Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Fliekidees uitgeput
Fliekidees uitgeput [boodskap #70523] Fri, 13 December 2002 07:42 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons het nou Harry Potter 2 en Lord of the Rings 2 hier.
Volgende jaar kom Matrix 2, Charlie's Angels 2 en Gladiator 2.
Wonder wanner kry ons Hans en Die Rooinek 2:))
Annette
Re: Fliekidees uitgeput [boodskap #70527 is 'n antwoord op boodskap #70523] Fri, 13 December 2002 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: February 2001
Karma: 0
Senior Lid
Een of ander riller hou die rekord - klaarblyklik al 13+ opvolge gemaak - is
kuns nie veronderstel om oorspronklik te wees nie?

"Annette" skryf in boodskap news:atc313$12inrp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons het nou Harry Potter 2 en Lord of the Rings 2 hier.
> Volgende jaar kom Matrix 2, Charlie's Angels 2 en Gladiator 2.
> Wonder wanner kry ons Hans en Die Rooinek 2:))
> Annette
>
Re: Fliekidees uitgeput [boodskap #70532 is 'n antwoord op boodskap #70527] Fri, 13 December 2002 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het ook so gedog, maar Holywood wil dit verkeerd bewys:)
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3df9a46d$0$231@hades.is.co.za...
> Een of ander riller hou die rekord - klaarblyklik al 13+ opvolge gemaak - is
> kuns nie veronderstel om oorspronklik te wees nie?
> "Annette" wrote in message
> news:atc313$12inrp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons het nou Harry Potter 2 en Lord of the Rings 2 hier.
>> Volgende jaar kom Matrix 2, Charlie's Angels 2 en Gladiator 2.
>> Wonder wanner kry ons Hans en Die Rooinek 2:))
>> Annette
>>
>
Re: Fliekidees uitgeput [boodskap #70540 is 'n antwoord op boodskap #70523] Fri, 13 December 2002 11:37 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gladiator 2? Maar Maximus is dan dood?!

Ek het toevallig gisteraand aan dieselfde ding gelê en dink. Onthou dat
Harry en Lord 'n reeks boeke is wat verfilm word, dus nie rerig
onoorspronklik nie.
Al die idees is blykbaar uitgeput, al wat nou die deurslag en verskil maak
is die kwaliteit van die akteurs en "screeplay".

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:atc313$12inrp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons het nou Harry Potter 2 en Lord of the Rings 2 hier.
> Volgende jaar kom Matrix 2, Charlie's Angels 2 en Gladiator 2.
> Wonder wanner kry ons Hans en Die Rooinek 2:))
> Annette
>
Vorige onderwerp: Kortbroek Glimlag Verkeerd
Volgende onderwerp: Maatskaplike werkers...en hul werk in SA!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 08:57:55 UTC 2025