Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SA regstelsel - selektief vir die sokkerman
SA regstelsel - selektief vir die sokkerman [boodskap #67474] Mon, 14 October 2002 04:36 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: February 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sir Alex Ferguson se sakie van seksuele teistering is vinnig afgehandel.
Sommer so oor 'n naweek.
Maar vir jou en my bly 'n ontoereikende regstelsel steeds iets waarmee ons
moet saamleef. Kenmerkend van 'n derdewêreld land.
Re: SA regstelsel - selektief vir die sokkerman [boodskap #67492 is 'n antwoord op boodskap #67474] Mon, 14 October 2002 19:28 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: January 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Oct 2002 06:36:30 +0200, "Jonas"
sê:

> Sir Alex Ferguson se sakie van seksuele teistering is vinnig afgehandel.
> Sommer so oor 'n naweek.
> Maar vir jou en my bly 'n ontoereikende regstelsel steeds iets waarmee ons
> moet saamleef. Kenmerkend van 'n derdewëreld land.
>

Die prys waarvoor die klaagster (en blykbaar haar vriend)
haar storie aan 'n Britse skinderkoerant verkoop het, laat
tog 'n vraagteken - dit is as ek 'n nuusbuletin waarna ek
geluister het terwyl ek besig was met iets baie interessanter
reg gehoor het.

(die feit dat ek praat van 'n skinderkoerant beteken nie
dat sommige koerante nie skinder nie - behalwe, natuurlik
die "Junk Mail':-)
Vorige onderwerp: Krugerdag
Volgende onderwerp: Vroueslaners
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 01:45:39 UTC 2025