Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar is die Antie Gloudina?
Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72686] Wed, 29 January 2003 12:39 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: February 2001
Karma: 0
Senior Lid
Verdomp - dit raak lekker saai as almal so ordentlik en gaaf is met mekaar -
soos dit nou gaan.

Waar is jy Antie? (Ferdietjiekie is natuurlik die armman se Antie ... )

Ons het lanklaas vasgesit. Wat kan ek sê om dinge weer aan die gang te sit?
Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72692 is 'n antwoord op boodskap #72686] Wed, 29 January 2003 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel Jonas - ek dink Gloudina sit tans met 'n ernstige identiteitskrisis -
veral noudat sy agtergekom het sy is DD ook:))
Nietemin - as jy wil baklei - ek is reg daarvoor -wat pla jou wat jy dink
net vir jou pla?

Okie Dokie - hier is ietsie wat my pla - wat vandag oor sê wie? bespreek
is - al hierdie dreigemente met howe en goed as die mense nie hulle gedra
volgens wat agter op die kaartjie geskryf is nie. Dit is glo soooooo klein
geskryf, dat geen mens dit kan lees nie - sou dit dan wettig afdreigbaar
wees?
Al wat ek weet - ek hoef net 'n stalletjie met water daar naby te hê. want
die mense mag net 'n halwe liter water in neem - ek sê jou - in daardie
bloedige hitte gaan veral die klomp buitelanders sukkel - en ek wonder
hoeveel sal die mense binne die stadion vir die koeldranke moet opdok?

Sou die SA Ambulansdiens ook 'n borg wees, om in te kan ry om al die
gedehidreerdes te help?

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b18i2o$6ms$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Verdomp - dit raak lekker saai as almal so ordentlik en gaaf is met mekaar -
> soos dit nou gaan.
>
> Waar is jy Antie? (Ferdietjiekie is natuurlik die armman se Antie ... )
>
> Ons het lanklaas vasgesit. Wat kan ek sê om dinge weer aan die gang te sit?
>
Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72708 is 'n antwoord op boodskap #72692] Wed, 29 January 2003 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: February 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wanneer was jy laas in 'n hof. Ek het daardie twyfelagtige voorreg in
Pretoria gehad by geleenthede verlede jaar.
As die howe so lyk wil ek nie in die tronk sit nie. Die manstoilette
(ongelukkig wou hulle my nie in die dames syne toelaat nie) was iets
skokkends - en ek het al slegtes ervaar.
Die tolk het "iets" uit koerantpapier in die hof gesit en eet - voordat die
magistraat ingekom het. Toe hy inkom het "madame" die eetgoed in die
koerantpapier toegevrommel en onder haar tafel (op die grond) ingeskuif.
Die aanklaagster se ingels was pateties - ek kon nie verstaan wat sy sê nie.
Goddank ek was nie die aangeklaagde nie.

"Annette" skryf in boodskap news:b18lt0$10ibfm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wel Jonas - ek dink Gloudina sit tans met 'n ernstige identiteitskrisis -
> veral noudat sy agtergekom het sy is DD ook:))
> Nietemin - as jy wil baklei - ek is reg daarvoor -wat pla jou wat jy dink
> net vir jou pla?
>
> Okie Dokie - hier is ietsie wat my pla - wat vandag oor sê wie? bespreek
> is - al hierdie dreigemente met howe en goed as die mense nie hulle gedra
> volgens wat agter op die kaartjie geskryf is nie. Dit is glo soooooo klein
> geskryf, dat geen mens dit kan lees nie - sou dit dan wettig afdreigbaar
> wees?
> Al wat ek weet - ek hoef net 'n stalletjie met water daar naby te hê. want
> die mense mag net 'n halwe liter water in neem - ek sê jou - in daardie
> bloedige hitte gaan veral die klomp buitelanders sukkel - en ek wonder
> hoeveel sal die mense binne die stadion vir die koeldranke moet opdok?
>
> Sou die SA Ambulansdiens ook 'n borg wees, om in te kan ry om al die
> gedehidreerdes te help?
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b18i2o$6ms$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Verdomp - dit raak lekker saai as almal so ordentlik en gaaf is met
> mekaar -
>> soos dit nou gaan.
>>
>> Waar is jy Antie? (Ferdietjiekie is natuurlik die armman se Antie ... )
>>
>> Ons het lanklaas vasgesit. Wat kan ek sê om dinge weer aan die gang te
> sit?
>>
>
Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72711 is 'n antwoord op boodskap #72686] Wed, 29 January 2003 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Verdomp - dit raak lekker saai as almal so ordentlik en gaaf is met mekaar -
> soos dit nou gaan.
>
> Waar is jy Antie?

Dierbaarheid, Jonas. Ek was nooit weg nie.
Maar sien jy nou watter funksie Tant Hessie
op hierdie nuusgroep vervul. Ek is die haai
in die tenk vol vissies.

Tant Hessie van Putsonderwater
Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72712 is 'n antwoord op boodskap #72686] Wed, 29 January 2003 14:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

(Ferdietjiekie is natuurlik die armman se Antie ... )
>
> Ons het lanklaas vasgesit. Wat kan ek sê om dinge weer aan die gang te sit?

Ek dink jy moet oor meer interessante dinge
begin gesels voor Ferdietjie weer sy kop gaan
uitsteek.

Tant Hettie van Drie Susters
Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72713 is 'n antwoord op boodskap #72711] Wed, 29 January 2003 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: October 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote:
> Ek is die haai in die tenk vol vissies.

Haai nooit...
Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72714 is 'n antwoord op boodskap #72708] Wed, 29 January 2003 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar Jonas? Hoe kan ons met jou stry hieroor?
Of dink jy dit gaan in sekere howe beter as ander?
Almal val mos onder die bekwame leiding en toesig van Maduna:))

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b18pjc$afg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wanneer was jy laas in 'n hof. Ek het daardie twyfelagtige voorreg in
> Pretoria gehad by geleenthede verlede jaar.
> As die howe so lyk wil ek nie in die tronk sit nie. Die manstoilette
> (ongelukkig wou hulle my nie in die dames syne toelaat nie) was iets
> skokkends - en ek het al slegtes ervaar.
> Die tolk het "iets" uit koerantpapier in die hof gesit en eet - voordat die
> magistraat ingekom het. Toe hy inkom het "madame" die eetgoed in die
> koerantpapier toegevrommel en onder haar tafel (op die grond) ingeskuif.
> Die aanklaagster se ingels was pateties - ek kon nie verstaan wat sy sê nie.
> Goddank ek was nie die aangeklaagde nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b18lt0$10ibfm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wel Jonas - ek dink Gloudina sit tans met 'n ernstige identiteitskrisis -
>> veral noudat sy agtergekom het sy is DD ook:))
>> Nietemin - as jy wil baklei - ek is reg daarvoor -wat pla jou wat jy dink
>> net vir jou pla?
>>
>> Okie Dokie - hier is ietsie wat my pla - wat vandag oor sê wie? bespreek
>> is - al hierdie dreigemente met howe en goed as die mense nie hulle gedra
>> volgens wat agter op die kaartjie geskryf is nie. Dit is glo soooooo klein
>> geskryf, dat geen mens dit kan lees nie - sou dit dan wettig afdreigbaar
>> wees?
>> Al wat ek weet - ek hoef net 'n stalletjie met water daar naby te hê. want
>> die mense mag net 'n halwe liter water in neem - ek sê jou - in daardie
>> bloedige hitte gaan veral die klomp buitelanders sukkel - en ek wonder
>> hoeveel sal die mense binne die stadion vir die koeldranke moet opdok?
>>
>> Sou die SA Ambulansdiens ook 'n borg wees, om in te kan ry om al die
>> gedehidreerdes te help?
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b18i2o$6ms$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Verdomp - dit raak lekker saai as almal so ordentlik en gaaf is met
>> mekaar -
>>> soos dit nou gaan.
>>>
>>> Waar is jy Antie? (Ferdietjiekie is natuurlik die armman se Antie ... )
>>>
>>> Ons het lanklaas vasgesit. Wat kan ek sê om dinge weer aan die gang te
>> sit?
>>>
>>
>
Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72715 is 'n antwoord op boodskap #72713] Wed, 29 January 2003 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai oe!

"Katryn" skryf in boodskap news:j1rf3vcmnqfnnamhp33f87089pa8sc3d0c@4ax.com...
> "@rogers.com" wrote:
>> Ek is die haai in die tenk vol vissies.
>
> Haai nooit...
>
Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72725 is 'n antwoord op boodskap #72712] Wed, 29 January 2003 17:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: February 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie - nee. Die storie van die vissies en die haai gaan nie goed af nie -
is te vleiend.

En jy weet - ek is 'n stoere Haai ("Shark" / Natal-rugby) ondersteuner.

Dis in my testament - my as word op die afskopplek / middellyn van Kings
Park gegooi. Ek sal daar wees vir al die tuiswedstryde ...

Ek wil steeds weet of Ferdietjiekie vir Paul prossedeer ... Dreig met die
hof is soos dreig met 'n klap - as jy wil klap, klap jy. Jy waarsku nie...

skryf in boodskap news:3E37EB63.1090709@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
> (Ferdietjiekie is natuurlik die armman se Antie ... )
>>
>> Ons het lanklaas vasgesit. Wat kan ek sê om dinge weer aan die gang te
sit?
>
> Ek dink jy moet oor meer interessante dinge
> begin gesels voor Ferdietjie weer sy kop gaan
> uitsteek.
>
> Tant Hettie van Drie Susters
>
Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72728 is 'n antwoord op boodskap #72725] Wed, 29 January 2003 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Antie - nee. Die storie van die vissies en die haai gaan nie goed af nie -
> is te vleiend.
>
> En jy weet - ek is 'n stoere Haai ("Shark" / Natal-rugby) ondersteuner.

Vleiend vir die haai of die vissies?
Vleiend vir die alleenloper haai of die
skool vol dom vissies wat sommer so in
mense se voorskote opgeskep kan word
soms daar op die " Suidkus." As ek nou
geinteresseerd was in rugby, was ek miskien
ook 'n Haai-ondersteuner. Ek ken Natal
heelwaarskynlik beter as enige ander
provinsie, selfs die ou Kaap-Provinsie
waarin ek gebore is.

Tant Hessie van Amanzimtoti
Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72731 is 'n antwoord op boodskap #72686] Wed, 29 January 2003 18:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis hoekom mens altyd so haag as jy kan by 'n waterstroompie moet drink)
Annette

in message news:b19859$hqo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> eerder die drol in die drinkwater
>
> skryf in boodskap news:3E37EAF0.1080506@rogers.com...
>>
>> Jonas wrote:
>>
>>> Verdomp - dit raak lekker saai as almal so ordentlik en gaaf is met
> mekaar -
>>> soos dit nou gaan.
>>>
>>> Waar is jy Antie?
>>
>>
>> Dierbaarheid, Jonas. Ek was nooit weg nie.
>> Maar sien jy nou watter funksie Tant Hessie
>> op hierdie nuusgroep vervul. Ek is die haai
>> in die tenk vol vissies.
>>
>> Tant Hessie van Putsonderwater
>>
>
Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72734 is 'n antwoord op boodskap #72711] Wed, 29 January 2003 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: January 2003
Karma: 0
Volle Lid
eerder die drol in die drinkwater

skryf in boodskap news:3E37EAF0.1080506@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Verdomp - dit raak lekker saai as almal so ordentlik en gaaf is met mekaar -
>> soos dit nou gaan.
>>
>> Waar is jy Antie?
>
>
> Dierbaarheid, Jonas. Ek was nooit weg nie.
> Maar sien jy nou watter funksie Tant Hessie
> op hierdie nuusgroep vervul. Ek is die haai
> in die tenk vol vissies.
>
> Tant Hessie van Putsonderwater
>
Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72751 is 'n antwoord op boodskap #72725] Wed, 29 January 2003 23:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jonas
Ek wil steeds weet of Ferdietjiekie vir Paul prossedeer ... Dreig met die
hof is soos dreig met 'n klap - as jy wil klap, klap jy. Jy waarsku nie...

Wouter
Jy raai waarskynlik heeltemaal reg, dit was net 'n leë blik se geraas.

As Ferdi regtig van plan was om Paul aan te kla sou hy nie
herhaaldelik sy prokureur se naam gevra het nie. Jy kan nie
iemand se prokureur dagvaar nie, jy dagvaar hom direk. Hy
raadpleeg dan sy prokureur, tot dan is dit irrelevant wie die
prokureur is.
Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72786 is 'n antwoord op boodskap #72715] Thu, 30 January 2003 08:25 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: August 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is ons nie belangrik nie?

"Annette" skryf in boodskap news:b18rnj$10gaim$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Haai oe!
>
>
> "Katryn" wrote in message
> news:j1rf3vcmnqfnnamhp33f87089pa8sc3d0c@4ax.com...
>> "@rogers.com" wrote:
>>> Ek is die haai in die tenk vol vissies.
>>
>> Haai nooit...
>>
>
Vorige onderwerp: Ouetehuis [vervolg]
Volgende onderwerp: SECURICOR PARK!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:26:10 UTC 2025