Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Snorre
Snorre [boodskap #73332] Di, 11 Februarie 2003 17:30 na volgende boodskap
Swart Simon  is tans af-lyn  Swart Simon
Boodskappe: 101
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wat dink die dames hier van snorre? En wat dit sê van
die mans daaragter?

Vat byvoorbeeld 'n Saddam Hussein snor. Of 'n Pik
Botha snor.

Swart Simon
Re: Snorre [boodskap #73334 is 'n antwoord op boodskap #73332] Di, 11 Februarie 2003 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is dit waar dat Kaapstad bekendstaan as "Snorcity"?
Is dit waar dat meeste moffies snorre dra - net die moffies moet hierop
antwoord aub....

"Swart Simon" skryf in boodskap news:3e493356.0@news1.mweb.co.za...
> Wat dink die dames hier van snorre? En wat dit sê van
> die mans daaragter?
>
> Vat byvoorbeeld 'n Saddam Hussein snor. Of 'n Pik
> Botha snor.
>
> Swart Simon
>
Re: Snorre [boodskap #73336 is 'n antwoord op boodskap #73332] Di, 11 Februarie 2003 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
as jy na die snorre in die parlement kyk dui dit op 'n klomp dose daaragter

"Swart Simon" skryf in boodskap news:3e493356.0@news1.mweb.co.za...
> Wat dink die dames hier van snorre? En wat dit sê van
> die mans daaragter?
>
> Vat byvoorbeeld 'n Saddam Hussein snor. Of 'n Pik
> Botha snor.
>
> Swart Simon
>
Re: Snorre [boodskap #73337 is 'n antwoord op boodskap #73332] Di, 11 Februarie 2003 18:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Swart Simon" wrote:

> Wat dink die dames hier van snorre?

Ek hou van 'n skoon, oop en eerlike gesig. :-)
Re: Snorre [boodskap #73338 is 'n antwoord op boodskap #73336] Di, 11 Februarie 2003 18:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> "Swart Simon"
>> Wat dink die dames hier van snorre? En wat dit sê van
>> die mans daaragter?

"Pieter" wrote:

> as jy na die snorre in die parlement kyk dui dit op 'n klomp dose daaragter

En wanneer het jy en Jonas verdamereer huh? SS vra mos net wat ons
vroumense dink.
Jaaaaaa......nou weet ek sommer baie meer as wat nodig is om te weet
van julle twee "manne"!!
:-))
Re: Snorre [boodskap #73342 is 'n antwoord op boodskap #73332] Di, 11 Februarie 2003 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Swart Simon wrote:

> Wat dink die dames hier van snorre? En wat dit sê van
> die mans daaragter?

Ek gaan hierdie vraag alleen beantwoord
in die teenwoordigheid van my prokureur.

Tant Hessie van Skoongesicht
Re: Snorre [boodskap #73346 is 'n antwoord op boodskap #73332] Wo, 12 Februarie 2003 05:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Snorre - ja mens kon nogal baie daaroor te sê hê. Ek dink baie mans het
snorre omdat hulle mag, net om die dames wat snorre het ,en al die moeite en
verdriet het om dit te verwyder, te treiter:)
Ek het my pa nooit sonder 'n snor gesien nie - sy rede vir sy snor was omdat
hy sensitief gevoel het oor sy lang bolip.
My broer dra 'n snor omdat hy voel die mense toon hom meer respek omdat hy
strenger met dit lyk.
Ek persoonlik hou nie daarvan om iemand ( behalwe broer en pa) met 'n snor
te soen nie - dis ietwat vreeslik grillerig. - veral as mens so moet
koes-koes tussen die hare deur:))
Dit is egter my persoonlike mening - daar is mans wat beweer dat vrouens hou
van sout met al hul kos;))

Ek wonder ook hoekom Hitler en Mugabe dieselfde soort snorretjie het -
miskien moet mens enige politikus met so 'n snorretjie summier iewers
toesluit voordat hulle met hul nonsens begin.

Annette

.com> skryf in boodskap news:3e493356.0@news1.mweb.co.za...
> Wat dink die dames hier van snorre? En wat dit sê van
> die mans daaragter?
>
> Vat byvoorbeeld 'n Saddam Hussein snor. Of 'n Pik
> Botha snor.
>
> Swart Simon
>
Re: Snorre [boodskap #73351 is 'n antwoord op boodskap #73332] Wo, 12 Februarie 2003 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, ek dink die manne met die snorre verstaan nie lekker wat dames verkies
nie:))
'n Snor is dus 'n selfsugtige ding:)

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e49f21b.0@news1.mweb.co.za...
> Julle verstaan snorre nie lekker nie. Dit het baie gebruike, soos
> kosfilter en strategiese plasing in onbetaamlike plekke. He-he! Die
> ouens sonder snorre gebruik seker maar tandeborsels?
> "Annette" wrote in message
> news:b2cov8$1aq8j0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Snorre - ja mens kon nogal baie daaroor te sê hê. Ek dink baie mans het
>> snorre omdat hulle mag, net om die dames wat snorre het ,en al die moeite en
>> verdriet het om dit te verwyder, te treiter:)
>> Ek het my pa nooit sonder 'n snor gesien nie - sy rede vir sy snor was omdat
>> hy sensitief gevoel het oor sy lang bolip.
>> My broer dra 'n snor omdat hy voel die mense toon hom meer respek omdat hy
>> strenger met dit lyk.
>> Ek persoonlik hou nie daarvan om iemand ( behalwe broer en pa) met 'n snor
>> te soen nie - dis ietwat vreeslik grillerig. - veral as mens so moet
>> koes-koes tussen die hare deur:))
>> Dit is egter my persoonlike mening - daar is mans wat beweer dat vrouens hou
>> van sout met al hul kos;))
>>
>> Ek wonder ook hoekom Hitler en Mugabe dieselfde soort snorretjie het -
>> miskien moet mens enige politikus met so 'n snorretjie summier iewers
>> toesluit voordat hulle met hul nonsens begin.
>>
>> Annette
>>
>> .com> skryf in boodskap news:3e493356.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wat dink die dames hier van snorre? En wat dit sê van
>>> die mans daaragter?
>>>
>>> Vat byvoorbeeld 'n Saddam Hussein snor. Of 'n Pik
>>> Botha snor.
>>>
>>> Swart Simon
>>>
>>
>
Re: Snorre [boodskap #73352 is 'n antwoord op boodskap #73346] Wo, 12 Februarie 2003 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Julle verstaan snorre nie lekker nie. Dit het baie gebruike, soos
kosfilter en strategiese plasing in onbetaamlike plekke. He-he! Die
ouens sonder snorre gebruik seker maar tandeborsels?

"Annette" skryf in boodskap news:b2cov8$1aq8j0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Snorre - ja mens kon nogal baie daaroor te sê hê. Ek dink baie mans het
> snorre omdat hulle mag, net om die dames wat snorre het ,en al die moeite en
> verdriet het om dit te verwyder, te treiter:)
> Ek het my pa nooit sonder 'n snor gesien nie - sy rede vir sy snor was omdat
> hy sensitief gevoel het oor sy lang bolip.
> My broer dra 'n snor omdat hy voel die mense toon hom meer respek omdat hy
> strenger met dit lyk.
> Ek persoonlik hou nie daarvan om iemand ( behalwe broer en pa) met 'n snor
> te soen nie - dis ietwat vreeslik grillerig. - veral as mens so moet
> koes-koes tussen die hare deur:))
> Dit is egter my persoonlike mening - daar is mans wat beweer dat vrouens hou
> van sout met al hul kos;))
>
> Ek wonder ook hoekom Hitler en Mugabe dieselfde soort snorretjie het -
> miskien moet mens enige politikus met so 'n snorretjie summier iewers
> toesluit voordat hulle met hul nonsens begin.
>
> Annette
>
> .com> skryf in boodskap news:3e493356.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat dink die dames hier van snorre? En wat dit sê van
>> die mans daaragter?
>>
>> Vat byvoorbeeld 'n Saddam Hussein snor. Of 'n Pik
>> Botha snor.
>>
>> Swart Simon
>>
>
Re: Snorre [boodskap #73359 is 'n antwoord op boodskap #73351] Wo, 12 Februarie 2003 09:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmm ja! Dit kan na ander velde toe ook uitgebrei word, dié ideel. As 'n
ou nie hou van die bosveld nie, sal die vrou hom akkommodeer?

"Annette" skryf in boodskap news:b2csem$184st5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee, ek dink die manne met die snorre verstaan nie lekker wat dames verkies
> nie:))
> 'n Snor is dus 'n selfsugtige ding:)
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e49f21b.0@news1.mweb.co.za...
>> Julle verstaan snorre nie lekker nie. Dit het baie gebruike, soos
>> kosfilter en strategiese plasing in onbetaamlike plekke. He-he! Die
>> ouens sonder snorre gebruik seker maar tandeborsels?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b2cov8$1aq8j0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Snorre - ja mens kon nogal baie daaroor te sê hê. Ek dink baie mans het
>>> snorre omdat hulle mag, net om die dames wat snorre het ,en al die moeite en
>>> verdriet het om dit te verwyder, te treiter:)
>>> Ek het my pa nooit sonder 'n snor gesien nie - sy rede vir sy snor was omdat
>>> hy sensitief gevoel het oor sy lang bolip.
>>> My broer dra 'n snor omdat hy voel die mense toon hom meer respek omdat hy
>>> strenger met dit lyk.
>>> Ek persoonlik hou nie daarvan om iemand ( behalwe broer en pa) met 'n snor
>>> te soen nie - dis ietwat vreeslik grillerig. - veral as mens so moet
>>> koes-koes tussen die hare deur:))
>>> Dit is egter my persoonlike mening - daar is mans wat beweer dat vrouens hou
>>> van sout met al hul kos;))
>>>
>>> Ek wonder ook hoekom Hitler en Mugabe dieselfde soort snorretjie het -
>>> miskien moet mens enige politikus met so 'n snorretjie summier iewers
>>> toesluit voordat hulle met hul nonsens begin.
>>>
>>> Annette
>>>
>>> .com> skryf in boodskap news:3e493356.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Wat dink die dames hier van snorre? En wat dit sê van
>>>> die mans daaragter?
>>>>
>>>> Vat byvoorbeeld 'n Saddam Hussein snor. Of 'n Pik
>>>> Botha snor.
>>>>
>>>> Swart Simon
>>>>
>>>
>>
>
Re: Snorre [boodskap #73361 is 'n antwoord op boodskap #73359] Wo, 12 Februarie 2003 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet nie, jy sal dit met die dame persoonlik moet uitklaar:))
Wat staan gewoonlk geskryf by die ingang van restaurante en blyplekke?

:))
Annette

na> skryf in boodskap news:3e4a1495.0@news1.mweb.co.za...
> Hmm ja! Dit kan na ander velde toe ook uitgebrei word, dié ideel. As 'n
> ou nie hou van die bosveld nie, sal die vrou hom akkommodeer?
> "Annette" wrote in message
> news:b2csem$184st5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee, ek dink die manne met die snorre verstaan nie lekker wat dames verkies
>> nie:))
>> 'n Snor is dus 'n selfsugtige ding:)
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e49f21b.0@news1.mweb.co.za...
>>> Julle verstaan snorre nie lekker nie. Dit het baie gebruike, soos
>>> kosfilter en strategiese plasing in onbetaamlike plekke. He-he! Die
>>> ouens sonder snorre gebruik seker maar tandeborsels?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b2cov8$1aq8j0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Snorre - ja mens kon nogal baie daaroor te sê hê. Ek dink baie mans het
>>>> snorre omdat hulle mag, net om die dames wat snorre het ,en al die moeite en
>>>> verdriet het om dit te verwyder, te treiter:)
>>>> Ek het my pa nooit sonder 'n snor gesien nie - sy rede vir sy snor was omdat
>>>> hy sensitief gevoel het oor sy lang bolip.
>>>> My broer dra 'n snor omdat hy voel die mense toon hom meer respek omdat hy
>>>> strenger met dit lyk.
>>>> Ek persoonlik hou nie daarvan om iemand ( behalwe broer en pa) met 'n snor
>>>> te soen nie - dis ietwat vreeslik grillerig. - veral as mens so moet
>>>> koes-koes tussen die hare deur:))
>>>> Dit is egter my persoonlike mening - daar is mans wat beweer dat vrouens hou
>>>> van sout met al hul kos;))
>>>>
>>>> Ek wonder ook hoekom Hitler en Mugabe dieselfde soort snorretjie het -
>>>> miskien moet mens enige politikus met so 'n snorretjie summier iewers
>>>> toesluit voordat hulle met hul nonsens begin.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>> .com> skryf in boodskap news:3e493356.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Wat dink die dames hier van snorre? En wat dit sê van
>>>> > die mans daaragter?
>>>> >
>>>> > Vat byvoorbeeld 'n Saddam Hussein snor. Of 'n Pik
>>>> > Botha snor.
>>>> >
>>>> > Swart Simon
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Snorre [boodskap #73366 is 'n antwoord op boodskap #73361] Wo, 12 Februarie 2003 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Reg tot toegang voorbehou? Of VVFG?

"Annette" skryf in boodskap news:b2d5f8$1b4c18$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek weet nie, jy sal dit met die dame persoonlik moet uitklaar:))
> Wat staan gewoonlk geskryf by die ingang van restaurante en blyplekke?
>
> :))
> Annette
>
>
> na> skryf in boodskap news:3e4a1495.0@news1.mweb.co.za...
>> Hmm ja! Dit kan na ander velde toe ook uitgebrei word, dié ideel. As 'n
>> ou nie hou van die bosveld nie, sal die vrou hom akkommodeer?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b2csem$184st5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nee, ek dink die manne met die snorre verstaan nie lekker wat dames verkies
>>
>>> nie:))
>>> 'n Snor is dus 'n selfsugtige ding:)
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e49f21b.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Julle verstaan snorre nie lekker nie. Dit het baie gebruike, soos
>>>> kosfilter en strategiese plasing in onbetaamlike plekke. He-he! Die
>>>> ouens sonder snorre gebruik seker maar tandeborsels?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b2cov8$1aq8j0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Snorre - ja mens kon nogal baie daaroor te sê hê. Ek dink baie mans het
>>>> > snorre omdat hulle mag, net om die dames wat snorre het ,en al die moeite en
>>>> > verdriet het om dit te verwyder, te treiter:)
>>>> > Ek het my pa nooit sonder 'n snor gesien nie - sy rede vir sy snor was omdat
>>>> > hy sensitief gevoel het oor sy lang bolip.
>>>> > My broer dra 'n snor omdat hy voel die mense toon hom meer respek omdat hy
>>>> > strenger met dit lyk.
>>>> > Ek persoonlik hou nie daarvan om iemand ( behalwe broer en pa) met 'n snor
>>>> > te soen nie - dis ietwat vreeslik grillerig. - veral as mens so moet
>>>> > koes-koes tussen die hare deur:))
>>>> > Dit is egter my persoonlike mening - daar is mans wat beweer dat vrouens hou
>>>> > van sout met al hul kos;))
>>>> >
>>>> > Ek wonder ook hoekom Hitler en Mugabe dieselfde soort snorretjie het -
>>>> > miskien moet mens enige politikus met so 'n snorretjie summier iewers
>>>> > toesluit voordat hulle met hul nonsens begin.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > .com> skryf in boodskap news:3e493356.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Wat dink die dames hier van snorre? En wat dit sê van
>>>> > > die mans daaragter?
>>>> > >
>>>> > > Vat byvoorbeeld 'n Saddam Hussein snor. Of 'n Pik
>>>> > > Botha snor.
>>>> > >
>>>> > > Swart Simon
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Snorre [boodskap #73368 is 'n antwoord op boodskap #73346] Wo, 12 Februarie 2003 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hulle" sê dat Portugese mans snorre het om soos hulle ma's te lyk ...

"Annette" skryf in boodskap news:b2cov8$1aq8j0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Snorre - ja mens kon nogal baie daaroor te sê hê. Ek dink baie mans het
> snorre omdat hulle mag, net om die dames wat snorre het ,en al die moeite en
> verdriet het om dit te verwyder, te treiter:)
> Ek het my pa nooit sonder 'n snor gesien nie - sy rede vir sy snor was omdat
> hy sensitief gevoel het oor sy lang bolip.
> My broer dra 'n snor omdat hy voel die mense toon hom meer respek omdat hy
> strenger met dit lyk.
> Ek persoonlik hou nie daarvan om iemand ( behalwe broer en pa) met 'n snor
> te soen nie - dis ietwat vreeslik grillerig. - veral as mens so moet
> koes-koes tussen die hare deur:))
> Dit is egter my persoonlike mening - daar is mans wat beweer dat vrouens hou
> van sout met al hul kos;))
>
> Ek wonder ook hoekom Hitler en Mugabe dieselfde soort snorretjie het -
> miskien moet mens enige politikus met so 'n snorretjie summier iewers
> toesluit voordat hulle met hul nonsens begin.
>
> Annette
>
> .com> skryf in boodskap news:3e493356.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat dink die dames hier van snorre? En wat dit sê van
>> die mans daaragter?
>>
>> Vat byvoorbeeld 'n Saddam Hussein snor. Of 'n Pik
>> Botha snor.
>>
>> Swart Simon
>>
>
Re: Snorre [boodskap #73374 is 'n antwoord op boodskap #73368] Wo, 12 Februarie 2003 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het jy al van ons Boereanties gesien met die muscles wat doer onder hang op
die arms......en hulle snorre?

"Jonas" skryf in boodskap news:b2di1n$a00$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Hulle" sê dat Portugese mans snorre het om soos hulle ma's te lyk ...
> "Annette" wrote in message
> news:b2cov8$1aq8j0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Snorre - ja mens kon nogal baie daaroor te sê hê. Ek dink baie mans het
>> snorre omdat hulle mag, net om die dames wat snorre het ,en al die moeite en
>> verdriet het om dit te verwyder, te treiter:)
>> Ek het my pa nooit sonder 'n snor gesien nie - sy rede vir sy snor was omdat
>> hy sensitief gevoel het oor sy lang bolip.
>> My broer dra 'n snor omdat hy voel die mense toon hom meer respek omdat hy
>> strenger met dit lyk.
>> Ek persoonlik hou nie daarvan om iemand ( behalwe broer en pa) met 'n snor
>> te soen nie - dis ietwat vreeslik grillerig. - veral as mens so moet
>> koes-koes tussen die hare deur:))
>> Dit is egter my persoonlike mening - daar is mans wat beweer dat vrouens hou
>> van sout met al hul kos;))
>>
>> Ek wonder ook hoekom Hitler en Mugabe dieselfde soort snorretjie het -
>> miskien moet mens enige politikus met so 'n snorretjie summier iewers
>> toesluit voordat hulle met hul nonsens begin.
>>
>> Annette
>>
>> .com> skryf in boodskap news:3e493356.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wat dink die dames hier van snorre? En wat dit sê van
>>> die mans daaragter?
>>>
>>> Vat byvoorbeeld 'n Saddam Hussein snor. Of 'n Pik
>>> Botha snor.
>>>
>>> Swart Simon
>>>
>>
>
Re: Snorre [boodskap #73377 is 'n antwoord op boodskap #73366] Wo, 12 Februarie 2003 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Reg van toegang voorbehou.

Annette

-"Suidwester" skryf in boodskap news:3e4a4835.0@news1.mweb.co.za...
> Reg tot toegang voorbehou? Of VVFG?
> "Annette" wrote in message
> news:b2d5f8$1b4c18$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek weet nie, jy sal dit met die dame persoonlik moet uitklaar:))
>> Wat staan gewoonlk geskryf by die ingang van restaurante en blyplekke?
>>
>> :))
>> Annette
>>
>>
>> na> skryf in boodskap news:3e4a1495.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hmm ja! Dit kan na ander velde toe ook uitgebrei word, dié ideel. As 'n
>>> ou nie hou van die bosveld nie, sal die vrou hom akkommodeer?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b2csem$184st5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nee, ek dink die manne met die snorre verstaan nie lekker wat dames verkies
>>>> nie:))
>>>> 'n Snor is dus 'n selfsugtige ding:)
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3e49f21b.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Julle verstaan snorre nie lekker nie. Dit het baie gebruike, soos
>>>> > kosfilter en strategiese plasing in onbetaamlike plekke. He-he! Die
>>>> > ouens sonder snorre gebruik seker maar tandeborsels?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:b2cov8$1aq8j0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Snorre - ja mens kon nogal baie daaroor te sê hê. Ek dink baie mans het
>>>> > > snorre omdat hulle mag, net om die dames wat snorre het ,en al die moeite en
>>>> > > verdriet het om dit te verwyder, te treiter:)
>>>> > > Ek het my pa nooit sonder 'n snor gesien nie - sy rede vir sy snor was omdat
>>>> > > hy sensitief gevoel het oor sy lang bolip.
>>>> > > My broer dra 'n snor omdat hy voel die mense toon hom meer respek omdat hy
>>>> > > strenger met dit lyk.
>>>> > > Ek persoonlik hou nie daarvan om iemand ( behalwe broer en pa) met 'n snor
>>>> > > te soen nie - dis ietwat vreeslik grillerig. - veral as mens so moet
>>>> > > koes-koes tussen die hare deur:))
>>>> > > Dit is egter my persoonlike mening - daar is mans wat beweer dat vrouens hou
>>>> > > van sout met al hul kos;))
>>>> > >
>>>> > > Ek wonder ook hoekom Hitler en Mugabe dieselfde soort snorretjie het -
>>>> > > miskien moet mens enige politikus met so 'n snorretjie summier iewers
>>>> > > toesluit voordat hulle met hul nonsens begin.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > > .com> skryf in boodskap news:3e493356.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Wat dink die dames hier van snorre? En wat dit sê van
>>>> > > > die mans daaragter?
>>>> > > >
>>>> > > > Vat byvoorbeeld 'n Saddam Hussein snor. Of 'n Pik
>>>> > > > Botha snor.
>>>> > > >
>>>> > > > Swart Simon
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Snorre [boodskap #73381 is 'n antwoord op boodskap #73338] Wo, 12 Februarie 2003 16:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
sorry Katryn maar ek moes

"Katryn" skryf in boodskap news:8vfi4vckdtj9cd0gmvdb5dt6ocughkf6qc@4ax.com...
>> "Swart Simon"
>>> Wat dink die dames hier van snorre? En wat dit sê van
>>> die mans daaragter?
>
>
> "Pieter" wrote:
>
>> as jy na die snorre in die parlement kyk dui dit op 'n klomp dose daaragter
>
> En wanneer het jy en Jonas verdamereer huh? SS vra mos net wat ons
> vroumense dink.
> Jaaaaaa......nou weet ek sommer baie meer as wat nodig is om te weet
> van julle twee "manne"!!
> :-))
>
Re: Snorre [boodskap #73384 is 'n antwoord op boodskap #73381] Wo, 12 Februarie 2003 17:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Geld dit ook vir die snorre met range in die weermag?:))

En wat van die snorre met baarde van die Boeremagondersteuners?

Ek kyk so bietjie na die mense van die parlement, en daar is eintlik groter
bokse daar sonder snorre.
Tony Yengeni het nou glo al sy 3de verdeigingspan die deur gewys.

Annette

"Pieter" skryf in boodskap news:b2dtnv$h82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> sorry Katryn maar ek moes
>
> "Katryn" wrote in message
> news:8vfi4vckdtj9cd0gmvdb5dt6ocughkf6qc@4ax.com...
>>> "Swart Simon"
>>>> Wat dink die dames hier van snorre? En wat dit sê van
>>>> die mans daaragter?
>>
>>
>> "Pieter" wrote:
>>
>>> as jy na die snorre in die parlement kyk dui dit op 'n klomp dose daaragter
>>
>> En wanneer het jy en Jonas verdamereer huh? SS vra mos net wat ons
>> vroumense dink.
>> Jaaaaaa......nou weet ek sommer baie meer as wat nodig is om te weet
>> van julle twee "manne"!!
>> :-))
>>
>
Re: Snorre [boodskap #73397 is 'n antwoord op boodskap #73381] Wo, 12 Februarie 2003 22:30 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Pieter" wrote:

> sorry Katryn maar ek moes

Jy bedoel dis iets soos ons hier sou sê- a man's gotto do (say)
what a man's gotto do (say)? :-)
Vorige onderwerp: Goeie Site
Volgende onderwerp: Mbeki?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 23:37:17 MGT 2024