Humor in Huisgenoot [boodskap #69934] |
Tue, 03 December 2002 08:00 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is 'n stuk hierdie week oor Straueli - hy het glo volgens die spioen
met die onderskepoorfone vir sy spelers laat weet, toe hulle 46-3 agter was,
om dit kalm te vat en te onthou om nie te gou te peak nie;))))
Annette
|
|
|
Re: Humor in Huisgenoot [boodskap #70013 is 'n antwoord op boodskap #69934] |
Wed, 04 December 2002 06:52 |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:...
> ..toe hulle 46-3 agter was, om dit kalm te vat en te onthou om nie te gou te peak nie;))))
> Annette
Hy het nie dalk 'peek' bedoel nie?
|
|
|
Re: Humor in Huisgenoot [boodskap #70014 is 'n antwoord op boodskap #70013] |
Wed, 04 December 2002 06:53 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Hulle het mos nie toe teen die Skotte gespeel nie.:))
Annette
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0212032252.5f72373c@posting.google.com...
> "Annette" skryf in boodskap news:...
>> ..toe hulle 46-3 agter was, om dit kalm te vat en te onthou om nie te gou te peak nie;))))
>> Annette
>
> Hy het nie dalk 'peek' bedoel nie?
|
|
|
Re: Humor in Huisgenoot [boodskap #70024 is 'n antwoord op boodskap #70014] |
Wed, 04 December 2002 08:11 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gie gie gie...
"Annette" skryf in boodskap news:aska95$rrqr2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))) Hulle het mos nie toe teen die Skotte gespeel nie.:))
> Annette
>
> "Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0212032252.5f72373c@posting.google.com...
>> "Annette" skryf in boodskap news:...
>>> ..toe hulle 46-3 agter was, om dit kalm te vat en te onthou om nie te gou te peak nie;))))
>>> Annette
>>
>> Hy het nie dalk 'peek' bedoel nie?
>
|
|
|
|