Nuus 30/10 [boodskap #67917] |
Wo, 30 Oktober 2002 07:01 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar was gisteraand 9 bomontploffings in Soweto.
Treindienste vandag vanuit Soweto na Johannesburg is tot 'n groot mate
vandag beperk of gekanselleer
Die moontlike stouterds word in Soweto gesoek, nie by die ver-regses nie.
Annette
|
|
|
Re: Nuus 30/10 [boodskap #67933 is 'n antwoord op boodskap #67917] |
Wo, 30 Oktober 2002 12:48 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die tempel by Bronkhorststpruit is ook gebom.
Ek dink regtig die polisie moet begin kyk na die ver-regses
Annette
"Annette" skryf in boodskap news:apo08m$3bhfd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar was gisteraand 9 bomontploffings in Soweto.
> Treindienste vandag vanuit Soweto na Johannesburg is tot 'n groot mate
> vandag beperk of gekanselleer
> Die moontlike stouterds word in Soweto gesoek, nie by die ver-regses nie.
> Annette
>
|
|
|
Re: Nuus 30/10 [boodskap #67935 is 'n antwoord op boodskap #67917] |
Wo, 30 Oktober 2002 13:20 |
Pieter[2]
Boodskappe: 93 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Klink vir my soos Ben Lategan se werk
"Annette" skryf in boodskap news:apo08m$3bhfd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar was gisteraand 9 bomontploffings in Soweto.
> Treindienste vandag vanuit Soweto na Johannesburg is tot 'n groot mate
> vandag beperk of gekanselleer
> Die moontlike stouterds word in Soweto gesoek, nie by die ver-regses nie.
> Annette
>
|
|
|
Re: Nuus 30/10 [boodskap #67937 is 'n antwoord op boodskap #67935] |
Wo, 30 Oktober 2002 17:14 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek glo nie. Iemand het in 'n briewekolom iewers geskryf dat hy saam met
genoemde Ben in die Army was, en hy was 'n logistiese nie-wonder. As hulle
glo iets wou reël, en seker maak dit moes werk, moes hulle hom heeltemal uit
die prentjie hou.
So Ben kon miskien iewers naby rond die mense gewees het wat dit wel
gedoen het.:)
Annette
"Pieter" skryf in boodskap news:3dbfdcc6$0$18844@hades.is.co.za...
> Klink vir my soos Ben Lategan se werk
>
> "Annette" wrote in message
> news:apo08m$3bhfd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar was gisteraand 9 bomontploffings in Soweto.
>> Treindienste vandag vanuit Soweto na Johannesburg is tot 'n groot mate
>> vandag beperk of gekanselleer
>> Die moontlike stouterds word in Soweto gesoek, nie by die ver-regses nie.
>> Annette
>>
>
|
|
|