Re: Are you wealthy? [boodskap #72449] |
Sat, 25 January 2003 08:43 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hier het ons nou met 'n eerlike bedelaar te doen.
Hy is ooglopend die persoon wat behoeftig is, en elke liewe donasie is wins.
Annette
"Heilman1969" skryf in boodskap news:20030125010021.04725.00000220@mb-cs.aol.com...
> Do you have even small amount to spare to help others in need? Online
> DONATIONS being sought to help real people with real struggles to eat, live,
> work and in some cases survive. Not a non-profit, a simple humanitarian
> website helping those who are in real need. Make a difference in someone's
> life today! Please visit today:
>
> www.inrealneed.net
>
> Adam's Story
|
|
|
Re: Are you wealthy? [boodskap #72455 is 'n antwoord op boodskap #72449] |
Sat, 25 January 2003 09:23 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 25 Jan 2003 10:43:10 +0200, "Annette" wrote:
> Hier het ons nou met 'n eerlike bedelaar te doen.
> Hy is ooglopend die persoon wat behoeftig is, en elke liewe donasie is wins.
>
> Annette
>
Hier het ons nou met 'n naïewe Annette te doen.
Sy is ooglopend die persoon wat heel impulsief 'n donasie as wins sal
gee.
DD
|
|
|
Re: Are you wealthy? [boodskap #72456 is 'n antwoord op boodskap #72455] |
Sat, 25 January 2003 11:11 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nie sommer maklik nie:))) - ek beperk my donasies tot die werklike
behoeftiges - wat nie eers 'n telefoon of internetkontak het nie.
Annette
"DD" skryf in boodskap news:onl43v05v579chcteelc0jh593t9r7tdk5@4ax.com...
> On Sat, 25 Jan 2003 10:43:10 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Hier het ons nou met 'n eerlike bedelaar te doen.
>> Hy is ooglopend die persoon wat behoeftig is, en elke liewe donasie is wins.
>>
>> Annette
>>
>
> Hier het ons nou met 'n naïewe Annette te doen.
> Sy is ooglopend die persoon wat heel impulsief 'n donasie as wins sal
> gee.
>
> DD
|
|
|
Re: Are you wealthy? [boodskap #72468 is 'n antwoord op boodskap #72455] |
Sat, 25 January 2003 16:08 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD wrote:
> Hier het ons nou met 'n naïewe Annette te doen.
> Sy is ooglopend die persoon wat heel impulsief 'n donasie as wins sal
> gee.
Dan weer - dalk ook nie so naief as wat dit op die oog af mag lyk
nie. :-)
Ek weet nie of dit in SA ook so werk nie, maar hier in Amerika lei
donasies atyd tot verminderde belasting. Oor die algemeen is
Amerikaners nie baie lief om belasting te betaal nie, en daarom word
daar ook letterlik biljoene aan donasies afgegee. Waarom dink jy
stuur Bill Gates byvoorbeeld soveel biljoene elke jaar na Afrika?
Definitief nie omdat hy 'n filantroop is nie, hoor! :-)
So, as mens die woordjie "wins" so bietjie verdraai, dan kan mens sê
dat donasies is winsgewend (hier in Amerika ten minste) :-)
|
|
|
Re: Are you wealthy? [boodskap #72538 is 'n antwoord op boodskap #72449] |
Sun, 26 January 2003 18:05 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek vertrou nie onbekende "online" bedel sites nie.
E
"Heilman1969" skryf in boodskap news:20030125010021.04725.00000220@mb-cs.aol.com...
> Do you have even small amount to spare to help others in need? Online
> DONATIONS being sought to help real people with real struggles to eat, live,
> work and in some cases survive. Not a non-profit, a simple humanitarian
> website helping those who are in real need. Make a difference in someone's
> life today! Please visit today:
>
> www.inrealneed.net
>
> Adam's Story
|
|
|