Singetjie [boodskap #67262] |
Wed, 09 October 2002 07:27 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons koor sing Vrydagaand in Stellenbosch - Endlersaal - konsert begin om
8nm - ons sing John Rutter, Pregiera uit Maria Stuardo en Verdi.
Kaartjies kos R15.
Annette
|
|
|
Re: Singetjie [boodskap #67268 is 'n antwoord op boodskap #67262] |
Wed, 09 October 2002 07:59 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Was jy toe op Liriekeraai? En watter program? Watter bekende mense was
daar en het jy vir Suidwes gewaai?
"Annette" skryf in boodskap news:ao0lqg$hke6i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Ons koor sing Vrydagaand in Stellenbosch - Endlersaal - konsert begin om
> 8nm - ons sing John Rutter, Pregiera uit Maria Stuardo en Verdi.
> Kaartjies kos R15.
> Annette
>
|
|
|
Re: Singetjie [boodskap #67270 is 'n antwoord op boodskap #67268] |
Wed, 09 October 2002 08:13 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoe vra jy nou vir 'n oumens om 'n korttermyngeheue te hê?:))
Ja, ons was op 2 programme, en ek het heeltyd vir almal hande geklap:))
Op die tweede een - daar was balonne en goed want dit was die 100ste en
laaste program was dit Karlien wat gejodel het., 'n omroeper van Kyknet en
ek sal laat weet as ek die ander twee kan onthou
Op die ander een was dit daardie seksie enetjie van Eden, 'n komponis/sanger
van Bloemfontein en die tweeling van Akkedis.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3da3e1e1.0@news1.mweb.co.za...
> Was jy toe op Liriekeraai? En watter program? Watter bekende mense was
> daar en het jy vir Suidwes gewaai?
> "Annette" wrote in message
> news:ao0lqg$hke6i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> Ons koor sing Vrydagaand in Stellenbosch - Endlersaal - konsert begin om
>> 8nm - ons sing John Rutter, Pregiera uit Maria Stuardo en Verdi.
>> Kaartjies kos R15.
>> Annette
>>
>
|
|
|