Pedofiel: Doodstraf [boodskap #67737] |
Wo, 23 Oktober 2002 06:06 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gisteraand kom ek op DStv op 'n fliek af wat reeds pas begin het en waarvan
ek steeds nie die naam weet nie. Dit gaan egter oor 'n reeksmoordenaar wat
dogtertjies vermoor doer êrens in Oos-Europa en wat 'n polisieman toe
uiteindelik vastrek. Die uiteinde van die storie was waar die ma van die
kind wat in die lokval gebruik is, die pedofiel konfronteer met 'n rewolwer
in die hand. Soos een man het almal wat die toneel aanskou het, gesê:
"Skiet die bliksem!"
Sy hêt en ek kan met eerlikheid sê dis die mees bevredigende toneel in
'n fliek wat ek in 'n lang tyd gesien het. Hoe kan 'n mens iets moois soos
'n klein meisietjie vernietig en dan nog enigsins verwag dat die gemeenskap
hom moet vergewe of verdra? Is ek wraakgierig? Sekerlik. Die
gemeenskap is myns insiens geregtig op wraak teen mense wat 'n halsmisdaad
pleeg. As ek 'n ou moet teekom wat 'n kind se lewe vernietig, of net
skade aandoen, en die mag is in my hande, sal hy nie die genade hê van 'n
vinnige teregstelling nie.....nee, hy sal 'n duisend maal meer ly as sy
slagoffers.
So, bring die doodstraf terug!
|
|
|
Re: Pedofiel: Doodstraf [boodskap #67739 is 'n antwoord op boodskap #67737] |
Wo, 23 Oktober 2002 08:55 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maar Suidwester - dis juis die ding - die doodstraf is te goed en te gou vir
die boggers.!!
Laat die donner werk onder toesig vir die res van sy lewe om genoeg te
verdien om diegene wat deur hom te na gekom is, vir die res van sy lewe
moniter te vergoed.
Niks van parool of luilekker in die tronk rondsit nie.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3db63c57.0@news1.mweb.co.za...
> Gisteraand kom ek op DStv op 'n fliek af wat reeds pas begin het en waarvan
> ek steeds nie die naam weet nie. Dit gaan egter oor 'n reeksmoordenaar wat
> dogtertjies vermoor doer êrens in Oos-Europa en wat 'n polisieman toe
> uiteindelik vastrek. Die uiteinde van die storie was waar die ma van die
> kind wat in die lokval gebruik is, die pedofiel konfronteer met 'n rewolwer
> in die hand. Soos een man het almal wat die toneel aanskou het, gesê:
> "Skiet die bliksem!"
> Sy hêt en ek kan met eerlikheid sê dis die mees bevredigende toneel in
> 'n fliek wat ek in 'n lang tyd gesien het. Hoe kan 'n mens iets moois soos
> 'n klein meisietjie vernietig en dan nog enigsins verwag dat die gemeenskap
> hom moet vergewe of verdra? Is ek wraakgierig? Sekerlik. Die
> gemeenskap is myns insiens geregtig op wraak teen mense wat 'n halsmisdaad
> pleeg. As ek 'n ou moet teekom wat 'n kind se lewe vernietig, of net
> skade aandoen, en die mag is in my hande, sal hy nie die genade hê van 'n
> vinnige teregstelling nie.....nee, hy sal 'n duisend maal meer ly as sy
> slagoffers.
> So, bring die doodstraf terug!
|
|
|
Re: Pedofiel: Doodstraf [boodskap #67740 is 'n antwoord op boodskap #67737] |
Wo, 23 Oktober 2002 09:07 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar was 'n ander baie goeie prent oor 'n pedofiel van Rusland. Stephen Rea
het die rol vertolk van die poliesman wat hom vasgetrek het. Hierdie
pedofiel was minder gelukkig - hy is die doodstraf opgelê. Ek is nie seker
nie, maar ek dink hy is in die tronk per ongeluk vermoor.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3db63c57.0@news1.mweb.co.za...
> Gisteraand kom ek op DStv op 'n fliek af wat reeds pas begin het en waarvan
> ek steeds nie die naam weet nie. Dit gaan egter oor 'n reeksmoordenaar wat
> dogtertjies vermoor doer êrens in Oos-Europa en wat 'n polisieman toe
> uiteindelik vastrek. Die uiteinde van die storie was waar die ma van die
> kind wat in die lokval gebruik is, die pedofiel konfronteer met 'n rewolwer
> in die hand. Soos een man het almal wat die toneel aanskou het, gesê:
> "Skiet die bliksem!"
> Sy hêt en ek kan met eerlikheid sê dis die mees bevredigende toneel in
> 'n fliek wat ek in 'n lang tyd gesien het. Hoe kan 'n mens iets moois soos
> 'n klein meisietjie vernietig en dan nog enigsins verwag dat die gemeenskap
> hom moet vergewe of verdra? Is ek wraakgierig? Sekerlik. Die
> gemeenskap is myns insiens geregtig op wraak teen mense wat 'n halsmisdaad
> pleeg. As ek 'n ou moet teekom wat 'n kind se lewe vernietig, of net
> skade aandoen, en die mag is in my hande, sal hy nie die genade hê van 'n
> vinnige teregstelling nie.....nee, hy sal 'n duisend maal meer ly as sy
> slagoffers.
> So, bring die doodstraf terug!
|
|
|
Re: Pedofiel: Doodstraf [boodskap #67748 is 'n antwoord op boodskap #67739] |
Wo, 23 Oktober 2002 10:29 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, ek sal sy knaters met 'n baie stomp lem uitslag.....hel, niks is erg
genoeg nie! Ek wil die donner net nie die bevrediging gee om nog te kan
lewe nie. So 'n stadige vrekmaak met maksimum lyding is eintlik nog te
goed!
"Annette" skryf in boodskap news:ap5o7m$qs8j8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Maar Suidwester - dis juis die ding - die doodstraf is te goed en te gou vir
> die boggers.!!
> Laat die donner werk onder toesig vir die res van sy lewe om genoeg te
> verdien om diegene wat deur hom te na gekom is, vir die res van sy lewe
> moniter te vergoed.
> Niks van parool of luilekker in die tronk rondsit nie.
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3db63c57.0@news1.mweb.co.za...
>> Gisteraand kom ek op DStv op 'n fliek af wat reeds pas begin het en waarvan
>> ek steeds nie die naam weet nie. Dit gaan egter oor 'n reeksmoordenaar wat
>> dogtertjies vermoor doer êrens in Oos-Europa en wat 'n polisieman toe
>> uiteindelik vastrek. Die uiteinde van die storie was waar die ma van die
>> kind wat in die lokval gebruik is, die pedofiel konfronteer met 'n rewolwer
>> in die hand. Soos een man het almal wat die toneel aanskou het, gesê:
>> "Skiet die bliksem!"
>> Sy hêt en ek kan met eerlikheid sê dis die mees bevredigende toneel in
>> 'n fliek wat ek in 'n lang tyd gesien het. Hoe kan 'n mens iets moois soos
>> 'n klein meisietjie vernietig en dan nog enigsins verwag dat die gemeenskap
>> hom moet vergewe of verdra? Is ek wraakgierig? Sekerlik. Die
>> gemeenskap is myns insiens geregtig op wraak teen mense wat 'n halsmisdaad
>> pleeg. As ek 'n ou moet teekom wat 'n kind se lewe vernietig, of net
>> skade aandoen, en die mag is in my hande, sal hy nie die genade hê van 'n
>> vinnige teregstelling nie.....nee, hy sal 'n duisend maal meer ly as sy
>> slagoffers.
>> So, bring die doodstraf terug!
>>
>
|
|
|
Re: Pedofiel: Doodstraf [boodskap #67757 is 'n antwoord op boodskap #67737] |
Wo, 23 Oktober 2002 18:11 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 23 Oct 2002 08:06:00 +0200, "Suidwester" wrote:
> Is ek wraakgierig? Sekerlik.
Daar is deelnemers op die nuusgroep
wat selfs voor hierdie brief van jou met
jou sou saamstem :-)
DD
|
|
|