Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kortbroek Glimlag Verkeerd
Kortbroek Glimlag Verkeerd [boodskap #70475] Do, 12 Desember 2002 11:11 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Idasa het glo 'n navorsingslys vrygestel, waarvolgens Kortbroek as die
ongewildste premier aangetoon word.
Hy het dit onomwonde veroordeel.
Toe is daar 'n dame wat te vertelle het dat hy sukkel om te glimlag, daarom
dat hy so ongewild is. Hy is glo te ernstig vir sy eie gewildheid;))

Annette
Re: Kortbroek Glimlag Verkeerd [boodskap #70526 is 'n antwoord op boodskap #70475] Vr, 13 Desember 2002 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Of te opportunisties.

"Annette" skryf in boodskap news:at9qt3$1195ub$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Idasa het glo 'n navorsingslys vrygestel, waarvolgens Kortbroek as die
> ongewildste premier aangetoon word.
> Hy het dit onomwonde veroordeel.
> Toe is daar 'n dame wat te vertelle het dat hy sukkel om te glimlag, daarom
> dat hy so ongewild is. Hy is glo te ernstig vir sy eie gewildheid;))
>
> Annette
>
Re: Kortbroek Glimlag Verkeerd [boodskap #70529 is 'n antwoord op boodskap #70526] Vr, 13 Desember 2002 09:16 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - dis jammer sy naam is nie Gert nie - dan sou hy Gladde Gert geword
het - sy antwoorde is altyd te vinnig en te glad.
Ek is bevrees sy doodskleed sal ook 'n kortbroek wees...
Ernstige noot - wanneer maak Thabo hom nou 'n minister? Met watter
portefeulje - seker die van Gatsha?

"Koot" skryf in boodskap news:atc6c4$afh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Of te opportunisties.
>
> "Annette" wrote in message
> news:at9qt3$1195ub$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Idasa het glo 'n navorsingslys vrygestel, waarvolgens Kortbroek as die
>> ongewildste premier aangetoon word.
>> Hy het dit onomwonde veroordeel.
>> Toe is daar 'n dame wat te vertelle het dat hy sukkel om te glimlag,
> daarom
>> dat hy so ongewild is. Hy is glo te ernstig vir sy eie gewildheid;))
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Gesondheidsprodukte
Volgende onderwerp: Fliekidees uitgeput
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 14:36:54 MGT 2024