Vir die Stellenbossers [boodskap #70408] |
Wo, 11 Desember 2002 07:39 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hoor julle word tand binnegeval deur sekuriteitspersoneel ter
voorbranding vir die ANC kongres.
Kan iemand uitvind of ek 'n stalletjie met pap en hoender nog daar kan
oprig?:)))
Annette
|
|
|
Re: Vir die Stellenbossers [boodskap #70410 is 'n antwoord op boodskap #70408] |
Wo, 11 Desember 2002 07:44 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sheez!! Moet tans weet - of is dit nou tot die tande toe gewapen?:)
Annette
"Annette" skryf in boodskap news:at6qev$117ilb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek hoor julle word tand binnegeval deur sekuriteitspersoneel ter
> voorbranding vir die ANC kongres.
> Kan iemand uitvind of ek 'n stalletjie met pap en hoender nog daar kan
> oprig?:)))
> Annette
>
|
|
|
Re: Vir die Stellenbossers [boodskap #70420 is 'n antwoord op boodskap #70410] |
Wo, 11 Desember 2002 08:57 |
Thys de Wet
Boodskappe: 211 Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is so Anette,
Ons moet akkreditasie kry om op die sentrale kampus te kan kom as ons daar
moet werk verrig. Gelukkig is meeste van my gebruikers dan al met
'studieverlof'
Hulle gaan meestal wysbegeerte studeer:
Op die strand: die meisies wys en hulle begeer!
Ma' djy sil ma djou se Coke stêndjie oppe anne plek moet ga opslaa, want djy
sil sikkel om hie oppie kampus in te kom...
Thys oppie Bos
"Annette" skryf in boodskap news:at6qka$10kjrk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sheez!! Moet tans weet - of is dit nou tot die tande toe gewapen?:)
> Annette
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:at6qev$117ilb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek hoor julle word tand binnegeval deur sekuriteitspersoneel ter
>> voorbranding vir die ANC kongres.
>> Kan iemand uitvind of ek 'n stalletjie met pap en hoender nog daar kan
>> oprig?:)))
>> Annette
>>
>
|
|
|