|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ingelse woorde [boodskap #71919 is 'n antwoord op boodskap #71914] |
Di., 14 Januarie 2003 10:45  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Baie goed gedoen, bietjie oordonnerend met die hoeveelheid inligting op die
eerste bladsy, maar ek het dit vreeslik geniet om deur die site te gaan en
bietjie rond te speel.
E
"Jonas" skryf in boodskap news:3e23d3e3$0$228@hades.is.co.za...
> Elaine - ek is oortuig dat jy baie goeie hulp op die ng sal kry. Gaan vir
> goud.
> (Hou jy van die ingelse saait? Ek dink dis baie interessant.)
|
|
|
|