|
Re: Ingelse woorde [boodskap #71892 is 'n antwoord op boodskap #71820] |
Mon, 13 January 2003 18:49 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gaan iemand iets soortgelyk in Afrikaans begin.
(Waar is Dr Johan Combrinck, of van sy studente nou?)
"Jonas" skryf in boodskap news:3e216674$0$227@hades.is.co.za...
> Interessante webplek soos deur Clickonline (BBC) bekendgestel ...
> http://www.worldwidewords.org/
>
|
|
|
Re: Ingelse woorde [boodskap #71896 is 'n antwoord op boodskap #71892] |
Mon, 13 January 2003 22:31 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
O krisis, die hoeveelheid werk wat in so 'n site in moet gaan sal iets
verskriklik wees, jy sal elke liewe woord in een van die verklarende
woordeboek moet gaan staan en oortik. Dit sal een persoon maande neem om
dit te doen, om nie eers te praat van die hoeveelheid programmering wat in
so iets sal moet ingaan nie. Jy sal databasisse en 'n search engine moet
bou.
Maar ek moet ook noem dat jy my nou 'n baie goeie idee gegee het - "watch
this space".
Groete
Elaine
"Jonas" skryf in boodskap news:3e230a56$0$230@hades.is.co.za...
> Gaan iemand iets soortgelyk in Afrikaans begin.
|
|
|
Re: Ingelse woorde [boodskap #71914 is 'n antwoord op boodskap #71896] |
Tue, 14 January 2003 09:09 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Elaine - ek is oortuig dat jy baie goeie hulp op die ng sal kry. Gaan vir
goud.
(Hou jy van die ingelse saait? Ek dink dis baie interessant.)
"Elaine" skryf in boodskap news:3e233e62.0@news1.mweb.co.za...
> O krisis, die hoeveelheid werk wat in so 'n site in moet gaan sal iets
> verskriklik wees, jy sal elke liewe woord in een van die verklarende
> woordeboek moet gaan staan en oortik. Dit sal een persoon maande neem om
> dit te doen, om nie eers te praat van die hoeveelheid programmering wat in
> so iets sal moet ingaan nie. Jy sal databasisse en 'n search engine moet
> bou.
> Maar ek moet ook noem dat jy my nou 'n baie goeie idee gegee het - "watch
> this space".
>
> Groete
> Elaine
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3e230a56$0$230@hades.is.co.za...
>> Gaan iemand iets soortgelyk in Afrikaans begin.
>
|
|
|
Re: Ingelse woorde [boodskap #71916 is 'n antwoord op boodskap #71896] |
Tue, 14 January 2003 09:13 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Elaine
Ek is 'n intekenaar by die volgende:
http://wordsmith.org/awad/add.html
Gaan kyk gerus - en kry 'n ingelse woord per dag (plus 'n motiverende
aanhaling) en verbeter jou woordeskat op die manier.
"Elaine" skryf in boodskap news:3e233e62.0@news1.mweb.co.za...
> O krisis, die hoeveelheid werk wat in so 'n site in moet gaan sal iets
> verskriklik wees, jy sal elke liewe woord in een van die verklarende
> woordeboek moet gaan staan en oortik. Dit sal een persoon maande neem om
> dit te doen, om nie eers te praat van die hoeveelheid programmering wat in
> so iets sal moet ingaan nie. Jy sal databasisse en 'n search engine moet
> bou.
> Maar ek moet ook noem dat jy my nou 'n baie goeie idee gegee het - "watch
> this space".
>
> Groete
> Elaine
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3e230a56$0$230@hades.is.co.za...
>> Gaan iemand iets soortgelyk in Afrikaans begin.
>
|
|
|
Re: Ingelse woorde [boodskap #71919 is 'n antwoord op boodskap #71914] |
Tue, 14 January 2003 10:45 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Baie goed gedoen, bietjie oordonnerend met die hoeveelheid inligting op die
eerste bladsy, maar ek het dit vreeslik geniet om deur die site te gaan en
bietjie rond te speel.
E
"Jonas" skryf in boodskap news:3e23d3e3$0$228@hades.is.co.za...
> Elaine - ek is oortuig dat jy baie goeie hulp op die ng sal kry. Gaan vir
> goud.
> (Hou jy van die ingelse saait? Ek dink dis baie interessant.)
|
|
|