Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Insigte oor die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls
Insigte oor die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls [boodskap #67573] Wo, 16 Oktober 2002 12:26
Afrikaanse Spelreëls  is tans af-lyn  Afrikaanse Spelreëls
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Junior Lid
Aankondiging: Daar is nou 'n webwerf oor Afrikaanse spelreëls. Die
werf raak ook enkele aspekte van die Afrikaanse Woordelys en
Spelreëls. Daar is 'n afdelinkie oor die huidige en vorige
Taalkommissies, 'n tematies-kronologiese kykie na besware en
beswaardheid oor die 1991-AWS, en 'n kort oorsig oor die geskiedenis
van die AWS. Die werf is nie by Pharos of by die Akademie geaffilieer
nie, en die spelreëls-afdeling is nou maar halfpad voltooi.
Leserkommentaar word ingewag...
http://www.oocities.org/afrikaanse_spelreels/
Vorige onderwerp: Jeneker ook gevang
Volgende onderwerp: Rapport - Sigcau klap glo wag uit haar pad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 01:31:42 MGT 2024