, 12 February 2003 15:03 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Praat jy nou van die daggaplantjies wat alweer op Grootte Schuur gevind is?
Die eerste keer toe die saak gerapporteer is, is dit uitgegooi omdat daar
nie genoeg bewyse was nie ( die plantjies het seker geskrik en weggeharloop)
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b2di72$a25$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is Mbeki die swakste leier wat hierdie land ooit gehad het - dit was 'n
> onderwerp van bespreking tussen vrinne vanoggend.
> Die gesprek het nie na sy party se beleid verwys nie.
>
|
|
|
Re: Mbeki? [boodskap #73400 is 'n antwoord op boodskap #73369] |
Wed, 12 February 2003 22:49 |
Joe[1]
Boodskappe: 36 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
En onnoselste ook.
"Jonas" skryf in boodskap news:b2di72$a25$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is Mbeki die swakste leier wat hierdie land ooit gehad het - dit was 'n
> onderwerp van bespreking tussen vrinne vanoggend.
> Die gesprek het nie na sy party se beleid verwys nie.
>
|
|
|
Re: Mbeki? [boodskap #73409 is 'n antwoord op boodskap #73400] |
Thu, 13 February 2003 05:56 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hy is 'n denker. Ons moet hom seker kans gee om een of ander tyd sy denke
met ons te deel:))
Annette
"Joe" skryf in boodskap news:w4A2a.10453$S8.7892@fe03.atl2.webusenet.com...
> En onnoselste ook.
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b2di72$a25$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Is Mbeki die swakste leier wat hierdie land ooit gehad het - dit was 'n
>> onderwerp van bespreking tussen vrinne vanoggend.
>> Die gesprek het nie na sy party se beleid verwys nie.
>>
>
|
|
|