Jeneker ook gevang [boodskap #67504] |
Tue, 15 October 2002 05:48 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Uiteindelik. En hy het ook sommer hier in die kaap rond gebly - seker dat hy
deur sy mense beskerm sou word. Iewers het dit tot iemand deurgedring dat
die bommery en skietery op polisie opgehou het toe Jeneker agter tralies
was.
Hoop net Lennit Max hou by sy belofte dat diegene wat aan hom huisvesting en
skuilplek verskaf het tydens sy ontsnapping vervolg sal word.
Annette
|
|
|
Re: Jeneker ook gevang [boodskap #67545 is 'n antwoord op boodskap #67504] |
Tue, 15 October 2002 19:12 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 15 Oct 2002 07:48:27 +0200, "Annette"
sê:
>
> Iewers het dit tot iemand deurgedring dat
> die bommery en skietery op polisie opgehou het toe Jeneker agter tralies
> was.
Meer waarskynlik het dit tot iemand deurgedring
dat daar 'n half miljoen rand beloning vir uitlewering is.
DD
|
|
|
Re: Jeneker ook gevang [boodskap #67555 is 'n antwoord op boodskap #67545] |
Wed, 16 October 2002 05:27 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar was 'n baie groter beloning met die V&A bom, en die skuldige is nog nie
gevang nie.
Buitendien gaan die R500 000 verdeel word tussen al die mense wat gehelp het
om al 3 die ontsnaptes aan te keer.
Annette
message news:v0qoquob2a5bfq97ti66qmmnm6uca5oo5a@4ax.com...
> On Tue, 15 Oct 2002 07:48:27 +0200, "Annette"
> sê:
>>
>> Iewers het dit tot iemand deurgedring dat
>> die bommery en skietery op polisie opgehou het toe Jeneker agter tralies
>> was.
>
>
> Meer waarskynlik het dit tot iemand deurgedring
> dat daar 'n half miljoen rand beloning vir uitlewering is.
>
> DD
>
|
|
|