Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Krugerdag
Krugerdag [boodskap #67318] Do, 10 Oktober 2002 07:36 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In die ou dae sou ons vandag 'n vakansiedag gehad het, waarop die Groot Stap
van Simonstad na Die Parade sou plaasgevind het.
Nou nie dat ek 'n vakansiedag mis nie, ons het al klaar hopeloos te veel van
die goed - maar mens kan nie 'n Groot Stap doen op Sondag wanneer mens langs
die see "moet" wees nie;)
Annette
Re: Krugerdag [boodskap #67358 is 'n antwoord op boodskap #67318] Do, 10 Oktober 2002 16:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan nog 'n 2-uur lange toespraak onthou, as kind, op die klipharde
houtbank van 'n stadsaal. Maar die pyniging was maar eintlike nie
nimmereindigende toespraak. Maar, ons het trots "Die Stem" gesing - en die
"Lied van Jong Suid-Afrika".
Ek glo dit het 'n doel gedien - ek weet net nie wat nie.

"Annette" skryf in boodskap news:ao3anc$iogdi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> In die ou dae sou ons vandag 'n vakansiedag gehad het, waarop die Groot Stap
> van Simonstad na Die Parade sou plaasgevind het.
> Nou nie dat ek 'n vakansiedag mis nie, ons het al klaar hopeloos te veel van
> die goed - maar mens kan nie 'n Groot Stap doen op Sondag wanneer mens langs
> die see "moet" wees nie;)
> Annette
>
Re: Krugerdag [boodskap #67458 is 'n antwoord op boodskap #67358] So, 13 Oktober 2002 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Gert  is tans af-lyn  Oom Gert
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Nasietrots. Jy het miskien die punt gemis. Of jy was te jonk. Ek was
verseker te jonk. Maar ek het wel die nasietrots gekry. Die LIED VAN JONG
SUID AFRIKA is pragtig, is dit nie? Die ANC kan maar net droom om daai soort
liefde vir die mooi land van ons te kweek onder die jong mense.

Groete

"Jonas" skryf in boodskap news:3da5ada5$0$18846@hades.is.co.za...
> Ek kan nog 'n 2-uur lange toespraak onthou, as kind, op die klipharde
> houtbank van 'n stadsaal. Maar die pyniging was maar eintlike nie
> nimmereindigende toespraak. Maar, ons het trots "Die Stem" gesing - en die
> "Lied van Jong Suid-Afrika".
> Ek glo dit het 'n doel gedien - ek weet net nie wat nie.
> "Annette" wrote in message
> news:ao3anc$iogdi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> In die ou dae sou ons vandag 'n vakansiedag gehad het, waarop die Groot
> Stap
>> van Simonstad na Die Parade sou plaasgevind het.
>> Nou nie dat ek 'n vakansiedag mis nie, ons het al klaar hopeloos te veel
> van
>> die goed - maar mens kan nie 'n Groot Stap doen op Sondag wanneer mens
> langs
>> die see "moet" wees nie;)
>> Annette
>>
>
Re: Krugerdag [boodskap #67472 is 'n antwoord op boodskap #67458] So, 13 Oktober 2002 15:38 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Oom Gert - ek het nie die punt gemis nie. Om vir 2-ure op 'n klipharde stoel
te sit vir 'n laerskoolkind is nie pret nie. Ek het nasietrots - genoeg.
Maar daar is sekere dinge wat nie onder die nasietrots taypt ingevee kan
word nie.
Ja - die Lied van Jong Suid-Afrika is pragtig.

"Oom Gert" skryf in boodskap news:3da91f16.0@news1.mweb.co.za...
> Nasietrots. Jy het miskien die punt gemis. Of jy was te jonk. Ek was
> verseker te jonk. Maar ek het wel die nasietrots gekry. Die LIED VAN JONG
> SUID AFRIKA is pragtig, is dit nie? Die ANC kan maar net droom om daai soort
> liefde vir die mooi land van ons te kweek onder die jong mense.
>
> Groete
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3da5ada5$0$18846@hades.is.co.za...
>> Ek kan nog 'n 2-uur lange toespraak onthou, as kind, op die klipharde
>> houtbank van 'n stadsaal. Maar die pyniging was maar eintlike nie
>> nimmereindigende toespraak. Maar, ons het trots "Die Stem" gesing - en die
>> "Lied van Jong Suid-Afrika".
>> Ek glo dit het 'n doel gedien - ek weet net nie wat nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:ao3anc$iogdi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> In die ou dae sou ons vandag 'n vakansiedag gehad het, waarop die
Groot
>> Stap
>>> van Simonstad na Die Parade sou plaasgevind het.
>>> Nou nie dat ek 'n vakansiedag mis nie, ons het al klaar hopeloos te
veel
>> van
>>> die goed - maar mens kan nie 'n Groot Stap doen op Sondag wanneer mens
>> langs
>>> die see "moet" wees nie;)
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Die WP
Volgende onderwerp: SA regstelsel - selektief vir die sokkerman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 02:35:44 MGT 2024