Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: In opvolg - my aanbod aan Davie
Re: In opvolg - my aanbod aan Davie [boodskap #69374] Ma, 25 November 2002 23:32 na volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Nov 2002 07:05:07 +0200, Davie Davis wrote:

>>>> OK Jonas die coward agter die skuilnaam. Ek is hier. Bel my. Ek
wag...
>
>
>> kyk 'n bietjie wat aangaan in jou land en skryf daaroor anders as om nou 'n
>> ontmoeting met Davie te wil vra...
>
>
> Dit raak al hoe meer komies. Nou skryf ek al onder die naam 'Jonas'
> ook:-))) Ek wonder wie is werklik almal op hierdie nuusgroep behalwe
> ek.

My aanbod Davie, my aanbod! Hoe reageer jy daarop? Hmmmmmm?
Ou slimjan......
Ek sien jy praat net nie daarvan nie, so al asof dit sal weggaan.....
Ha, ha,ha...
Re: In opvolg - my aanbod aan Davie [boodskap #69388 is 'n antwoord op boodskap #69374] Di, 26 November 2002 02:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Nov 2002 13:47:21 +0200, "Jonas" wrote:

> Ferdietjiekie - die skaduwees begin jou nou jag ...
> Jy is as joernalis baie onnosel. By die M&G sou jy 5 minute geduld gewees
> het ....

Jy's 'n ou boring coward.
Jy's bang vir jou naam, jou gesig en jy's 'n liegbek.
Al wat jy eintlik het is swak gekonstrueerde sinne en vlak gedagtes.
En o ja, moee dreigemente wat - laat ons eerlik wees - effens pateties
is.
Laat dit jou beter voel as ek aanhou antwoord? Indien wel is ek bereid
om dit te doen sodat jy darem nie te kak hoef te voel nie.

Laat weet as jy wil he ek moet aanhou antwoord (soms maak dit 'n
verskil in eensames se lewe).
Re: In opvolg - my aanbod aan Davie [boodskap #69403 is 'n antwoord op boodskap #69374] Di, 26 November 2002 04:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
OK so jy is toe 'n eensame wat aangewese is op die NG om soos iets te
voel. So ek sal jou antwoord.

Ek sien jy gaan nie meer oorstap (jy is mos naby) en kom kuier nie.
Weet jy wat, ek het gedink jy sal nie.

Ek dink jy vertel storietjies oor 'n klomp ander goed ook, maar
toemaar.

On Tue, 26 Nov 2002 15:33:33 +0200, "Jonas" wrote:

> Jou rioliese taalgebruik laat veel te wense oor - so ook jou frustrasievlak.
> Daardie 3-letterwoord is van toepassing op die gehalte snert wat jy in die
> koerant publiseer - en dan grootdoenerig op hierdie ng plaas.
> Wat word nou van die resitasies - en wat betaal jy Antie Gloudina om dit
> hier te publiseer?
> Jy is die sot wat jou naam op 'n nuusgroep publiseer - niemand doen dit nie.
> Wakker word my jong.
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3df3e0fe.16612674@news.saix.co.za...
>> On Tue, 26 Nov 2002 13:47:21 +0200, "Jonas"
>> wrote:

>> >> Jy is as joernalis baie onnosel. By die M&G sou jy 5 minute geduld gewees
>>> het ....

>> Jy's 'n ou boring coward.
>> Jy's bang vir jou naam, jou gesig en jy's 'n liegbek.
>> Al wat jy eintlik het is swak gekonstrueerde sinne en vlak gedagtes.
>> En o ja, moee dreigemente wat - laat ons eerlik wees - effens pateties
>> is.
>> Laat dit jou beter voel as ek aanhou antwoord? Indien wel is ek bereid
>> om dit te doen sodat jy darem nie te kak hoef te voel nie.

>> Laat weet as jy wil he ek moet aanhou antwoord (soms maak dit 'n
>> verskil in eensames se lewe).


>
Re: In opvolg - my aanbod aan Davie [boodskap #69447 is 'n antwoord op boodskap #69374] Di, 26 November 2002 11:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdietjiekie - die skaduwees begin jou nou jag ...
Jy is as joernalis baie onnosel. By die M&G sou jy 5 minute geduld gewees
het ....

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3de2b2a5.4745457@news.saix.co.za...
> On Tue, 26 Nov 2002 07:05:07 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
> >>OK Jonas die coward agter die skuilnaam. Ek is hier. Bel my. Ek
> wag...
>>
>>
>>> kyk 'n bietjie wat aangaan in jou land en skryf daaroor anders as om nou 'n
>>> ontmoeting met Davie te wil vra...
>>
>>
>> Dit raak al hoe meer komies. Nou skryf ek al onder die naam 'Jonas'
>> ook:-))) Ek wonder wie is werklik almal op hierdie nuusgroep behalwe
>> ek.
>
>
> My aanbod Davie, my aanbod! Hoe reageer jy daarop? Hmmmmmm?
> Ou slimjan......
> Ek sien jy praat net nie daarvan nie, so al asof dit sal weggaan.....
> Ha, ha,ha...
>
Re: In opvolg - my aanbod aan Davie [boodskap #69468 is 'n antwoord op boodskap #69388] Di, 26 November 2002 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jou rioliese taalgebruik laat veel te wense oor - so ook jou frustrasievlak.
Daardie 3-letterwoord is van toepassing op die gehalte snert wat jy in die
koerant publiseer - en dan grootdoenerig op hierdie ng plaas.
Wat word nou van die resitasies - en wat betaal jy Antie Gloudina om dit
hier te publiseer?
Jy is die sot wat jou naam op 'n nuusgroep publiseer - niemand doen dit nie.
Wakker word my jong.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3df3e0fe.16612674@news.saix.co.za...
> On Tue, 26 Nov 2002 13:47:21 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
> > Jy is as joernalis baie onnosel. By die M&G sou jy 5 minute geduld gewees
>> het ....
>
> Jy's 'n ou boring coward.
> Jy's bang vir jou naam, jou gesig en jy's 'n liegbek.
> Al wat jy eintlik het is swak gekonstrueerde sinne en vlak gedagtes.
> En o ja, moee dreigemente wat - laat ons eerlik wees - effens pateties
> is.
> Laat dit jou beter voel as ek aanhou antwoord? Indien wel is ek bereid
> om dit te doen sodat jy darem nie te kak hoef te voel nie.
>
> Laat weet as jy wil he ek moet aanhou antwoord (soms maak dit 'n
> verskil in eensames se lewe).
>
Re: In opvolg - my aanbod aan Davie [boodskap #69489 is 'n antwoord op boodskap #69403] Di, 26 November 2002 17:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdietjiekie - ek aanvaar hulle nou nooit jou stories in jou skooljaarblad
publiseer nie - of het julle nie 'n jaarblad gehad nie?
En nou moet die ng dit ontgeld?
Nee my jong, jy moet nou regkom ...

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3df9fa74.23131496@news.saix.co.za...
>
> OK so jy is toe 'n eensame wat aangewese is op die NG om soos iets te
> voel. So ek sal jou antwoord.
>
> Ek sien jy gaan nie meer oorstap (jy is mos naby) en kom kuier nie.
> Weet jy wat, ek het gedink jy sal nie.
>
> Ek dink jy vertel storietjies oor 'n klomp ander goed ook, maar
> toemaar.
>
>
> On Tue, 26 Nov 2002 15:33:33 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Jou rioliese taalgebruik laat veel te wense oor - so ook jou frustrasievlak.
>> Daardie 3-letterwoord is van toepassing op die gehalte snert wat jy in die
>> koerant publiseer - en dan grootdoenerig op hierdie ng plaas.
>> Wat word nou van die resitasies - en wat betaal jy Antie Gloudina om dit
>> hier te publiseer?
>> Jy is die sot wat jou naam op 'n nuusgroep publiseer - niemand doen dit nie.
>> Wakker word my jong.
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3df3e0fe.16612674@news.saix.co.za...
>>> On Tue, 26 Nov 2002 13:47:21 +0200, "Jonas"
>>> wrote:
>
>>> >>> Jy is as joernalis baie onnosel. By die M&G sou jy 5 minute geduld
gewees
>>>> het ....
>
>>> Jy's 'n ou boring coward.
>>> Jy's bang vir jou naam, jou gesig en jy's 'n liegbek.
>>> Al wat jy eintlik het is swak gekonstrueerde sinne en vlak gedagtes.
>>> En o ja, moee dreigemente wat - laat ons eerlik wees - effens pateties
>>> is.
>>> Laat dit jou beter voel as ek aanhou antwoord? Indien wel is ek bereid
>>> om dit te doen sodat jy darem nie te kak hoef te voel nie.
>
>>> Laat weet as jy wil he ek moet aanhou antwoord (soms maak dit 'n
>>> verskil in eensames se lewe).
>
>
>>
>
Re: In opvolg - my aanbod aan Davie [boodskap #69531 is 'n antwoord op boodskap #69489] Wo, 27 November 2002 04:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jonie! Oorweeg dit tog om oor te stap, toe!

Jy kan 'n kardoes oor jou kop trek.

On Tue, 26 Nov 2002 19:09:45 +0200, "Jonas" wrote:

> Ferdietjiekie - ek aanvaar hulle nou nooit jou stories in jou skooljaarblad
> publiseer nie - of het julle nie 'n jaarblad gehad nie?
> En nou moet die ng dit ontgeld?
> Nee my jong, jy moet nou regkom ...
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3df9fa74.23131496@news.saix.co.za...

>> OK so jy is toe 'n eensame wat aangewese is op die NG om soos iets te
>> voel. So ek sal jou antwoord.

>> Ek sien jy gaan nie meer oorstap (jy is mos naby) en kom kuier nie.
>> Weet jy wat, ek het gedink jy sal nie.

>> Ek dink jy vertel storietjies oor 'n klomp ander goed ook, maar
>> toemaar.


>> On Tue, 26 Nov 2002 15:33:33 +0200, "Jonas"
>> wrote:

>>> Jou rioliese taalgebruik laat veel te wense oor - so ook jou
> frustrasievlak.
>>> Daardie 3-letterwoord is van toepassing op die gehalte snert wat jy in
> die
>>> koerant publiseer - en dan grootdoenerig op hierdie ng plaas.
>>> Wat word nou van die resitasies - en wat betaal jy Antie Gloudina om dit
>>> hier te publiseer?
>>> Jy is die sot wat jou naam op 'n nuusgroep publiseer - niemand doen dit
> nie.
>>> Wakker word my jong.
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:3df3e0fe.16612674@news.saix.co.za...
>>>> On Tue, 26 Nov 2002 13:47:21 +0200, "Jonas"
>>>> wrote:
>>
>>>> >>> >Jy is as joernalis baie onnosel. By die M&G sou jy 5 minute geduld
> gewees
>>>> >het ....
>>
>>>> Jy's 'n ou boring coward.
>>>> Jy's bang vir jou naam, jou gesig en jy's 'n liegbek.
>>>> Al wat jy eintlik het is swak gekonstrueerde sinne en vlak gedagtes.
>>>> En o ja, moee dreigemente wat - laat ons eerlik wees - effens pateties
>>>> is.
>>>> Laat dit jou beter voel as ek aanhou antwoord? Indien wel is ek bereid
>>>> om dit te doen sodat jy darem nie te kak hoef te voel nie.
>>
>>>> Laat weet as jy wil he ek moet aanhou antwoord (soms maak dit 'n
>>>> verskil in eensames se lewe).
>>
>>
>>>
>>>

>
Re: In opvolg - my aanbod aan Davie [boodskap #69655 is 'n antwoord op boodskap #69531] Do, 28 November 2002 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kardoes - waar kom jy aan die taal my klong?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3de5489d.23458852@news.saix.co.za...
>
> Jonie! Oorweeg dit tog om oor te stap, toe!
>
> Jy kan 'n kardoes oor jou kop trek.
>
>
> On Tue, 26 Nov 2002 19:09:45 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Ferdietjiekie - ek aanvaar hulle nou nooit jou stories in jou skooljaarblad
>> publiseer nie - of het julle nie 'n jaarblad gehad nie?
>> En nou moet die ng dit ontgeld?
>> Nee my jong, jy moet nou regkom ...
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3df9fa74.23131496@news.saix.co.za...
>
>>> OK so jy is toe 'n eensame wat aangewese is op die NG om soos iets te
>>> voel. So ek sal jou antwoord.
>
>>> Ek sien jy gaan nie meer oorstap (jy is mos naby) en kom kuier nie.
>>> Weet jy wat, ek het gedink jy sal nie.
>
>>> Ek dink jy vertel storietjies oor 'n klomp ander goed ook, maar
>>> toemaar.
>
>
>>> On Tue, 26 Nov 2002 15:33:33 +0200, "Jonas"
>>> wrote:
>
>>>> Jou rioliese taalgebruik laat veel te wense oor - so ook jou
>> frustrasievlak.
>>>> Daardie 3-letterwoord is van toepassing op die gehalte snert wat jy in
>> die
>>>> koerant publiseer - en dan grootdoenerig op hierdie ng plaas.
>>>> Wat word nou van die resitasies - en wat betaal jy Antie Gloudina om dit
>>>> hier te publiseer?
>>>> Jy is die sot wat jou naam op 'n nuusgroep publiseer - niemand doen
dit
>> nie.
>>>> Wakker word my jong.
>>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> news:3df3e0fe.16612674@news.saix.co.za...
>>>> > On Tue, 26 Nov 2002 13:47:21 +0200, "Jonas"
>>>> > wrote:
>>>
>>>> > >>> > >Jy is as joernalis baie onnosel. By die M&G sou jy 5 minute geduld
>> gewees
>>>> > >het ....
>>>
>>>> > Jy's 'n ou boring coward.
>>>> > Jy's bang vir jou naam, jou gesig en jy's 'n liegbek.
>>>> > Al wat jy eintlik het is swak gekonstrueerde sinne en vlak gedagtes.
>>>> > En o ja, moee dreigemente wat - laat ons eerlik wees - effens pateties
>>>> > is.
>>>> > Laat dit jou beter voel as ek aanhou antwoord? Indien wel is ek bereid
>>>> > om dit te doen sodat jy darem nie te kak hoef te voel nie.
>>>
>>>> > Laat weet as jy wil he ek moet aanhou antwoord (soms maak dit 'n
>>>> > verskil in eensames se lewe).
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>>
>
Re: In opvolg - my aanbod aan Davie [boodskap #69756 is 'n antwoord op boodskap #69655] Vr, 29 November 2002 15:11 Na vorige boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Nov 2002 11:30:39 +0200, "Jonas" wrote:

Kardoes - waar kom jy aan die taal my klong?

Coward. Bang-gat. Grootbek. Lafaard.

He, he... Ou Jonas.

Ja wel, hy praat kort sinne, is bang ens.
Vorige onderwerp: Frankryk Het Nou Wereld Se Grootste ...
Volgende onderwerp: Re: Die lakei is ontmasker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 12:06:30 MGT 2024