Wat van 2002 [boodskap #70933] |
Mon, 23 December 2002 08:23 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sal dit vir jou 'n onvergeetlike jaar maak?
Annette
|
|
|
Re: Wat van 2002 [boodskap #70942 is 'n antwoord op boodskap #70933] |
Mon, 23 December 2002 09:45 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
1. Michael Schumacher is 5x wêreldkampioen. Jeaai! Heil die koning!
2. Springbokrugby is so in sy moer in....in sy hele moer in! Sug!
Arme donners, ons sal nie eers die halfeindstryde haal op die wêreldbeker
nie!
3. Kournikova is terug op die baan.....sight for sore eyes!
4. Joost en Blou Bulle wen Curriebeker.
"Annette" skryf in boodskap news:au6h5g$4pl6k$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> sal dit vir jou 'n onvergeetlike jaar maak?
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Wat van 2002 [boodskap #70944 is 'n antwoord op boodskap #70942] |
Mon, 23 December 2002 09:58 |
W
Boodskappe: 306 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Suidwester
2. Springbokrugby is so in sy moer in....in sy hele moer in! Sug!
Arme donners, ons sal nie eers die halfeindstryde haal op die
wêreldbeker nie!
Wouter
Aaag dis nie so erg nie. Hulle het darem 'n nuwe borg gekry.
Na Castle as borg onttrek het, borg Tampax die Springbokspan
deur hierdie moeilike period.
|
|
|