Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat sou jy antwoord?
Wat sou jy antwoord? [boodskap #70230] Sun, 08 December 2002 17:46 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nuwe Mej SA is vanaand aangewys - 'n nooi Nel van Pretoria wat nie blond is
nie:)))
Ewenwel die 5 finale finaliste moes die vragie beantwoord sodat kan besluit
word wie moet wen.
As jy een gebeurtenis in die geskiedenis sou kon verander, wat sou dit wees?

Wat sou jou antwoord wees?

Annette
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70235 is 'n antwoord op boodskap #70230] Sun, 08 December 2002 18:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: January 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 8 Dec 2002 19:46:02 +0200, "Annette" wrote:

>
> Wat sou jou antwoord wees?
>
> Annette
>

Onbillik op op sò 'n vraag 'n antwoord binne 36 maande te wil hê
maar as ek so agteroor strek en wonder dan dink ek dat dit teen
die wet moet wees dat enige kar op die pad toegelaat word sonder
lugkussings:-))))))

DD

(Of miskien sou ek bietjie meer menslikheid in Marié Antoinette wou
sien; às ons kan aanvaar dat die geskiedenisboeke redelik dikwels
waar is)
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70236 is 'n antwoord op boodskap #70235] Sun, 08 December 2002 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: January 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 08 Dec 2002 20:10:38 +0200, Dave wrote:

wat was hulle antwoorde? Weet jy? En onthou dat jy myne binne 30
sekondes gekry het. Die res van die mob sit nou en dink:-)))

DD
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70237 is 'n antwoord op boodskap #70236] Sun, 08 December 2002 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
O ja - ek kan hulle antwoorde onthou - twee het nie die vraag geantwoord nie
( hulle het 2de en 3de gekom) - en hulle is daarvoor geprys, een wou 9/11
nie laat gebeur nie. die ander wou WW2 nie laat gebeur nie, en die wenner
het iets gegorrel oor apartheid.

Annette

> skryf in boodskap news:0r27vuo12pbrp26e92fl9sg07bu1a2apa6@4ax.com...
> On Sun, 08 Dec 2002 20:10:38 +0200, Dave
> wrote:
>
> wat was hulle antwoorde? Weet jy? En onthou dat jy myne binne 30
> sekondes gekry het. Die res van die mob sit nou en dink:-)))
>
> DD
>
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70255 is 'n antwoord op boodskap #70236] Mon, 09 December 2002 06:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: October 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote:

> wat was hulle antwoorde? Weet jy? En onthou dat jy myne binne 30
> sekondes gekry het. Die res van die mob sit nou en dink:-)))

Shhhhh...ek dink!
:-)
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70256 is 'n antwoord op boodskap #70255] Mon, 09 December 2002 06:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het dieselfde vraag op die ander ng geplaas, en onmiddelik was daar
reaksie en antwoorde:)))
Is die rede omdat die mense hier so inkennig is of net omdat die keuse so
groot en oorweldigend is?:))
Die slim skoonhede kon sommer dadelik aan iets dink om te sê - so die
kompetisie was gekook!!
:))

Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:11d8vu8qbtp941282p80hg5ce9duvdeit6@4ax.com...
> Dave wrote:
>
>> wat was hulle antwoorde? Weet jy? En onthou dat jy myne binne 30
>> sekondes gekry het. Die res van die mob sit nou en dink:-)))
>
> Shhhhh...ek dink!
> :-)
>
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70261 is 'n antwoord op boodskap #70256] Mon, 09 December 2002 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: October 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Ek het dieselfde vraag op die ander ng geplaas, en onmiddelik was daar
> reaksie en antwoorde:)))
> Is die rede omdat die mense hier so inkennig is of net omdat die keuse so
> groot en oorweldigend is?:))
> Die slim skoonhede kon sommer dadelik aan iets dink om te sê - so die
> kompetisie was gekook!!
> :))

Nee man - on sis almal bang dat daai kwaai tannie in Kanada vir ons 'n
skewe klap gaan gee as ons dalk 'n verkeerde antwoord waag. :-))))

(Maar as jy vir my vra (en onthou ek dink nog ), dan sou ek vir
hulle sê dis 'n verdekselse DOM vraag daai. Want as jy iets verander
in die verlede, dan bly jou werkliheid (in die hede) mos presies wat
dit nou is. En so aan - om en om en...ek moet nou gaan slaap -
rerig!....) :-)
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70263 is 'n antwoord op boodskap #70261] Mon, 09 December 2002 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis hoekom die vraag aan die slim skoonhede gestel is;))
Maar ek stem nie saam met jou eintlik nie -
1) Ons is nie almal bang vir die aantie se virtuele klap nie;))
2) As iets in die verlede anders sou gewees het, was die hede anders:)

As Hitler nie so naar met die Jode was nie, sou hulle nie soveel simpatie
gekry het nie, en sou ons nie met die Palestynse probleem gesit het nie -
dink ek:)

Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:bre8vuce3q5fqfiqfcfjdsmeksm79ga2in@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Ek het dieselfde vraag op die ander ng geplaas, en onmiddelik was daar
>> reaksie en antwoorde:)))
>> Is die rede omdat die mense hier so inkennig is of net omdat die keuse so
>> groot en oorweldigend is?:))
>> Die slim skoonhede kon sommer dadelik aan iets dink om te sê - so die
>> kompetisie was gekook!!
>> :))
>
> Nee man - on sis almal bang dat daai kwaai tannie in Kanada vir ons 'n
> skewe klap gaan gee as ons dalk 'n verkeerde antwoord waag. :-))))
>
> (Maar as jy vir my vra (en onthou ek dink nog ), dan sou ek vir
> hulle sê dis 'n verdekselse DOM vraag daai. Want as jy iets verander
> in die verlede, dan bly jou werkliheid (in die hede) mos presies wat
> dit nou is. En so aan - om en om en...ek moet nou gaan slaap -
> rerig!....) :-)
>
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70270 is 'n antwoord op boodskap #70230] Mon, 09 December 2002 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Die Boere-oorlog!
Hoekom?
Dit sou Afrika moontlik kon red van die gewalgde Engelse
Kolonialisme,wat aanleiding sou gee dat ons nie met
meeste van vandag se rasse-hatery gesit het nie.
Dit sou dalk groter oorloe in die wereld kon keer en die
"Ekspansionistiese" beleide van Engeland,Duitsland afweer.
Daar sou nooit 'n beleid gewees het van apartheid nie...aangesien die Boere
in vrede met andere wou leef.
Britse slawerny in die Kaap sou nooit plass gevind het nie.
Dit sou 'n belangrike "stepping-stone" kon wees vir vrede
in die wereld.

"Annette" skryf in boodskap news:at0157$usbor$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nuwe Mej SA is vanaand aangewys - 'n nooi Nel van Pretoria wat nie blond is
> nie:)))
> Ewenwel die 5 finale finaliste moes die vragie beantwoord sodat kan besluit
> word wie moet wen.
> As jy een gebeurtenis in die geskiedenis sou kon verander, wat sou dit wees?
>
> Wat sou jou antwoord wees?
>
> Annette
>
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70280 is 'n antwoord op boodskap #70263] Mon, 09 December 2002 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> As Hitler nie so naar met die Jode was nie, sou hulle nie soveel simpatie
> gekry het nie, en sou ons nie met die Palestynse probleem gesit het nie -
> dink ek:)

Dis nou 'n interessante observasie.
Kan jy verduidelik?

Tant Hessie Jordaan
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70291 is 'n antwoord op boodskap #70263] Mon, 09 December 2002 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Poets Pats  is tans af-lyn  Poets Pats
Boodskappe: 7
Geregistreer: December 2002
Karma: 0
Junior Lid
Annette skryf in boodskap news:at1ehs$vk72k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> 2) As iets in die verlede anders sou gewees het, was die hede anders:)
>
> As Hitler nie so naar met die Jode was nie, sou hulle nie soveel simpatie
> gekry het nie, en sou ons nie met die Palestynse probleem gesit het nie -
> dink ek:)

En as die Iere nie na 'n ander kontinent gegaan het nie, sou Brittanje nou
oorvol gewees het. (geen plek vir asielsoekers of so nie)
En as die VOIC nie bestaan het nie, sou hierdie taal nie bestaan het nie.
En as bandiete nie na 'n ander kontinent gestuur is nie, sou mense wat
hierdie taal nie sou praat nie, nie soontoe ge-emmigreer het nie.
En as die Hollanders nie hier aangedoen het nie, sou Saartjie Baartman,
Verwoerd, PW Botha of Nelson Mandela onbekend gewees het.

Vraag is, sou Verwoerd die Hollandse premier geword het?
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70303 is 'n antwoord op boodskap #70270] Tue, 10 December 2002 05:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: August 2003
Karma: 0
Senior Lid
Verduidelik net vir my een stelling: 'aangesien die Boere in vrede met
andere wou leef'. As jy in 'n ander klomp mense se grond intrek en oorvat
dan wil jy in vrede saamleef? Wie se vrede? Joune?

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:at1rce$8qv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Boere-oorlog!
> Hoekom?
> Dit sou Afrika moontlik kon red van die gewalgde Engelse
> Kolonialisme,wat aanleiding sou gee dat ons nie met
> meeste van vandag se rasse-hatery gesit het nie.
> Dit sou dalk groter oorloe in die wereld kon keer en die
> "Ekspansionistiese" beleide van Engeland,Duitsland afweer.
> Daar sou nooit 'n beleid gewees het van apartheid nie...aangesien die Boere
> in vrede met andere wou leef.
> Britse slawerny in die Kaap sou nooit plass gevind het nie.
> Dit sou 'n belangrike "stepping-stone" kon wees vir vrede
> in die wereld.
> "Annette" wrote in message
> news:at0157$usbor$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nuwe Mej SA is vanaand aangewys - 'n nooi Nel van Pretoria wat nie blond
> is
>> nie:)))
>> Ewenwel die 5 finale finaliste moes die vragie beantwoord sodat kan
> besluit
>> word wie moet wen.
>> As jy een gebeurtenis in die geskiedenis sou kon verander, wat sou dit
> wees?
>>
>> Wat sou jou antwoord wees?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70305 is 'n antwoord op boodskap #70303] Tue, 10 December 2002 06:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder soms oor mense wat nou nog van die gewalgde Engelse praat:)) My
geskiedenisonderwyser in St 6 het gesê sy grootste plesier in hierdie lewe
is die wete dat Engeland elke 100 jaar 1 cm in die see wegsink:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df5817f.0@news1.mweb.co.za...
> Verduidelik net vir my een stelling: 'aangesien die Boere in vrede met
> andere wou leef'. As jy in 'n ander klomp mense se grond intrek en oorvat
> dan wil jy in vrede saamleef? Wie se vrede? Joune?
> "Paul Van Straaten" wrote in message
> news:at1rce$8qv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die Boere-oorlog!
>> Hoekom?
>> Dit sou Afrika moontlik kon red van die gewalgde Engelse
>> Kolonialisme,wat aanleiding sou gee dat ons nie met
>> meeste van vandag se rasse-hatery gesit het nie.
>> Dit sou dalk groter oorloe in die wereld kon keer en die
>> "Ekspansionistiese" beleide van Engeland,Duitsland afweer.
>> Daar sou nooit 'n beleid gewees het van apartheid nie...aangesien die
> Boere
>> in vrede met andere wou leef.
>> Britse slawerny in die Kaap sou nooit plass gevind het nie.
>> Dit sou 'n belangrike "stepping-stone" kon wees vir vrede
>> in die wereld.
>> "Annette" wrote in message
>> news:at0157$usbor$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nuwe Mej SA is vanaand aangewys - 'n nooi Nel van Pretoria wat nie
blond
>> is
>>> nie:)))
>>> Ewenwel die 5 finale finaliste moes die vragie beantwoord sodat kan
>> besluit
>>> word wie moet wen.
>>> As jy een gebeurtenis in die geskiedenis sou kon verander, wat sou dit
>> wees?
>>>
>>> Wat sou jou antwoord wees?
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70325 is 'n antwoord op boodskap #70305] Tue, 10 December 2002 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: August 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hm! My ou pappie was 'n Jodehater soos wat Hitler amper nooit kon wees
nie. Hy het geglo van hulle moes seep gekook gewees het. Dit was nou in
daai wilde jare. Die ironie van die saak was dat in die laaste jare van sy
dood was hy en 'n Jodekleremaker in Windhoek twee van die grootste pelle
denkbaar!

"Annette" skryf in boodskap news:at40d4$106gpc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek wonder soms oor mense wat nou nog van die gewalgde Engelse praat:)) My
> geskiedenisonderwyser in St 6 het gesê sy grootste plesier in hierdie lewe
> is die wete dat Engeland elke 100 jaar 1 cm in die see wegsink:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3df5817f.0@news1.mweb.co.za...
>> Verduidelik net vir my een stelling: 'aangesien die Boere in vrede met
>> andere wou leef'. As jy in 'n ander klomp mense se grond intrek en
> oorvat
>> dan wil jy in vrede saamleef? Wie se vrede? Joune?
>> "Paul Van Straaten" wrote in message
>> news:at1rce$8qv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die Boere-oorlog!
>>> Hoekom?
>>> Dit sou Afrika moontlik kon red van die gewalgde Engelse
>>> Kolonialisme,wat aanleiding sou gee dat ons nie met
>>> meeste van vandag se rasse-hatery gesit het nie.
>>> Dit sou dalk groter oorloe in die wereld kon keer en die
>>> "Ekspansionistiese" beleide van Engeland,Duitsland afweer.
>>> Daar sou nooit 'n beleid gewees het van apartheid nie...aangesien die
>> Boere
>>> in vrede met andere wou leef.
>>> Britse slawerny in die Kaap sou nooit plass gevind het nie.
>>> Dit sou 'n belangrike "stepping-stone" kon wees vir vrede
>>> in die wereld.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:at0157$usbor$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nuwe Mej SA is vanaand aangewys - 'n nooi Nel van Pretoria wat nie
> blond
>>> is
>>>> nie:)))
>>>> Ewenwel die 5 finale finaliste moes die vragie beantwoord sodat kan
>>> besluit
>>>> word wie moet wen.
>>>> As jy een gebeurtenis in die geskiedenis sou kon verander, wat sou
dit
>>> wees?
>>>>
>>>> Wat sou jou antwoord wees?
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70347 is 'n antwoord op boodskap #70303] Tue, 10 December 2002 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

> Verduidelik net vir my een stelling: 'aangesien die Boere in vrede met
> andere wou leef'. As jy in 'n ander klomp mense se grond intrek en oorvat
> dan wil jy in vrede saamleef? Wie se vrede? Joune?

Jy sal natuurlik vertel word deur 'n
sekere tipe ou dat "die hele area van
die Transvaal LEEG was," glo omdat sekere
Zulu's daar deur getrek het. Daar is 'n
geykte verskoning vir alles, weet jy dan
nie?

Tant Hessie van die agterste Mbatas
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70359 is 'n antwoord op boodskap #70303] Tue, 10 December 2002 18:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Watter Boer het op "wie" se grond ingetrek?
Nou praat jy sommer 'n klomp twak!
Hou nou op om mense wat ordelik redeneer so af te kraak met 'n klomp
bollie.Jy weet nou wragtig nie meer waaroor om te praat nie...
Dis geen wonder dat Wouter Plaasvark ook nie met jou kan redeneer nie!

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df5817f.0@news1.mweb.co.za...
> Verduidelik net vir my een stelling: 'aangesien die Boere in vrede met
> andere wou leef'. As jy in 'n ander klomp mense se grond intrek en oorvat
> dan wil jy in vrede saamleef? Wie se vrede? Joune?
> "Paul Van Straaten" wrote in message
> news:at1rce$8qv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die Boere-oorlog!
>> Hoekom?
>> Dit sou Afrika moontlik kon red van die gewalgde Engelse
>> Kolonialisme,wat aanleiding sou gee dat ons nie met
>> meeste van vandag se rasse-hatery gesit het nie.
>> Dit sou dalk groter oorloe in die wereld kon keer en die
>> "Ekspansionistiese" beleide van Engeland,Duitsland afweer.
>> Daar sou nooit 'n beleid gewees het van apartheid nie...aangesien die
> Boere
>> in vrede met andere wou leef.
>> Britse slawerny in die Kaap sou nooit plass gevind het nie.
>> Dit sou 'n belangrike "stepping-stone" kon wees vir vrede
>> in die wereld.
>> "Annette" wrote in message
>> news:at0157$usbor$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nuwe Mej SA is vanaand aangewys - 'n nooi Nel van Pretoria wat nie
blond
>> is
>>> nie:)))
>>> Ewenwel die 5 finale finaliste moes die vragie beantwoord sodat kan
>> besluit
>>> word wie moet wen.
>>> As jy een gebeurtenis in die geskiedenis sou kon verander, wat sou dit
>> wees?
>>>
>>> Wat sou jou antwoord wees?
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70361 is 'n antwoord op boodskap #70325] Tue, 10 December 2002 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
"In die laaste jare van sy dood..."
Hoeveel jaar gaan 'n mens dood?
Dit lyk vir my of jy dalk verkeerd geskryf het...sou dit nie beter lees:"In
die laaste jare,voor sy dood" nie?

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df5ba29.0@news1.mweb.co.za...
> Hm! My ou pappie was 'n Jodehater soos wat Hitler amper nooit kon wees
> nie. Hy het geglo van hulle moes seep gekook gewees het. Dit was nou in
> daai wilde jare. Die ironie van die saak was dat in die laaste jare van sy
> dood was hy en 'n Jodekleremaker in Windhoek twee van die grootste pelle
> denkbaar!
> "Annette" wrote in message
> news:at40d4$106gpc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek wonder soms oor mense wat nou nog van die gewalgde Engelse praat:)) My
>> geskiedenisonderwyser in St 6 het gesê sy grootste plesier in hierdie
> lewe
>> is die wete dat Engeland elke 100 jaar 1 cm in die see wegsink:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3df5817f.0@news1.mweb.co.za...
>>> Verduidelik net vir my een stelling: 'aangesien die Boere in vrede met
>>> andere wou leef'. As jy in 'n ander klomp mense se grond intrek en
>> oorvat
>>> dan wil jy in vrede saamleef? Wie se vrede? Joune?
>>> "Paul Van Straaten" wrote in message
>>> news:at1rce$8qv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die Boere-oorlog!
>>>> Hoekom?
>>>> Dit sou Afrika moontlik kon red van die gewalgde Engelse
>>>> Kolonialisme,wat aanleiding sou gee dat ons nie met
>>>> meeste van vandag se rasse-hatery gesit het nie.
>>>> Dit sou dalk groter oorloe in die wereld kon keer en die
>>>> "Ekspansionistiese" beleide van Engeland,Duitsland afweer.
>>>> Daar sou nooit 'n beleid gewees het van apartheid nie...aangesien
die
>>> Boere
>>>> in vrede met andere wou leef.
>>>> Britse slawerny in die Kaap sou nooit plass gevind het nie.
>>>> Dit sou 'n belangrike "stepping-stone" kon wees vir vrede
>>>> in die wereld.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:at0157$usbor$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Nuwe Mej SA is vanaand aangewys - 'n nooi Nel van Pretoria wat nie
>> blond
>>>> is
>>>> > nie:)))
>>>> > Ewenwel die 5 finale finaliste moes die vragie beantwoord sodat kan
>>>> besluit
>>>> > word wie moet wen.
>>>> > As jy een gebeurtenis in die geskiedenis sou kon verander, wat sou
> dit
>>>> wees?
>>>> >
>>>> > Wat sou jou antwoord wees?
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70363 is 'n antwoord op boodskap #70291] Tue, 10 December 2002 18:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek glo nie!Hy het te veel van 'n Afrikaner hart gehad!

"Poets Pats" skryf in boodskap news:at2qis$n6o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Annette wrote in message
> news:at1ehs$vk72k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 2) As iets in die verlede anders sou gewees het, was die hede anders:)
>>
>> As Hitler nie so naar met die Jode was nie, sou hulle nie soveel simpatie
>> gekry het nie, en sou ons nie met die Palestynse probleem gesit het nie -
>> dink ek:)
>
> En as die Iere nie na 'n ander kontinent gegaan het nie, sou Brittanje nou
> oorvol gewees het. (geen plek vir asielsoekers of so nie)
> En as die VOIC nie bestaan het nie, sou hierdie taal nie bestaan het nie.
> En as bandiete nie na 'n ander kontinent gestuur is nie, sou mense wat
> hierdie taal nie sou praat nie, nie soontoe ge-emmigreer het nie.
> En as die Hollanders nie hier aangedoen het nie, sou Saartjie Baartman,
> Verwoerd, PW Botha of Nelson Mandela onbekend gewees het.
>
> Vraag is, sou Verwoerd die Hollandse premier geword het?
>
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70369 is 'n antwoord op boodskap #70347] Tue, 10 December 2002 19:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: March 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Dec 2002 14:18:27 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Suidwester wrote:
>
>> Verduidelik net vir my een stelling: 'aangesien die Boere in vrede met
>> andere wou leef'. As jy in 'n ander klomp mense se grond intrek en oorvat
>> dan wil jy in vrede saamleef? Wie se vrede? Joune?
>
> Jy sal natuurlik vertel word deur 'n
> sekere tipe ou dat "die hele area van
> die Transvaal LEEG was," glo omdat sekere
> Zulu's daar deur getrek het. Daar is 'n
> geykte verskoning vir alles, weet jy dan
> nie?
>
> Tant Hessie van die agterste Mbatas

Jy's nou weer reg om saam met die Namibiër snert te praat né.
Want jy weet dat die reaksie wat jy verwag het Bouwer, die waarheid
is. Wil jy hê dat ek in my Paul Van Straaten stem of Davie Davis stem
moet antwoord. Hou aan met hierdie tipe kaf en ek draai sommer weer 'n
Koos of Sebs op jou.

DD
met 'n té vriendelike smile
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70376 is 'n antwoord op boodskap #70359] Tue, 10 December 2002 20:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: March 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Dec 2002 20:49:34 +0200, "Paul Van Straaten"
wrote:

> Watter Boer het op "wie" se grond ingetrek?
> Nou praat jy sommer 'n klomp twak!
> Hou nou op om mense wat ordelik redeneer so af te kraak met 'n klomp
> bollie.Jy weet nou wragtig nie meer waaroor om te praat nie...
> Dis geen wonder dat Wouter Plaasvark ook nie met jou kan redeneer nie!

Lekkeeerrrrr... Paul!!!
En Gloudina wou mos begin om Hand Around the Bladder met jou te staan.
Surprise vir haar ôk!!!

DD
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70377 is 'n antwoord op boodskap #70376] Tue, 10 December 2002 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

> Lekkeeerrrrr... Paul!!!
> En Gloudina wou mos begin om Hand Around the Bladder met jou te staan.
> Surprise vir haar ôk!!!

Sies, du Plessis. Ek raak nie aan Paul van
Straaten of Davie Davis met 'n tang nie.
Ek kan ook nie verstaan op watter planeet
ek my Afrikaans geleer het nie, want ek het
nog nooit hierdie hand onder die blaas
gehoor nie.

Tant Hessie van Agtertang
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70379 is 'n antwoord op boodskap #70377] Tue, 10 December 2002 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: March 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Dec 2002 20:44:02 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Ek kan ook nie verstaan op watter planeet
> ek my Afrikaans geleer het nie, want ek het
> nog nooit hierdie hand onder die blaas
> gehoor nie.
>
> Tant Hessie van Agtertang

Dit is 'n uitdrukking wat ons hier in die meer gegoede dele
ook nie ken nie. Dit moet 'n erg omgewingsgebonde
uitdrukking wees wat heel onbekend is in die
meer ontwikkelde dele.

DD
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70387 is 'n antwoord op boodskap #70377] Wed, 11 December 2002 02:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: October 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote:

> Ek kan ook nie verstaan op watter planeet
> ek my Afrikaans geleer het nie, want ek het
> nog nooit hierdie hand onder die blaas
> gehoor nie.

Nie "onder" die blaas nie, Tant Hessie van Agtertang. Dis darem te
laag - selfs vir 'n Frey Starter. (nè Annette?) :-)
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70390 is 'n antwoord op boodskap #70387] Wed, 11 December 2002 03:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit hang af hoe ver onder die blaas die aantie die hand wil sit;))
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:bd9dvu44magnsd1g7bd698fj1cms66im6a@4ax.com...
> "@rogers.com" wrote:
>
>> Ek kan ook nie verstaan op watter planeet
>> ek my Afrikaans geleer het nie, want ek het
>> nog nooit hierdie hand onder die blaas
>> gehoor nie.
>
>
> Nie "onder" die blaas nie, Tant Hessie van Agtertang. Dis darem te
> laag - selfs vir 'n Frey Starter. (n� Annette?) :-)
>
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70399 is 'n antwoord op boodskap #70377] Wed, 11 December 2002 06:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: December 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hess,

Die uitdrukking is "Hand om die blaas loop" en verwys na iets soos gatkruip,
saamloop, mee loop, in gekruip is.

Mbeki loop met die SAKP en COSATU hand om die blaas, nes De Korten Broek met
die ANC in die Wes-Kaap hand om die blaas loop.

Ma' djy sillittie wietie, want djy's mossie hie'ie

Gehoor van die dame wat R2 en R5 munte saam met haar ander geld in haar bra
bêre?
Vra iemand haar: Hey Djy! Sê my: Het djy klokkies da' vir my?

Thys oppie Bos
skryf in boodskap news:3DF652FC.5000009@rogers.com...
>
> Davie Davis wrote:
>
>
>> Lekkeeerrrrr... Paul!!!
>> En Gloudina wou mos begin om Hand Around the Bladder met jou te staan.
>> Surprise vir haar ék!!!
>
> Sies, du Plessis. Ek raak nie aan Paul van
> Straaten of Davie Davis met 'n tang nie.
> Ek kan ook nie verstaan op watter planeet
> ek my Afrikaans geleer het nie, want ek het
> nog nooit hierdie hand onder die blaas
> gehoor nie.
>
> Tant Hessie van Agtertang
>
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70400 is 'n antwoord op boodskap #70399] Wed, 11 December 2002 06:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Hy soek klokkies by die verkeerde mens;))
Annette

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:at6mah$2an2$1@news.adamastor.ac.za...
> Hess,
>
> Die uitdrukking is "Hand om die blaas loop" en verwys na iets soos gatkruip,
> saamloop, mee loop, in gekruip is.
>
> Mbeki loop met die SAKP en COSATU hand om die blaas, nes De Korten Broek met
> die ANC in die Wes-Kaap hand om die blaas loop.
>
> Ma' djy sillittie wietie, want djy's mossie hie'ie
>
> Gehoor van die dame wat R2 en R5 munte saam met haar ander geld in haar bra
> bêre?
> Vra iemand haar: Hey Djy! Sê my: Het djy klokkies da' vir my?
>
> Thys oppie Bos
> skryf in boodskap news:3DF652FC.5000009@rogers.com...
>>
>> Davie Davis wrote:
>>
>>
>>> Lekkeeerrrrr... Paul!!!
>>> En Gloudina wou mos begin om Hand Around the Bladder met jou te staan.
>>> Surprise vir haar ék!!!
>>
>> Sies, du Plessis. Ek raak nie aan Paul van
>> Straaten of Davie Davis met 'n tang nie.
>> Ek kan ook nie verstaan op watter planeet
>> ek my Afrikaans geleer het nie, want ek het
>> nog nooit hierdie hand onder die blaas
>> gehoor nie.
>>
>> Tant Hessie van Agtertang
>>
>
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70445 is 'n antwoord op boodskap #70400] Wed, 11 December 2002 20:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: March 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 11 Dec 2002 08:37:13 +0200, "Annette" wrote:

> :))))) Hy soek klokkies by die verkeerde mens;))
> Annette
>
>

Annette, 'n hele paar jaar gelede het 'n vrou by lesersbriewe in 'n
tydskrif vertel van haar man wat graag onder karre werk. En dieselfde
man dra nie onderbroeke nie.
Sy sê sy stap uit met 'n beker koffie, buk by die kar waar sy onderlyf
onder die kar uitsteek met 'n wye onderbroeklose kortbroek, en sê
"Tiengelieng Tea Time!" terwyl sy haar hand insteek en die klokke
lui.
KADOEF!!! stamp die buurman homself bewusteloos onder die kar!

DD
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70457 is 'n antwoord op boodskap #70445] Thu, 12 December 2002 03:04 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Juis:))) Dit maak die naam Tinkerbell vir dogtertjies se speelgoed effens
obskuur:))
Annette

"Davie Davis" skryf in boodskap news:v07fvugfd5onj74jvr1avi1dnhd785shnr@4ax.com...
> On Wed, 11 Dec 2002 08:37:13 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> :))))) Hy soek klokkies by die verkeerde mens;))
>> Annette
>>
>
> Annette, 'n hele paar jaar gelede het 'n vrou by lesersbriewe in 'n
> tydskrif vertel van haar man wat graag onder karre werk. En dieselfde
> man dra nie onderbroeke nie.
> Sy sê sy stap uit met 'n beker koffie, buk by die kar waar sy onderlyf
> onder die kar uitsteek met 'n wye onderbroeklose kortbroek, en sê
> "Tiengelieng Tea Time!" terwyl sy haar hand insteek en die klokke
> lui.
> KADOEF!!! stamp die buurman homself bewusteloos onder die kar!
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Vir Davie
Volgende onderwerp: Openbare Kastrasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 08:44:55 UTC 2025