Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Afrikaners is plesierig 3
Re: Afrikaners is plesierig 3 [boodskap #68444] So, 10 November 2002 18:38 na volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Al lê die berge nog so blou
al lê die berge nog so blou
al lê die berge nog so blou
?????????

Ai, hoe gou vergeet mens. :-)

Die vorige een was "aanstap rooies' né Tobie, wonder wie
die rooies was, seker die beeste.


"Tobie" wrote in message
Re: Afrikaners is plesierig 3 [boodskap #68456 is 'n antwoord op boodskap #68444] So, 10 November 2002 22:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid

> al lê die berge nog so blou

Is dit nou "Sleeping Beauty" se berge? Ek onthou! So terloops, Ma se huis is nou oppie mark - tyd vir 'n aftree-oord. En ons het so pas huis gekoop hier tussen ons blou berge.

En nog 'n terloops: ek hoop om wel eendag daai "black cockatoo" te sien - die wittes dryf my nog steeds teen die mure op met hul skril geskal so teen 4.30 vm.

R
Re: Afrikaners is plesierig 3 [boodskap #68506 is 'n antwoord op boodskap #68456] Ma, 11 November 2002 19:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
En nog 'n terloops: ek hoop om wel eendag daai "black cockatoo" te sien - die wittes dryf my nog steeds teen die mure op met hul skril geskal so teen 4.30 vm.
~~~~~~~~~
wanneer jy die swarte kry, hou kom vir my sodat ek 'n paspoort en werkerspermit kan kry :-)
Re: Afrikaners is plesierig 3 [boodskap #68507 is 'n antwoord op boodskap #68444] Ma, 11 November 2002 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Voorige een was 'Suikerbossie 'k wil jou hê' :-)
~~~~~~~~~~
"pop"
Papegaaie is plesierig... [boodskap #68515 is 'n antwoord op boodskap #68506] Ma, 11 November 2002 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> ek hoop om wel eendag daai "black cockatoo" te sien

Tobie:
wanneer jy die swarte kry, hou kom vir my sodat ek 'n
paspoort en werkerspermit kan kry :-)

Wouter
Vir 'n papegaai? Wat gaan jy vir sy beroep opgee vir die werkpermit?

:-)
Re: Papegaaie is plesierig... [boodskap #68517 is 'n antwoord op boodskap #68515] Ma, 11 November 2002 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Politikus?
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3dd0055e.0@news1.mweb.co.za...
>> ek hoop om wel eendag daai "black cockatoo" te sien
>
> Tobie:
> wanneer jy die swarte kry, hou kom vir my sodat ek 'n
> paspoort en werkerspermit kan kry :-)
>
> Wouter
> Vir 'n papegaai? Wat gaan jy vir sy beroep opgee vir die werkpermit?
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
> :-)
>
Re: Afrikaners is plesierig 3 [boodskap #68519 is 'n antwoord op boodskap #68507] Ma, 11 November 2002 20:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D  is tans af-lyn  D
Boodskappe: 40
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 11 Nov 2002 21:13:31 +0200, "Tobie" wrote:

> Voorige een was 'Suikerbossie 'k wil jou hê' :-)
> ~~~~~~~~~~
[color=blue]> "pop"
Re: Afrikaners is plesierig 3 [boodskap #68565 is 'n antwoord op boodskap #68519] Di, 12 November 2002 18:35 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ou DD , gaan tel my postings op die ng., en dan gaan tel jy joune. O
ja, jy herhaal al weer wat pop sê. Jy kon haar gedeelte uitgesny het.
--
"Dave" >
> Verdomp Tobie, jy's die ou wat voorheen mense op usenet etiket gewys
---
ek het nie gesê dis netiket, ek wil net nie die hele ou storie weer
lees nie. hier is party mense se postings wat tot 12KB is. Joune bly
darem net so onder die 2KB. Die 3 midis het wel saam 6KB band geneem.
Ek sal dit verwyder
----
> het hier (toe jy gesê het dat hulle nie die hele brief moet
> saamkarring as daar op een punt gereageer word nie - en dan somtyds
> net een woord byvoeg:-) en hier kom jy en skryf in HTML.
> Wat's jou store Tooobs???
----
Blok my as jy wil :-)
Gelukkig het ek meer positiewe antwoorde gekry op my midi postings as
negatiewe komentaar. :-)
So ................... Wat's jou STORE DD???
Vorige onderwerp: Pragmatis
Volgende onderwerp: Re: Radio Africa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 09:20:13 MGT 2024