| Re: Are you wealthy? [boodskap #72449] |
Sa., 25 Januarie 2003 08:43  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hier het ons nou met 'n eerlike bedelaar te doen.
Hy is ooglopend die persoon wat behoeftig is, en elke liewe donasie is wins.
Annette
"Heilman1969" skryf in boodskap news:20030125010021.04725.00000220@mb-cs.aol.com...
> Do you have even small amount to spare to help others in need? Online
> DONATIONS being sought to help real people with real struggles to eat, live,
> work and in some cases survive. Not a non-profit, a simple humanitarian
> website helping those who are in real need. Make a difference in someone's
> life today! Please visit today:
>
> www.inrealneed.net
>
> Adam's Story
|
|
|
|
|
|
| Re: Are you wealthy? [boodskap #72456 is 'n antwoord op boodskap #72455] |
Sa., 25 Januarie 2003 11:11   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nie sommer maklik nie:))) - ek beperk my donasies tot die werklike
behoeftiges - wat nie eers 'n telefoon of internetkontak het nie.
Annette
"DD" skryf in boodskap news:onl43v05v579chcteelc0jh593t9r7tdk5@4ax.com...
> On Sat, 25 Jan 2003 10:43:10 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Hier het ons nou met 'n eerlike bedelaar te doen.
>> Hy is ooglopend die persoon wat behoeftig is, en elke liewe donasie is wins.
>>
>> Annette
>>
>
> Hier het ons nou met 'n naïewe Annette te doen.
> Sy is ooglopend die persoon wat heel impulsief 'n donasie as wins sal
> gee.
>
> DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Are you wealthy? [boodskap #72538 is 'n antwoord op boodskap #72449] |
So., 26 Januarie 2003 18:05  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek vertrou nie onbekende "online" bedel sites nie.
E