| Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72686] |
Wo., 29 Januarie 2003 12:39  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Verdomp - dit raak lekker saai as almal so ordentlik en gaaf is met mekaar -
soos dit nou gaan.
Waar is jy Antie? (Ferdietjiekie is natuurlik die armman se Antie ... )
Ons het lanklaas vasgesit. Wat kan ek sê om dinge weer aan die gang te sit?
|
|
|
|
| Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72692 is 'n antwoord op boodskap #72686] |
Wo., 29 Januarie 2003 13:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel Jonas - ek dink Gloudina sit tans met 'n ernstige identiteitskrisis -
veral noudat sy agtergekom het sy is DD ook:))
Nietemin - as jy wil baklei - ek is reg daarvoor -wat pla jou wat jy dink
net vir jou pla?
Okie Dokie - hier is ietsie wat my pla - wat vandag oor sê wie? bespreek
is - al hierdie dreigemente met howe en goed as die mense nie hulle gedra
volgens wat agter op die kaartjie geskryf is nie. Dit is glo soooooo klein
geskryf, dat geen mens dit kan lees nie - sou dit dan wettig afdreigbaar
wees?
Al wat ek weet - ek hoef net 'n stalletjie met water daar naby te hê. want
die mense mag net 'n halwe liter water in neem - ek sê jou - in daardie
bloedige hitte gaan veral die klomp buitelanders sukkel - en ek wonder
hoeveel sal die mense binne die stadion vir die koeldranke moet opdok?
Sou die SA Ambulansdiens ook 'n borg wees, om in te kan ry om al die
gedehidreerdes te help?
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b18i2o$6ms$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Verdomp - dit raak lekker saai as almal so ordentlik en gaaf is met mekaar -
> soos dit nou gaan.
>
> Waar is jy Antie? (Ferdietjiekie is natuurlik die armman se Antie ... )
>
> Ons het lanklaas vasgesit. Wat kan ek sê om dinge weer aan die gang te sit?
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72711 is 'n antwoord op boodskap #72686] |
Wo., 29 Januarie 2003 14:55   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
> Verdomp - dit raak lekker saai as almal so ordentlik en gaaf is met mekaar -
> soos dit nou gaan.
>
> Waar is jy Antie?
Dierbaarheid, Jonas. Ek was nooit weg nie.
Maar sien jy nou watter funksie Tant Hessie
op hierdie nuusgroep vervul. Ek is die haai
in die tenk vol vissies.
Tant Hessie van Putsonderwater
|
|
|
|
| Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72712 is 'n antwoord op boodskap #72686] |
Wo., 29 Januarie 2003 14:57   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
(Ferdietjiekie is natuurlik die armman se Antie ... )
>
> Ons het lanklaas vasgesit. Wat kan ek sê om dinge weer aan die gang te sit?
Ek dink jy moet oor meer interessante dinge
begin gesels voor Ferdietjie weer sy kop gaan
uitsteek.
Tant Hettie van Drie Susters
|
|
|
|
|
|
| Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72714 is 'n antwoord op boodskap #72708] |
Wo., 29 Januarie 2003 15:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maar Jonas? Hoe kan ons met jou stry hieroor?
Of dink jy dit gaan in sekere howe beter as ander?
Almal val mos onder die bekwame leiding en toesig van Maduna:))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b18pjc$afg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wanneer was jy laas in 'n hof. Ek het daardie twyfelagtige voorreg in
> Pretoria gehad by geleenthede verlede jaar.
> As die howe so lyk wil ek nie in die tronk sit nie. Die manstoilette
> (ongelukkig wou hulle my nie in die dames syne toelaat nie) was iets
> skokkends - en ek het al slegtes ervaar.
> Die tolk het "iets" uit koerantpapier in die hof gesit en eet - voordat die
> magistraat ingekom het. Toe hy inkom het "madame" die eetgoed in die
> koerantpapier toegevrommel en onder haar tafel (op die grond) ingeskuif.
> Die aanklaagster se ingels was pateties - ek kon nie verstaan wat sy sê nie.
> Goddank ek was nie die aangeklaagde nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b18lt0$10ibfm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wel Jonas - ek dink Gloudina sit tans met 'n ernstige identiteitskrisis -
>> veral noudat sy agtergekom het sy is DD ook:))
>> Nietemin - as jy wil baklei - ek is reg daarvoor -wat pla jou wat jy dink
>> net vir jou pla?
>>
>> Okie Dokie - hier is ietsie wat my pla - wat vandag oor sê wie? bespreek
>> is - al hierdie dreigemente met howe en goed as die mense nie hulle gedra
>> volgens wat agter op die kaartjie geskryf is nie. Dit is glo soooooo klein
>> geskryf, dat geen mens dit kan lees nie - sou dit dan wettig afdreigbaar
>> wees?
>> Al wat ek weet - ek hoef net 'n stalletjie met water daar naby te hê. want
>> die mense mag net 'n halwe liter water in neem - ek sê jou - in daardie
>> bloedige hitte gaan veral die klomp buitelanders sukkel - en ek wonder
>> hoeveel sal die mense binne die stadion vir die koeldranke moet opdok?
>>
>> Sou die SA Ambulansdiens ook 'n borg wees, om in te kan ry om al die
>> gedehidreerdes te help?
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b18i2o$6ms$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Verdomp - dit raak lekker saai as almal so ordentlik en gaaf is met
>> mekaar -
>>> soos dit nou gaan.
>>>
>>> Waar is jy Antie? (Ferdietjiekie is natuurlik die armman se Antie ... )
>>>
>>> Ons het lanklaas vasgesit. Wat kan ek sê om dinge weer aan die gang te
>> sit?
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72715 is 'n antwoord op boodskap #72713] |
Wo., 29 Januarie 2003 15:06   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai oe!
"Katryn" skryf in boodskap news:j1rf3vcmnqfnnamhp33f87089pa8sc3d0c@4ax.com...
> "@rogers.com" wrote:
>> Ek is die haai in die tenk vol vissies.
>
> Haai nooit...
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72728 is 'n antwoord op boodskap #72725] |
Wo., 29 Januarie 2003 18:08   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
> Antie - nee. Die storie van die vissies en die haai gaan nie goed af nie -
> is te vleiend.
>
> En jy weet - ek is 'n stoere Haai ("Shark" / Natal-rugby) ondersteuner.
Vleiend vir die haai of die vissies?
Vleiend vir die alleenloper haai of die
skool vol dom vissies wat sommer so in
mense se voorskote opgeskep kan word
soms daar op die " Suidkus." As ek nou
geinteresseerd was in rugby, was ek miskien
ook 'n Haai-ondersteuner. Ek ken Natal
heelwaarskynlik beter as enige ander
provinsie, selfs die ou Kaap-Provinsie
waarin ek gebore is.
Tant Hessie van Amanzimtoti
|
|
|
|
| Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72731 is 'n antwoord op boodskap #72686] |
Wo., 29 Januarie 2003 18:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis hoekom mens altyd so haag as jy kan by 'n waterstroompie moet drink)
Annette
in message news:b19859$hqo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> eerder die drol in die drinkwater
>
> skryf in boodskap news:3E37EAF0.1080506@rogers.com...
>>
>> Jonas wrote:
>>
>>> Verdomp - dit raak lekker saai as almal so ordentlik en gaaf is met
> mekaar -
>>> soos dit nou gaan.
>>>
>>> Waar is jy Antie?
>>
>>
>> Dierbaarheid, Jonas. Ek was nooit weg nie.
>> Maar sien jy nou watter funksie Tant Hessie
>> op hierdie nuusgroep vervul. Ek is die haai
>> in die tenk vol vissies.
>>
>> Tant Hessie van Putsonderwater
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72786 is 'n antwoord op boodskap #72715] |
Do., 30 Januarie 2003 08:25  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Is ons nie belangrik nie?
"Annette" skryf in boodskap news:b18rnj$10gaim$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Haai oe!
>
>
> "Katryn" wrote in message
> news:j1rf3vcmnqfnnamhp33f87089pa8sc3d0c@4ax.com...
>> "@rogers.com" wrote:
>>> Ek is die haai in die tenk vol vissies.
>>
>> Haai nooit...
>>
>
|
|
|
|