| Humor in Huisgenoot [boodskap #69934] |
Di., 03 Desember 2002 08:00  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is 'n stuk hierdie week oor Straueli - hy het glo volgens die spioen
met die onderskepoorfone vir sy spelers laat weet, toe hulle 46-3 agter was,
om dit kalm te vat en te onthou om nie te gou te peak nie;))))
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Humor in Huisgenoot [boodskap #70014 is 'n antwoord op boodskap #70013] |
Wo., 04 Desember 2002 06:53   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Hulle het mos nie toe teen die Skotte gespeel nie.:))
Annette
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0212032252.5f72373c@posting.google.com...
> "Annette" skryf in boodskap news:...
>> ..toe hulle 46-3 agter was, om dit kalm te vat en te onthou om nie te gou te peak nie;))))
>> Annette
>
> Hy het nie dalk 'peek' bedoel nie?
|
|
|
|
|
|
|
|