Pragmatis [boodskap #68516] |
Mon, 11 November 2002 19:32 |
Willie Vorster
Boodskappe: 38 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Kan iemand aan my hierdie term verduidelik in eenvoudige Afrikaans?
Tks Willie
|
|
|
Re: Pragmatis [boodskap #68523 is 'n antwoord op boodskap #68516] |
Mon, 11 November 2002 21:40 |
W
Boodskappe: 306 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Willie Vorster
Kan iemand aan my hierdie term verduidelik in eenvoudige Afrikaans?
Wouter
Ek sal probeer, dis 'n moeilike een om vas te vat.
'n Pragmatis se oorheersende waarde is nuttigheid. Dis dus iemand
wat sy besluite neem op praktiese oorwegings, eerder as ideologie
of vooropgesette idees. Hy gaan dus vir dinge wat werk, eerder as
vir dinge wat mooi klink of polities korrek is.
|
|
|
Re: Pragmatis [boodskap #68524 is 'n antwoord op boodskap #68516] |
Mon, 11 November 2002 21:59 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit is iemand wat glo dat die waarde van 'n teorie af hang van die praktiese
gebruik. M.A.W as iets in teorie werk (op papier), moet dit ook in praktyk
vir vir die "iets" om enige waarde te hê. Maak dit sin?
Elaine
"Willie Vorster" skryf in boodskap news:3dd005df$0$236@hades.is.co.za...
> Kan iemand aan my hierdie term verduidelik in eenvoudige Afrikaans?
>
> Tks Willie
>
|
|
|
Re: Pragmatis [boodskap #68525 is 'n antwoord op boodskap #68524] |
Mon, 11 November 2002 22:05 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
UHM, my laaste sin maak geen - wel sin nie. Dit moet lees ... moet dit ook
in praktyk werk vir die "iets" om enige waarde te hê.
Elaine
"Elaine" skryf in boodskap news:3dd0286a.0@news1.mweb.co.za...
> Dit is iemand wat glo dat die waarde van 'n teorie af hang van die praktiese
> gebruik. M.A.W as iets in teorie werk (op papier), moet dit ook in praktyk
> vir vir die "iets" om enige waarde te hê. Maak dit sin?
>
> Elaine
>
|
|
|