Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lekker!
Lekker! [boodskap #70435] Wo, 11 Desember 2002 14:47 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons probeer nog uitwerk wat hierdie jaar aan die gang is, maar ons hier aan
die Suidweskus het van vroeg af 'n wonderlike seisoen. Jy moet net keer,
die mense koop die verf van die mure af! Moerse klomp Gautengers wat
hiernatoe uitwyk omdat hulle strande mos toe is vir voertuie en as 'n man
ouerig is en sy bene al effe styf, hoe anders kom hy naby die water? Maar,
die besigheidsmense kla nie, alhoewel dit lyk na 'n ellelange
seisoen......as dit pap reën, moet jy skep!
Re: Lekker! [boodskap #70438 is 'n antwoord op boodskap #70435] Wo, 11 Desember 2002 14:53 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Laat maar weet wanneer ek my banniesuitjie moet aantrek en pap en longe moet
kom verkoop:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df7501f.0@news1.mweb.co.za...
> Ons probeer nog uitwerk wat hierdie jaar aan die gang is, maar ons hier aan
> die Suidweskus het van vroeg af 'n wonderlike seisoen. Jy moet net keer,
> die mense koop die verf van die mure af! Moerse klomp Gautengers wat
> hiernatoe uitwyk omdat hulle strande mos toe is vir voertuie en as 'n man
> ouerig is en sy bene al effe styf, hoe anders kom hy naby die water? Maar,
> die besigheidsmense kla nie, alhoewel dit lyk na 'n ellelange
> seisoen......as dit pap reën, moet jy skep!
Vorige onderwerp: Vir die Stellenbossers
Volgende onderwerp: Raai Raai wat is dit?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 15:50:19 MGT 2024