|
|
| Re: Frankryk Het Nou Wereld Se Grootste ... [boodskap #69639 is 'n antwoord op boodskap #69630] |
Do., 28 November 2002 03:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nooit gedink my een ou stemmetjie sou hulle so 'n hupse stoot gee
nie;))
Annette
"baba.mung" skryf in boodskap news:dwcF9.3498$bV3.1535@news-binary.blueyonder.co.uk...
> Annette , gaan kyk nou hoe staan dit met Frankryk!
>
> Baba
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Frankryk Het Nou Wereld Se Grootste ... [boodskap #69691 is 'n antwoord op boodskap #69689] |
Do., 28 November 2002 20:19   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Frans praat maak nog geen Fransman :-))
Ek is bly die Nederlanders is op plek 2, ons doen dit 158 keer per jaar,
mwah ook nie te sleg nie.
So vir my nie Frankanie nie
Gr.Rico
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:05ucuu8sb7r19ico2kpf2s3cca23gm9svs@4ax.com...
> Ek weet nie hoekom, maar ek het nooit seks nie en ek praat nogtans
> Frans.
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
>
> On Thu, 28 Nov 2002 14:57:28 +0100, "Rico"
> wrote:
>
>> Annette, weet jy, ja ek dink jy weet, die Franse het die meeste sex!!!!!!!
>> Hulle doen dit 167 keer per jaar.
>> Afrikaners maar net 148.
>>
>> Nou weet ek hoekom jy het vir die Franse gestem
>> http://www.durex.com/2002
>>
>> Gr.Rico
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:as41e0$lio19$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek het nooit gedink my een ou stemmetjie sou hulle so 'n hupse stoot gee
>>> nie;))
>>> Annette
>
>
>>> "baba.mung" wrote in message
>>> news:dwcF9.3498$bV3.1535@news-binary.blueyonder.co.uk...
>>>> Annette , gaan kyk nou hoe staan dit met Frankryk!
>>>>
>>>> Baba
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Frankryk Het Nou Wereld Se Grootste ... [boodskap #69728 is 'n antwoord op boodskap #69691] |
Vr., 29 November 2002 06:13  |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Doen die Nederlanders dit 158 keer per jaar? Wragtag? Neen, dis nie
baie sleg nie.
Maar dit val my tog op dat hulle geen 158 kindjies per jaar maak. Hm,
ek verstaan, dis alles slegs reklame vir Durex. Hulle wil slegs
sê:"Ons doen goeie sake!" Dis vir die aandeelhouers.
Norbert (uit Vlaandere)
On Thu, 28 Nov 2002 21:19:01 +0100, "Rico" wrote:
> Frans praat maak nog geen Fransman :-))
>
> Ek is bly die Nederlanders is op plek 2, ons doen dit 158 keer per jaar,
> mwah ook nie te sleg nie.
> So vir my nie Frankanie nie
>
> Gr.Rico
> "Sterrenkijker" schreef in bericht
> news:05ucuu8sb7r19ico2kpf2s3cca23gm9svs@4ax.com...
>> Ek weet nie hoekom, maar ek het nooit seks nie en ek praat nogtans
>> Frans.
>> Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|