|
Re: Frankryk Het Nou Wereld Se Grootste ... [boodskap #69639 is 'n antwoord op boodskap #69630] |
Do, 28 November 2002 03:07 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nooit gedink my een ou stemmetjie sou hulle so 'n hupse stoot gee
nie;))
Annette
"baba.mung" skryf in boodskap news:dwcF9.3498$bV3.1535@news-binary.blueyonder.co.uk...
> Annette , gaan kyk nou hoe staan dit met Frankryk!
>
> Baba
>
|
|
|
Re: Frankryk Het Nou Wereld Se Grootste ... [boodskap #69672 is 'n antwoord op boodskap #69639] |
Do, 28 November 2002 13:57 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette, weet jy, ja ek dink jy weet, die Franse het die meeste sex!!!!!!!
Hulle doen dit 167 keer per jaar.
Afrikaners maar net 148.
Nou weet ek hoekom jy het vir die Franse gestem
http://www.durex.com/2002
Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:as41e0$lio19$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het nooit gedink my een ou stemmetjie sou hulle so 'n hupse stoot gee
> nie;))
> Annette
>
>
> "baba.mung" wrote in message
> news:dwcF9.3498$bV3.1535@news-binary.blueyonder.co.uk...
>> Annette , gaan kyk nou hoe staan dit met Frankryk!
>>
>> Baba
>>
>
|
|
|
Re: Frankryk Het Nou Wereld Se Grootste ... [boodskap #69687 is 'n antwoord op boodskap #69672] |
Do, 28 November 2002 20:00 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 28 Nov 2002 14:57:28 +0100, "Rico" wrote:
> Annette, weet jy, ja ek dink jy weet, die Franse het die meeste sex!!!!!!!
> Hulle doen dit 167 keer per jaar.
> Afrikaners maar net 148.
Bestaan daar Frankaners ook? Dalk is Frankanië 'n meer jollie plek
DD
|
|
|
Re: Frankryk Het Nou Wereld Se Grootste ... [boodskap #69689 is 'n antwoord op boodskap #69672] |
Do, 28 November 2002 20:14 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet nie hoekom, maar ek het nooit seks nie en ek praat nogtans
Frans.
Norbert (uit Vlaandere)
On Thu, 28 Nov 2002 14:57:28 +0100, "Rico" wrote:
> Annette, weet jy, ja ek dink jy weet, die Franse het die meeste sex!!!!!!!
> Hulle doen dit 167 keer per jaar.
> Afrikaners maar net 148.
>
> Nou weet ek hoekom jy het vir die Franse gestem
> http://www.durex.com/2002
>
> Gr.Rico
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:as41e0$lio19$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het nooit gedink my een ou stemmetjie sou hulle so 'n hupse stoot gee
>> nie;))
>> Annette
>> "baba.mung" wrote in message
>> news:dwcF9.3498$bV3.1535@news-binary.blueyonder.co.uk...
>>> Annette , gaan kyk nou hoe staan dit met Frankryk!
>>>
>>> Baba
>>>
>>>
>
|
|
|
Re: Frankryk Het Nou Wereld Se Grootste ... [boodskap #69691 is 'n antwoord op boodskap #69689] |
Do, 28 November 2002 20:19 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Frans praat maak nog geen Fransman :-))
Ek is bly die Nederlanders is op plek 2, ons doen dit 158 keer per jaar,
mwah ook nie te sleg nie.
So vir my nie Frankanie nie
Gr.Rico
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:05ucuu8sb7r19ico2kpf2s3cca23gm9svs@4ax.com...
> Ek weet nie hoekom, maar ek het nooit seks nie en ek praat nogtans
> Frans.
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
>
> On Thu, 28 Nov 2002 14:57:28 +0100, "Rico"
> wrote:
>
>> Annette, weet jy, ja ek dink jy weet, die Franse het die meeste sex!!!!!!!
>> Hulle doen dit 167 keer per jaar.
>> Afrikaners maar net 148.
>>
>> Nou weet ek hoekom jy het vir die Franse gestem
>> http://www.durex.com/2002
>>
>> Gr.Rico
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:as41e0$lio19$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek het nooit gedink my een ou stemmetjie sou hulle so 'n hupse stoot gee
>>> nie;))
>>> Annette
>
>
>>> "baba.mung" wrote in message
>>> news:dwcF9.3498$bV3.1535@news-binary.blueyonder.co.uk...
>>>> Annette , gaan kyk nou hoe staan dit met Frankryk!
>>>>
>>>> Baba
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
|
|
|
Re: Frankryk Het Nou Wereld Se Grootste ... [boodskap #69728 is 'n antwoord op boodskap #69691] |
Vr, 29 November 2002 06:13 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Doen die Nederlanders dit 158 keer per jaar? Wragtag? Neen, dis nie
baie sleg nie.
Maar dit val my tog op dat hulle geen 158 kindjies per jaar maak. Hm,
ek verstaan, dis alles slegs reklame vir Durex. Hulle wil slegs
sê:"Ons doen goeie sake!" Dis vir die aandeelhouers.
Norbert (uit Vlaandere)
On Thu, 28 Nov 2002 21:19:01 +0100, "Rico" wrote:
> Frans praat maak nog geen Fransman :-))
>
> Ek is bly die Nederlanders is op plek 2, ons doen dit 158 keer per jaar,
> mwah ook nie te sleg nie.
> So vir my nie Frankanie nie
>
> Gr.Rico
> "Sterrenkijker" schreef in bericht
> news:05ucuu8sb7r19ico2kpf2s3cca23gm9svs@4ax.com...
>> Ek weet nie hoekom, maar ek het nooit seks nie en ek praat nogtans
>> Frans.
>> Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|