| Wat sou jy antwoord? [boodskap #70230] |
So., 08 Desember 2002 17:46  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nuwe Mej SA is vanaand aangewys - 'n nooi Nel van Pretoria wat nie blond is
nie:)))
Ewenwel die 5 finale finaliste moes die vragie beantwoord sodat kan besluit
word wie moet wen.
As jy een gebeurtenis in die geskiedenis sou kon verander, wat sou dit wees?
Wat sou jou antwoord wees?
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70237 is 'n antwoord op boodskap #70236] |
So., 08 Desember 2002 18:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O ja - ek kan hulle antwoorde onthou - twee het nie die vraag geantwoord nie
( hulle het 2de en 3de gekom) - en hulle is daarvoor geprys, een wou 9/11
nie laat gebeur nie. die ander wou WW2 nie laat gebeur nie, en die wenner
het iets gegorrel oor apartheid.
Annette
> skryf in boodskap news:0r27vuo12pbrp26e92fl9sg07bu1a2apa6@4ax.com...
> On Sun, 08 Dec 2002 20:10:38 +0200, Dave
> wrote:
>
> wat was hulle antwoorde? Weet jy? En onthou dat jy myne binne 30
> sekondes gekry het. Die res van die mob sit nou en dink:-)))
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70256 is 'n antwoord op boodskap #70255] |
Ma., 09 Desember 2002 06:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het dieselfde vraag op die ander ng geplaas, en onmiddelik was daar
reaksie en antwoorde:)))
Is die rede omdat die mense hier so inkennig is of net omdat die keuse so
groot en oorweldigend is?:))
Die slim skoonhede kon sommer dadelik aan iets dink om te sê - so die
kompetisie was gekook!!
:))
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:11d8vu8qbtp941282p80hg5ce9duvdeit6@4ax.com...
> Dave wrote:
>
>> wat was hulle antwoorde? Weet jy? En onthou dat jy myne binne 30
>> sekondes gekry het. Die res van die mob sit nou en dink:-)))
>
> Shhhhh...ek dink!
> :-)
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70263 is 'n antwoord op boodskap #70261] |
Ma., 09 Desember 2002 06:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis hoekom die vraag aan die slim skoonhede gestel is;))
Maar ek stem nie saam met jou eintlik nie -
1) Ons is nie almal bang vir die aantie se virtuele klap nie;))
2) As iets in die verlede anders sou gewees het, was die hede anders:)
As Hitler nie so naar met die Jode was nie, sou hulle nie soveel simpatie
gekry het nie, en sou ons nie met die Palestynse probleem gesit het nie -
dink ek:)
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:bre8vuce3q5fqfiqfcfjdsmeksm79ga2in@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Ek het dieselfde vraag op die ander ng geplaas, en onmiddelik was daar
>> reaksie en antwoorde:)))
>> Is die rede omdat die mense hier so inkennig is of net omdat die keuse so
>> groot en oorweldigend is?:))
>> Die slim skoonhede kon sommer dadelik aan iets dink om te sê - so die
>> kompetisie was gekook!!
>> :))
>
> Nee man - on sis almal bang dat daai kwaai tannie in Kanada vir ons 'n
> skewe klap gaan gee as ons dalk 'n verkeerde antwoord waag. :-))))
>
> (Maar as jy vir my vra (en onthou ek dink nog ), dan sou ek vir
> hulle sê dis 'n verdekselse DOM vraag daai. Want as jy iets verander
> in die verlede, dan bly jou werkliheid (in die hede) mos presies wat
> dit nou is. En so aan - om en om en...ek moet nou gaan slaap -
> rerig!....) :-)
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70280 is 'n antwoord op boodskap #70263] |
Ma., 09 Desember 2002 13:47   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> As Hitler nie so naar met die Jode was nie, sou hulle nie soveel simpatie
> gekry het nie, en sou ons nie met die Palestynse probleem gesit het nie -
> dink ek:)
Dis nou 'n interessante observasie.
Kan jy verduidelik?
Tant Hessie Jordaan
|
|
|
|
| Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70291 is 'n antwoord op boodskap #70263] |
Ma., 09 Desember 2002 19:08   |
Poets Pats
Boodskappe: 7 Geregistreer: Desember 2002
|
Junior Lid |
|
|
Annette skryf in boodskap news:at1ehs$vk72k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> 2) As iets in die verlede anders sou gewees het, was die hede anders:)
>
> As Hitler nie so naar met die Jode was nie, sou hulle nie soveel simpatie
> gekry het nie, en sou ons nie met die Palestynse probleem gesit het nie -
> dink ek:)
En as die Iere nie na 'n ander kontinent gegaan het nie, sou Brittanje nou
oorvol gewees het. (geen plek vir asielsoekers of so nie)
En as die VOIC nie bestaan het nie, sou hierdie taal nie bestaan het nie.
En as bandiete nie na 'n ander kontinent gestuur is nie, sou mense wat
hierdie taal nie sou praat nie, nie soontoe ge-emmigreer het nie.
En as die Hollanders nie hier aangedoen het nie, sou Saartjie Baartman,
Verwoerd, PW Botha of Nelson Mandela onbekend gewees het.
Vraag is, sou Verwoerd die Hollandse premier geword het?
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70305 is 'n antwoord op boodskap #70303] |
Di., 10 Desember 2002 06:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder soms oor mense wat nou nog van die gewalgde Engelse praat:)) My
geskiedenisonderwyser in St 6 het gesê sy grootste plesier in hierdie lewe
is die wete dat Engeland elke 100 jaar 1 cm in die see wegsink:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3df5817f.0@news1.mweb.co.za...
> Verduidelik net vir my een stelling: 'aangesien die Boere in vrede met
> andere wou leef'. As jy in 'n ander klomp mense se grond intrek en oorvat
> dan wil jy in vrede saamleef? Wie se vrede? Joune?
> "Paul Van Straaten" wrote in message
> news:at1rce$8qv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die Boere-oorlog!
>> Hoekom?
>> Dit sou Afrika moontlik kon red van die gewalgde Engelse
>> Kolonialisme,wat aanleiding sou gee dat ons nie met
>> meeste van vandag se rasse-hatery gesit het nie.
>> Dit sou dalk groter oorloe in die wereld kon keer en die
>> "Ekspansionistiese" beleide van Engeland,Duitsland afweer.
>> Daar sou nooit 'n beleid gewees het van apartheid nie...aangesien die
> Boere
>> in vrede met andere wou leef.
>> Britse slawerny in die Kaap sou nooit plass gevind het nie.
>> Dit sou 'n belangrike "stepping-stone" kon wees vir vrede
>> in die wereld.
>> "Annette" wrote in message
>> news:at0157$usbor$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nuwe Mej SA is vanaand aangewys - 'n nooi Nel van Pretoria wat nie
blond
>> is
>>> nie:)))
>>> Ewenwel die 5 finale finaliste moes die vragie beantwoord sodat kan
>> besluit
>>> word wie moet wen.
>>> As jy een gebeurtenis in die geskiedenis sou kon verander, wat sou dit
>> wees?
>>>
>>> Wat sou jou antwoord wees?
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70347 is 'n antwoord op boodskap #70303] |
Di., 10 Desember 2002 14:18   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Suidwester wrote:
> Verduidelik net vir my een stelling: 'aangesien die Boere in vrede met
> andere wou leef'. As jy in 'n ander klomp mense se grond intrek en oorvat
> dan wil jy in vrede saamleef? Wie se vrede? Joune?
Jy sal natuurlik vertel word deur 'n
sekere tipe ou dat "die hele area van
die Transvaal LEEG was," glo omdat sekere
Zulu's daar deur getrek het. Daar is 'n
geykte verskoning vir alles, weet jy dan
nie?
Tant Hessie van die agterste Mbatas
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70363 is 'n antwoord op boodskap #70291] |
Di., 10 Desember 2002 18:53   |
Paul Van Straaten
Boodskappe: 171 Geregistreer: November 2002
|
Senior Lid |
|
|
Ek glo nie!Hy het te veel van 'n Afrikaner hart gehad!
"Poets Pats" skryf in boodskap news:at2qis$n6o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Annette wrote in message
> news:at1ehs$vk72k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 2) As iets in die verlede anders sou gewees het, was die hede anders:)
>>
>> As Hitler nie so naar met die Jode was nie, sou hulle nie soveel simpatie
>> gekry het nie, en sou ons nie met die Palestynse probleem gesit het nie -
>> dink ek:)
>
> En as die Iere nie na 'n ander kontinent gegaan het nie, sou Brittanje nou
> oorvol gewees het. (geen plek vir asielsoekers of so nie)
> En as die VOIC nie bestaan het nie, sou hierdie taal nie bestaan het nie.
> En as bandiete nie na 'n ander kontinent gestuur is nie, sou mense wat
> hierdie taal nie sou praat nie, nie soontoe ge-emmigreer het nie.
> En as die Hollanders nie hier aangedoen het nie, sou Saartjie Baartman,
> Verwoerd, PW Botha of Nelson Mandela onbekend gewees het.
>
> Vraag is, sou Verwoerd die Hollandse premier geword het?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70377 is 'n antwoord op boodskap #70376] |
Di., 10 Desember 2002 20:44   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Davie Davis wrote:
> Lekkeeerrrrr... Paul!!!
> En Gloudina wou mos begin om Hand Around the Bladder met jou te staan.
> Surprise vir haar ôk!!!
Sies, du Plessis. Ek raak nie aan Paul van
Straaten of Davie Davis met 'n tang nie.
Ek kan ook nie verstaan op watter planeet
ek my Afrikaans geleer het nie, want ek het
nog nooit hierdie hand onder die blaas
gehoor nie.
Tant Hessie van Agtertang
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70390 is 'n antwoord op boodskap #70387] |
Wo., 11 Desember 2002 03:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit hang af hoe ver onder die blaas die aantie die hand wil sit;))
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:bd9dvu44magnsd1g7bd698fj1cms66im6a@4ax.com...
> "@rogers.com" wrote:
>
>> Ek kan ook nie verstaan op watter planeet
>> ek my Afrikaans geleer het nie, want ek het
>> nog nooit hierdie hand onder die blaas
>> gehoor nie.
>
>
> Nie "onder" die blaas nie, Tant Hessie van Agtertang. Dis darem te
> laag - selfs vir 'n Frey Starter. (n� Annette?) :-)
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70400 is 'n antwoord op boodskap #70399] |
Wo., 11 Desember 2002 06:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))))) Hy soek klokkies by die verkeerde mens;))
Annette
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:at6mah$2an2$1@news.adamastor.ac.za...
> Hess,
>
> Die uitdrukking is "Hand om die blaas loop" en verwys na iets soos gatkruip,
> saamloop, mee loop, in gekruip is.
>
> Mbeki loop met die SAKP en COSATU hand om die blaas, nes De Korten Broek met
> die ANC in die Wes-Kaap hand om die blaas loop.
>
> Ma' djy sillittie wietie, want djy's mossie hie'ie
>
> Gehoor van die dame wat R2 en R5 munte saam met haar ander geld in haar bra
> bêre?
> Vra iemand haar: Hey Djy! Sê my: Het djy klokkies da' vir my?
>
> Thys oppie Bos
> skryf in boodskap news:3DF652FC.5000009@rogers.com...
>>
>> Davie Davis wrote:
>>
>>
>>> Lekkeeerrrrr... Paul!!!
>>> En Gloudina wou mos begin om Hand Around the Bladder met jou te staan.
>>> Surprise vir haar ék!!!
>>
>> Sies, du Plessis. Ek raak nie aan Paul van
>> Straaten of Davie Davis met 'n tang nie.
>> Ek kan ook nie verstaan op watter planeet
>> ek my Afrikaans geleer het nie, want ek het
>> nog nooit hierdie hand onder die blaas
>> gehoor nie.
>>
>> Tant Hessie van Agtertang
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #70457 is 'n antwoord op boodskap #70445] |
Do., 12 Desember 2002 03:04  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Juis:))) Dit maak die naam Tinkerbell vir dogtertjies se speelgoed effens
obskuur:))
Annette
"Davie Davis" skryf in boodskap news:v07fvugfd5onj74jvr1avi1dnhd785shnr@4ax.com...
> On Wed, 11 Dec 2002 08:37:13 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> :))))) Hy soek klokkies by die verkeerde mens;))
>> Annette
>>
>
> Annette, 'n hele paar jaar gelede het 'n vrou by lesersbriewe in 'n
> tydskrif vertel van haar man wat graag onder karre werk. En dieselfde
> man dra nie onderbroeke nie.
> Sy sê sy stap uit met 'n beker koffie, buk by die kar waar sy onderlyf
> onder die kar uitsteek met 'n wye onderbroeklose kortbroek, en sê
> "Tiengelieng Tea Time!" terwyl sy haar hand insteek en die klokke
> lui.
> KADOEF!!! stamp die buurman homself bewusteloos onder die kar!
>
> DD
>
|
|
|
|